Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Christine
Christine [boodskap #100303] So, 14 November 2004 04:27 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met Christine Potgieter het ek heelwat jare weekliks en somtyds
daagliks besigheidsbelange gedeel. Want André se spreekamer
was langs my kantoor.
Nou is Christine vermoor. En die laaste wat ek van haar man gehoor
het, het dit sleg gegaan met hom.

Vrydag het hul seun in die hof op Carletonville verskyn. Aangekla van
daarvan. Hulp van bosslapers gebruik.

Iemand het gesê dat dwelms dalk 'n rol gespeel het. Daar moes tog
beplanning geweeshet, plan beraming en tyd moes betrokke gewees het.
Dat hy op 'n trip kon gewees het maak nie sin nie. Dit was egter iets
wat slegs as 'n moontlikheid geopper was.

DD
Re: Christine [boodskap #100304 is 'n antwoord op boodskap #100303] So, 14 November 2004 04:29 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Nov 2004 06:27:12 +0200, DD wrote:

>
>
> Met Christine Potgieter het ek heelwat jare weekliks en somtyds
> daagliks besigheidsbelange gedeel. Want André se spreekamer
> was langs my kantoor.
> Nou is Christine vermoor. En die laaste wat ek van haar man gehoor
> het, het dit sleg gegaan met hom.
>
> Vrydag het hul seun in die hof op Carletonville verskyn. Aangekla van
> daarvan. Hulp van bosslapers gebruik.
>
> Iemand het gesê dat dwelms dalk 'n rol gespeel het. Daar moes tog
> beplanning geweeshet, plan beraming en tyd moes betrokke gewees het.
> Dat hy op 'n trip kon gewees het maak nie sin nie. Dit was egter iets
> wat slegs as 'n moontlikheid geopper was.
>
> DD
>
>

André is nie haar man nie. Dis André Vlok vir wie sy gewerk het.

DD
Vorige onderwerp: ACCUSED #1 Mandela
Volgende onderwerp: Ek eet snot as niemand my sien nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:26:17 MGT 2024