Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tutu. En toe .
Tutu. En toe . [boodskap #100483] Ma, 29 November 2004 13:55 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou nie van Desmond Tutu nie. Maar, gee die duiwel die krediet wat hom
toekom. Hy is ten minste bereid om, soos in sy verlede, te protester teen
wat hy as ongeregtighede sien.

Tutu het tydens die Mandela-gedenklesing Suid-Afrikaners daaraan herinner om
krities te wees.

Hy het onder ander vir Mbeki daaraan herinner dat hy besig is om blankes te
marginaliseer. Tim du plessis (Rapport) gebruik die woorde - "'n offensief
geloods is om die wittes in Suid-Afrika finaal te onderwerp." Tutu het Mbeki
ook weereens oor die Zimbabwe-fiasko aangevat.

En dis eers nadat Tutu die leiding verskaf het wat die Rapport bereid is om
die onderwerp op te neem.

Waarom is wittes so huiwerig om kapsie te maak teen ooglopende diskriminasie
teen hulle? Is hulle steeds vashgevang in 'n skuldgevoel wat deur mense soos
Gloudina en Ferdiejiekie aangemoedig word? Of, is die wittes soos in die
verlede onderdanig aan die "leierskap" van die dag?

Almal (swart en wit) besef dat hierdie "leierskap" uit oorwegend onbevoegde
en onbetroubare swartes bestaan wat deur die ANC-politieke hierargie op hul
afgedwing is - maar niemand is bereid om daaroor te praat nie.

Skote Tutu.
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100486 is 'n antwoord op boodskap #100483] Ma, 29 November 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Waarom is wittes so huiwerig om kapsie te maak teen ooglopende diskriminasie
> teen hulle? Is hulle steeds vashgevang in 'n skuldgevoel wat deur mense soos
> Gloudina en Ferdiejiekie aangemoedig word? Of, is die wittes soos in die
> verlede onderdanig aan die "leierskap" van die dag?

En kan jy nou, my liewe Jonas, vir my item vir item
verduidelik van die "ooglopende diskriminasie teen
wittes" waaroor jy so praat. Sover ek kan sien en
hoor, is daar nog baie meer as vyf wittes in elke
ry van veertig swartes wat voor jou verbyloop in
enige bedryf. ( Miskien darem nou nie mynwerkers
en huurmotorbestuurders nie. Daar sal ek toegee dat
daar diskriminasie is. Hulle moet meer wittes kry wat
in die dieptes van die myne die harde werk moet doen.)
Sover ek kan uitmaak, sit daar nog baie meer as
een-agste wittes op die plase van die land. Sover
ek kan sien, is daar nog baie meer Afrikaner en
Engelse name onder die woordvoerders en
bestuurders van regeringsinstansies as wat die
klein vyf miljoen wit bevolking van SA regverdig.
So, asseblief Jones, item vir item, vertel van die
ooglopende diskriminasie. vertel van die diskriminasie
teen die handjievol wit mense in hierdie oorwegende
swart staat.

Gloudina
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100487 is 'n antwoord op boodskap #100486] Ma, 29 November 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf

. Sover ek kan sien en
> hoor, is daar nog baie meer as vyf wittes in elke
> ry van veertig swartes wat voor jou verbyloop in
> enige bedryf.

Dit moet natuurlik lees " meer as vyf wittes in elke
ry van veertig mense"

Gloudina
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100490 is 'n antwoord op boodskap #100486] Ma, 29 November 2004 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
> . Daar sal ek toegee dat
> daar diskriminasie is. Hulle moet meer wittes kry wat
> in die dieptes van die myne die harde werk moet doen.)
> Sover ek kan uitmaak, sit daar nog baie meer as
> een-agste wittes op die plase van die land. Sover
> ek kan sien, is daar nog baie meer Afrikaner en
> Engelse name onder die woordvoerders en
> bestuurders van regeringsinstansies as wat die
> klein vyf miljoen wit bevolking van SA regverdig.
>
> Gloudina
>

Sò sê die verraaier vrou, wat saam met maar man,
Afrikaans verraai het omdat hulle stupid genoeg was
om Afrikaans aan te sien as die stigtingr van apartheid,
en tòe Afrikaans verruil vir die engelse taal van die
moordenaars van kinders en vroue.

