Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Koot!!
Hallo Koot!! [boodskap #101049] Wo, 19 Januarie 2005 07:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe gaan dit deesdae daar in die OosKaap noudat Stofile nie meer daar is om
sake deurmekaar te krap nie?:))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: Hallo Koot!! [boodskap #101067 is 'n antwoord op boodskap #101049] Do, 20 Januarie 2005 07:22 Na vorige boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ons het die dierbaarste premier, mev. Balindlela, en sy WIKKEL! Op 'n manier
is sy besig om al die ou stof, gevestigde belange en spinnerakke van die
verlede uit die provinsiale regering te vee. Die interne politiek hier was
magtig sterk, maar sy stuit vir g'n duiwel nie.

Haar taak is nie maklik nie. Soos jy weet, is hier 'n geskiedenis van
wanbesteding, oorbesteding en korrupsie, maar sy vat dit soos die
suksesverhaal vir 'n lang huwelik - knippie vir knippie.

"Annette" skryf in boodskap news:csl38l$so9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gaan dit deesdae daar in die OosKaap noudat Stofile nie meer daar is om
> sake deurmekaar te krap nie?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
>
Vorige onderwerp: Vragie op vrae
Volgende onderwerp: Hello
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:52:39 MGT 2024