Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffiewinkel vs Moffie
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100579 is 'n antwoord op boodskap #100572] Ma, 06 Desember 2004 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:2vqdnZb0S7xfSCzcRVn-oA@rogers.com...

> Sprak Suidwester, sommer so tussen die duine.
----Ek's veel eerder tussen die vryheid van die duine as om toegegooi onder
sneeu te sit!
Ek
> weet nou nie van watter wonderlike staatshoofde
> jy praat nie.
----Duidelik verstaan jy steeds nie, ou antie. Die verlede is die verlede
en maak nie saak hoe jy daaroor drup nie, jy kan dit nie verander nie.
Maar dit beteken nie dat foute in die verlede jou die regverdiging gee om
weer dieselfde foute te 'pleeg' nie want dan is jy mos stupid want jy't niks
uit jou ondervinding geleer nie. Miskien lê die rede vir Bush se
herverkiesing presies in hierdie beginsel opgesluit? Hier het jy 'n
president wat duidelik nie die skerpste openbare figuur is nie, maar hy en
sy party wen. Hoekom? Duidelik is die meeste Amerikaners nie so liberaal
in hule denke as wat die Demokrate op gehoop het nie. Hulle is steeds
patrioties vir hulle land en is bereid om vir hul land en sy ideale te veg.
Jy sal dit nie verstaan nie, want jy ken nie van lojaliteit nie.....
Die klomp apartheidsvaders was maar
> 'n droewige spul sover hulle die beeld van SA na
> buite gedra het.
----Aan die een kant bekommer jy jou oor die 'beeld van SA' maar aan die
anderkant gee jy nie om dat 'n hoer Amerika regeer nie! Maak jou mind op,
ou antie. Miskien moet jy jou die vraag afvra [net soos die Yankees hulle
die vraag afgevra het toe hulle moes kies tussen Bush en die Donkiekakebeen]
wat wil óns hê? Die blankes in Suider-Afrika wou 'n ordentlik geregeerde,
vooruitstrewende land hê en 'n manier om mag te deel met 'n swart
meerderheid sonder dat die land se bestuur in sy moer ingaan......toevallig
wat besig is om te gebeur as jy kyk na al die bedrog, swak bestuur en
vergrotende werkloosheid.

Die klomp Amerikaanse presidente,
> vir wie jou apartheidsvaders lakeie gespeel het, het
> maar elkeen sy ou storietjie gehad, vanaf Kennedy
> wat seriaal gehoereer het, tot by Nixon wat seriaal
> onwettige dinge gedoen het.
----Wys jou net een ding wat ek al lankal op hierdie ng gesê het: Politici
is die kak van die aarde. Van Kennedy af regdeur tot by Mandela. As
hulle nie hoer nie, dan moor hulle en los dit vir ons plebs om hulle te
bewonder? Is ons nie stupid nie!? Voel jy nie stupid nie?
>
> Gloudina
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100586 is 'n antwoord op boodskap #100579] Ma, 06 Desember 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Miskien lê die rede vir Bush se
> herverkiesing presies in hierdie beginsel opgesluit? Hier het jy 'n
> president wat duidelik nie die skerpste openbare figuur is nie, maar hy en
> sy party wen. Hoekom? Duidelik is die meeste Amerikaners nie so liberaal
> in hule denke as wat die Demokrate op gehoop het nie.

Moenie so seker wees dat Bush wel gewen het
nie. Daar is nou ernstige bedenkinge oor óf die
meerderheid van die mense in Ohio regtig vir
Bush gestem het.

Gloudina
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100588 is 'n antwoord op boodskap #100586] Ma, 06 Desember 2004 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag foeitog! Selfs ou Michael Moore het erken dat hulle verloor het, maar
Gloudina? Nooit!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:YuudnRT9kZ6zxSncRVn-pw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Miskien lê die rede vir Bush se
>> herverkiesing presies in hierdie beginsel opgesluit? Hier het jy 'n
>> president wat duidelik nie die skerpste openbare figuur is nie, maar hy
>> en
>> sy party wen. Hoekom? Duidelik is die meeste Amerikaners nie so
> liberaal
>> in hule denke as wat die Demokrate op gehoop het nie.
>
> Moenie so seker wees dat Bush wel gewen het
> nie. Daar is nou ernstige bedenkinge oor óf die
> meerderheid van die mense in Ohio regtig vir
> Bush gestem het.
>
> Gloudina
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100754 is 'n antwoord op boodskap #100406] Di, 21 Desember 2004 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grové Erasmus[4]  is tans af-lyn  Grové Erasmus[4]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Max schreef:
> "Suidwester"
>
>> Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou bespreek
>
> vir
>
>> sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep
>
> gaan
>
>> wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig oor
>> die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom nie
>> wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
>> Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
>> optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
>> voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil beland
>> nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
>> vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
>> situasie stop voor dit dalk handuit ruk?

>
> ---------------

Lees tog gerus die boek van Paulo Coelho - "Veronica besluit te
streven". Wat voor jou vreemd en gek is, die is weer voor iemand anders
helemaal normaal.
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100756 is 'n antwoord op boodskap #100754] Di, 21 Desember 2004 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Grové Erasmus"
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100759 is 'n antwoord op boodskap #100754] Wo, 22 Desember 2004 07:35 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Grové Erasmus" skryf in boodskap news:41c86f8c$0$8337$db0fefd9@news.zen.co.uk...
> Max schreef:
>> "Suidwester"

>>> Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
>>> optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
>>> voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil
>>> beland
>>> nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
>>> vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
>>> situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
>

>> ---------------
>
> Lees tog gerus die boek van Paulo Coelho - "Veronica besluit te streven".
> Wat voor jou vreemd en gek is, die is weer voor iemand anders helemaal
> normaal.

----Ek het nie 'n probleem met iemand wat gay wil wees nie! Maar, net soos
'n gay-persoon wil hê die ander mense moet sy 'andersheid' aanvaar, net so
moet die gay persoon kan aanvaar dat almal nie daarmee gelukkig kan wees
nie. Dis 'n tweerigtingstraat waarin elke mens geregtig op sy eie opinie
is. Nie 'n enkele gay persoon wat ek al onmoet het en waar ek bewus van
was dat hy gay is, se maniere en aanslag op die lewe het my aangestaan nie.
Miskien dalk ook hierdie dryf in gays om jou te laat weet hy's gay en wat te
donder het dit met jou te doene, huh? Die vraag is nou dat as dit niks met
my te doene het nie, hoekom het hy my ooit gesê? Ek sê dat wat in 'n mens
se slaapkamer gebeur niks met jou medemens te doene het nie en daarom
behoort niemand eers te weet 'n persoon is gay nie. Maar stel dit hierdie
mense tevrede? Nee! Hulle soek aandag en daarom dink ek hierdie is 'n
sielkundige probleem nie 'n fisiese een nie....oor die algemeen.
Vorige onderwerp: Iets vir die demokrate om aan te peusel (ingels)
Volgende onderwerp: friendsabroad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 09:50:58 MGT 2024