Sò sê die verraaier vrou, wat bewys het dat haar simpatie lê
by die engelse wat na goud in SA gevind is, boere se plase
en plaashuise afgebrand het, om die goud in die hande te kry.

Sò sê die verraaier vrou, wat bo-oor die graffies van uitgeteerde
konsentrasiekamp kindertjies, haar sameswerende hand hand na
die van die engelse uitgesteek het, om verraad te pleeg.

Sò sê die verraaier vrou, wat bo-oor die beddens van maer sterwende
boerevroue in konsentrasiekampe, die engelse offisiere omhels, en haar
lippevir hulle tuit, terwyl sy haar dik heupe vir hulle wikkel, en met
swaar gegrimmeerde wimpers, hulle vertel van die nare apartheidsjare.

© Dave Du Plessis 2004
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100491 is 'n antwoord op boodskap #100487] Di, 30 November 2004 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - gaan vra jou vrae maar aan Tutu. Vir my sal jy nie wil glo nie.
(Eienaardig dat jy steeds beter sou weet as Tutu ...)
Of, as jy regtig belangstel - kyk vir jouself. Maar nou ja, julle het
weggehardloop - waarom? Seker om die diskriminasie teen wittes vry te spring
...
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100492 is 'n antwoord op boodskap #100490] Di, 30 November 2004 03:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave skryf

swaar gegrimmeerde wimpers.
>
> � Dave Du Plessis 2004

Arme drommel, wat intellektuele besit wil hê
oor verkeerd-gespelde Afrikaans.

Penkop wat iets stinks ruik
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100503 is 'n antwoord op boodskap #100492] Di, 30 November 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek dink jy ruik jou bo-lip ....
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100512 is 'n antwoord op boodskap #100503] Di, 30 November 2004 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Nov 2004 06:20:00 -0800, "Jonas" wrote:

> Anti - ek dink jy ruik jou bo-lip ....
>

Komies Jonas:-) ek dog die ng is moeg, en toe karring dit steeds aan!

Lekker om weer jou stem te hoor, Jonas... baie beter as dié van die
tannie, wat steeds haar dik heupe vir die engelse wikkel, en in engels
met die moordenaars van Boere-Nasate flikflooi, terwyl sy en
dik sakkie Afrikaans probeer vermoor, deur met 'n caspir daaroor te
ry. (Afrikaans is nié so broos nie, julle lafaards!)

Miskien moet ek die nuusgroep weer op my favourites sit. En na haar en
haar marionette luister:-)

Dave

ns.
Thirsty's is steeds oop:-)

nss.
ek het vergeet om 'n spelvout te maak.
Dìt is hoe ek haar dwing om te reageer:-)
Re: Tutu. En toe . [boodskap #100528 is 'n antwoord op boodskap #100512] Wo, 01 Desember 2004 12:31 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi DD.

Man daai ene van die dik heupe gaan ek raam - treffend!

Bly om te hoor van Thirsty's - die plekkie is bepaald 'n sosiale ligtoring
op op die noord-pier.
As student 'n stoker oorkant (suid-pier) die hawe by West's - duskant van
die walvisfabriek - wat toe reeds gesluit was. Mens kan net daar kom met die
veerboot of trein - na 11 in die aande was deur geen vervoer soontoe of
terug nie - dan was dit net matrose, hoere en spoorwegwerkers - tot so 5 die
volgende oggend. Baie stories ...
Ek moet in Durban uitkom - sal jou op hoogte hou.
Vorige onderwerp: Sussie en Sannie mag nou trou
Volgende onderwerp: Dankie Max
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:24:50 MGT 2024