Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Kaas en wyn
Kaas en wyn [boodskap #101445] Di, 15 Februarie 2005 18:34 na volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi, ons beplan n kaas-en-wyn vir my suster se 40ste. Ons sal seker maar n
bietjie vleis ook erens inpas, dink aan "buffalo wings" en so aan. Miskien
ook n paar rogbrode met smere. Het enige een ondervinding van so n affere?
Ek het raad nodig oor hoeveel om van watter soorte kaas te koop, hoeveel wyn
en beskuitjies en ook enige ander raad wat sal help. Daar sal 40 volwassenes
wees sonder kinders.

By voorbaat
Joeboy
Re: Kaas en wyn [boodskap #101448 is 'n antwoord op boodskap #101445] Di, 15 Februarie 2005 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"het nie geweet buffels kan vlieg nie" sê soois en vou 'n êroplane van 'n
honnert rand nood met kleurveranderende ink, watermerke, metaaldraadjies en
ander wonderlike sekuriteitskenmerke. Gooi die vliegtuigie en merk op:
"buffels kan vlieg"

"Joeboy" skryf in boodskap news:cutfau$3ge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi, ons beplan n kaas-en-wyn vir my suster se 40ste. Ons sal seker maar n
> bietjie vleis ook erens inpas, dink aan "buffalo wings" en so aan. Miskien
> ook n paar rogbrode met smere. Het enige een ondervinding van so n affere?
> Ek het raad nodig oor hoeveel om van watter soorte kaas te koop, hoeveel
> wyn
> en beskuitjies en ook enige ander raad wat sal help. Daar sal 40
> volwassenes
> wees sonder kinders.
>
> By voorbaat
> Joeboy
>
Re: Kaas en wyn [boodskap #101449 is 'n antwoord op boodskap #101445] Wo, 16 Februarie 2005 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad bestaan 'n kaas en wynpartytjie nie net uit kaas en wyn nie.
Wyn - kry so ten minste 3 5l dooswyn - rooi, witdroog en stein.
Bier - so 3 dosyn.

Eetgoed:
Kaas - Brie, Camembert, Cheddar, Soetmelk en bloukaas is gewoonlik die
gewildste - twee blokke van elk behoort genoeg te wees.
Vleis - klein frikkadelletjies, partytjieworsies en hoenderboudjies is
gewoonlik baie gewild.
Dips soos soetmostert, blatjang en avokado is gewild.
Brood - daar is deesdae verskeie mooi brode beskikbaar wat die tafel laat
mooi lyk, en ook lekker smaak.
Beskuitjies: Bacon Kips en waterbeskuitjies.
Smere - botter, olyfmargarien, ten minste twee patees, soos byv hoenderlewer
en snoek.
Konfyt - groenvykonfytstukke verdwyn gewoonlik die gouste, korrelkonfyt,
tamatiekonfyt.
Ander - 'n skinkbord met olywe, rou repies wortels, sampioene, agurkies,
klein gaar artappeltjies, klein samoosas, ens.
Koffie en koeksisters.

--
Groetnis
Annette

"Joeboy" skryf in boodskap news:cutfau$3ge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi, ons beplan n kaas-en-wyn vir my suster se 40ste. Ons sal seker maar n
> bietjie vleis ook erens inpas, dink aan "buffalo wings" en so aan. Miskien
> ook n paar rogbrode met smere. Het enige een ondervinding van so n affere?
> Ek het raad nodig oor hoeveel om van watter soorte kaas te koop, hoeveel wyn
> en beskuitjies en ook enige ander raad wat sal help. Daar sal 40 volwassenes
> wees sonder kinders.
>
> By voorbaat
> Joeboy
>
Re: Kaas en wyn [boodskap #101451 is 'n antwoord op boodskap #101445] Wo, 16 Februarie 2005 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Kry van die wyn waarvan Suidwester praat, en gou gou is dit 'n bring &
(br)(n)aai!

