Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jake White se probleempie
Jake White se probleempie [boodskap #100344] Vr, 19 November 2004 12:54 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Na afloop van die 3-nasies toernooi het Jake White en John Smit met groot
genoegdoening aan die media vertel dat die span die beste is, en dat dit
kwansuis op meriete gekies is. Almal het geweet dat dit 'n infame leuen is.
Nou verloor die manne en wil White die oneffektiewe spelers van kleur
vervang met beter spelers. Maar dit word hom nie toegelaat nie. Slim het sy
baas gevang.
Slim gaan ook sy baas vang indien ons (die wittes) nie effektief beswaar
maak teen die aanstelling van onbevoegde gekleurdes in sekere posisies nie.
'n Mens verdien seker maar jou politieke heersers?
Re: Jake White se probleempie [boodskap #100346 is 'n antwoord op boodskap #100344] Vr, 19 November 2004 17:51 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Nov 2004 10:26:24 -0800, "Jonas" wrote:

> Anti Totti sê: " dis seker maar wat die nie-blankes
> gedink het daardie eeue en eeue wat hulle nie in
> opstand gekom het teen die onheilige heerskappy
> van die witnerwe nie."
>
> Ja-nee Anti - ek weet nie hoekom die swartgatte so rugraatloos is/was nie.
> ("A slave is a man with the mentality of a slave....")

Ja'a, Jonas, dit is die jare toe toe blankes, as gevolg van hul boikot
teenoor die apartheidssisteem, geweier het om Afrikaans te praat.
Lank voor Caspirs vervaardig is.
Dieselfde blankes, Jonas, verraai toe Afrikaans en neem toe as
huistaal, Engels. Engels wat in die taal bekend gestel is lànk vòòr
apartheid, deur die mense wat konsentrasiekampe gebruik het om vrouens
en kinders te vermoor, toe die afbrand van plase en plaashuise nie
gewerk het, om die Boere te oorreed om die pas ontdekte goud in die
Witwatersrand vir die engelse te gee nie. Hulle erken toe hul
goedkeuring daaraan, Jonas.

En, Jonas, as jy gedink het dat daar nie werklik sulke verraaiers in
ons land was nie, vra vir anti tooti daarna, Sy het eerstehandse
kennis:-(

Dave
Vorige onderwerp: 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek.......
Volgende onderwerp: Waarom is dit so stil hier?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 21:45:47 MGT 2024