Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tutu. En toe . - Rhapsody.jpg (0/1)
Re: Tutu. En toe . - Rhapsody.jpg (0/1) [boodskap #100517] Wo, 01 Desember 2004 03:50
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Dec 2004 04:31:38 -0800, "Jonas" wrote:

> Hi DD.
>
> Man daai ene van die dik heupe gaan ek raam - treffend!
>
> Bly om te hoor van Thirsty's - die plekkie is bepaald 'n sosiale ligtoring
> op op die noord-pier.
> As student 'n stoker oorkant (suid-pier) die hawe by West's - duskant van
> die walvisfabriek - wat toe reeds gesluit was. Mens kan net daar kom met die
> veerboot of trein - na 11 in die aande was deur geen vervoer soontoe of
> terug nie - dan was dit net matrose, hoere en spoorwegwerkers - tot so 5 die
> volgende oggend. Baie stories ...
> Ek moet in Durban uitkom - sal jou op hoogte hou.
>

Ek is bly jy het smaak vir kuns, Jonas:-)

Soos reeds gesê, gaan Thirsty's nie lank meer dorstige kele les nie.
Die ingang word (beginnende vroeg nuwe jaar, teen 'n koste van sowat
1.5 biljoen rand) met 'n honderd meter breër gemaak.

> As student 'n stoker oorkant (suid-pier) die hawe by West's - duskant van
> die walvisfabriek - wat toe reeds gesluit was. Mens kan net daar kom met die
> veerboot of trein - na 11 in die aande was deur geen vervoer soontoe of
> terug nie - dan was dit net matrose, hoere en spoorwegwerkers - tot so 5 die
> volgende oggend. Baie stories ...

Die matrose en spoorwegwerkers is nou minder:-)

Ek heg 'n foto wat ek Vrydag geneem het, aan om vir jou te wys wie
kuier nou hier by ons.

DD
Vorige onderwerp: Re: Jake White se probleempie
Volgende onderwerp: Juffrou en die kamerafoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:50:21 MGT 2024