"Joeboy" skryf in boodskap news:cutfau$3ge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi, ons beplan n kaas-en-wyn vir my suster se 40ste. Ons sal seker maar n
> bietjie vleis ook erens inpas, dink aan "buffalo wings" en so aan. Miskien
> ook n paar rogbrode met smere. Het enige een ondervinding van so n affere?
> Ek het raad nodig oor hoeveel om van watter soorte kaas te koop, hoeveel
> wyn
> en beskuitjies en ook enige ander raad wat sal help. Daar sal 40
> volwassenes
> wees sonder kinders.
>
> By voorbaat
> Joeboy
>
Re: Kaas en wyn [boodskap #101471 is 'n antwoord op boodskap #101451] Wo, 16 Februarie 2005 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hehe, nou begryp ek waarom die Africaner so een vet maag het

"Blitzkrieg" skryf in boodskap news:cuun2r$49a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry van die wyn waarvan Suidwester praat, en gou gou is dit 'n bring &
> (br)(n)aai!
>
>
>
> "Joeboy" wrote in message
> news:cutfau$3ge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi, ons beplan n kaas-en-wyn vir my suster se 40ste. Ons sal seker maar n
>> bietjie vleis ook erens inpas, dink aan "buffalo wings" en so aan. Miskien
>> ook n paar rogbrode met smere. Het enige een ondervinding van so n affere?
>> Ek het raad nodig oor hoeveel om van watter soorte kaas te koop, hoeveel
>> wyn
>> en beskuitjies en ook enige ander raad wat sal help. Daar sal 40
>> volwassenes
>> wees sonder kinders.
>>
>> By voorbaat
>> Joeboy
>>
>
Re: Kaas en wyn [boodskap #101486 is 'n antwoord op boodskap #101449] Wo, 16 Februarie 2005 19:32 Na vorige boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Baie dankie, dink ek sal nou n ordentlike paartie kan hou!!
Joeboy

"Annette" skryf in boodskap news:cuuho0$pr2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inderdaad bestaan 'n kaas en wynpartytjie nie net uit kaas en wyn nie.
> Wyn - kry so ten minste 3 5l dooswyn - rooi, witdroog en stein.
> Bier - so 3 dosyn.
>
> Eetgoed:
> Kaas - Brie, Camembert, Cheddar, Soetmelk en bloukaas is gewoonlik die
> gewildste - twee blokke van elk behoort genoeg te wees.
> Vleis - klein frikkadelletjies, partytjieworsies en hoenderboudjies is
> gewoonlik baie gewild.
> Dips soos soetmostert, blatjang en avokado is gewild.
> Brood - daar is deesdae verskeie mooi brode beskikbaar wat die tafel laat
> mooi lyk, en ook lekker smaak.
> Beskuitjies: Bacon Kips en waterbeskuitjies.
> Smere - botter, olyfmargarien, ten minste twee patees, soos byv hoenderlewer
> en snoek.
> Konfyt - groenvykonfytstukke verdwyn gewoonlik die gouste, korrelkonfyt,
> tamatiekonfyt.
> Ander - 'n skinkbord met olywe, rou repies wortels, sampioene, agurkies,
> klein gaar artappeltjies, klein samoosas, ens.
> Koffie en koeksisters.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Joeboy" wrote in message
> news:cutfau$3ge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi, ons beplan n kaas-en-wyn vir my suster se 40ste. Ons sal seker maar n
>> bietjie vleis ook erens inpas, dink aan "buffalo wings" en so aan. Miskien
>> ook n paar rogbrode met smere. Het enige een ondervinding van so n affere?
>> Ek het raad nodig oor hoeveel om van watter soorte kaas te koop, hoeveel
> wyn
>> en beskuitjies en ook enige ander raad wat sal help. Daar sal 40
> volwassenes
>> wees sonder kinders.
>>
>> By voorbaat
>> Joeboy
>>
>
Vorige onderwerp: Eiervrug vir beginners
Volgende onderwerp: Souttert.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 18:45:13 MGT 2024