Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Teacher gets public whipping
Teacher gets public whipping [boodskap #100074] Wo, 03 November 2004 19:34 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
So stukkie uit vandag se nuus
om weer daarop te wys hoe
die moslems is.

RIYADH: Police in Saudi Arabia administered 10 lashes to a Filipina
teacher in front of her students for striking a schoolgirl, a
newspaper said yesterday.

The Saudi Gazette said Lucia Evangalista was punished for hitting
14-year-old Zena Maria Thirwall with a high-heeled shoe during an
argument with the girl's Brittish father at the
International-Phillipine-School in the Gulf city of Al-Khobar last
December.

The father filed a police complaint and insisted the punishment be
carried out in public, the paper said. - Reuters

Dailynews.co.za - 3 November 2004

**************

'n Besigheidsgroep wat voertuie invoer huur al 'n paar jaar 'n
woonstel by my. 'n Pakistani wat deur hulle ingevoer is hierheen,
het 'n Afrikaanssprekende meisie in hierdie Engelse stad ontmoet,
en sy het by hom ingetrek, in my woonstel. Baie oulike meisiekind
en ons het al lang paaie saamgesels.

Haar broers en susters wil niks met haar te doen hê nie, en haar ma
het uit Holland by haar kom kuier. Toe jaag ek hulle uit die woonstel
omdat hy (blykbaar aanpassingsprobleme in Suid Afrika gehad het?, en)
probleme met inwoners in die blok gehad het. Die motorhawe eienaar en
sy sekretaresse het mooi met my gepraat en baie beloftes gedoen, en ek
het hulle weer toegelaat in die woonstel. Nou is hulle kwaliteit
inwoners daar.

Die ma het terug gevlieg Holland toe, na waar haar Duitse man gewag
het, en skakel gereeld daarvandaan.

Nou het hulle 'n baba saam, en sy het 'n paar maande gelede vir my
gesê dat sy ook Moslem gaan word. Met hom gaan trou en saam Pakistan
toe gaan. Op my vraag hoe sy, wat met 'n Godsdiens grootgeword het
waar Jesus die hoofrol speel, nou skielik 'n godsdiens aanvaar sonder
Jesus, het sy erken dat dit die eerste keer is wat sy daaraan dink.

Ek wys vir haar dié tipe artikels. Ek wys haar daarop dat sy haar in
'n huwelik wil begewe waar 'n vrou NIKS is nie. Dat sy in Pakistan
heelwaarskynlik 'n sluier gaan dra. En ek sien dat sy daaroor
bekommerd is, maar steeds met die moslem wil trou.

Dit lyk vir my dat vele westerse vroue geen kennis dra van die
minderwaardige rol wat 'n vrou by die moslem groepe beklee nie.
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100076 is 'n antwoord op boodskap #100074] Wo, 03 November 2004 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Ek wys vir haar dié tipe artikels. Ek wys haar daarop dat sy haar in
> 'n huwelik wil begewe waar 'n vrou NIKS is nie. Dat sy in Pakistan
> heelwaarskynlik 'n sluier gaan dra. En ek sien dat sy daaroor
> bekommerd is, maar steeds met die moslem wil trou.
>
> Dit lyk vir my dat vele westerse vroue geen kennis dra van die
> minderwaardige rol wat 'n vrou by die moslem groepe beklee nie.

Jy vergeet natuurlik, jy wit man, dat Pakistan ( en Indië
en Bangladesh) vroue as eerste ministers oplewer. Iets
wat nog nie in die patriargale maatskappy waarin jy
grootgeword het, gebeur het nie. As ek reg onthou, is
die huidige eerste minister van Bangladesh 'n vrou.

Gloudina
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100077 is 'n antwoord op boodskap #100076] Wo, 03 November 2004 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Nov 2004 15:22:38 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> Jy vergeet natuurlik, jy wit man, dat Pakistan ( en Indië
> en Bangladesh) vroue as eerste ministers oplewer. Iets
> wat nog nie in die patriargale maatskappy waarin jy
> grootgeword het, gebeur het nie. As ek reg onthou, is
> die huidige eerste minister van Bangladesh 'n vrou.
>
> Gloudina
>
>

Jy vergeet natuurlik, jy aanhanger van die swart man, dat as mbeki sy
sin kry, is ons volgende sp 'n vrou. 'n Heel bevraagtekende een.
Nie slegs bevraagtekend nie, maar beslis nie die titel waardig nie.
En as die anc jeugliga en peter mokaba hul sin gekry het, het ons
lankal 'n vrou as sp gehad. Ook mag daar almiskie mense wees
wat Patricia De Lil as sp sou ondersteun. (Nie dat ek dink haar
veggees is al wat noodsaaklik is nie:-)

wit man

ns.
Jy het nagelaat om ten minste tsk tsk tsk (of enige ander manier
van simpatisering) met die Fillipynse onnie uit te spreek.
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100078 is 'n antwoord op boodskap #100074] Do, 04 November 2004 00:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave, hier is iets wat nie mooi strook met hierdie storie nie, klink vir my
na propaganda.

Hoekom? Wel, die pa is Brits. Hoe sal n onderwyseres nou haar hoehakskoen
uittrek, terwyl sy met die kind se Britse pa argumenteer, en die kind
daarmee slaan? Dit gebeur net nie so nie.

Plus, hoekom sal n Britse burger vra dat die vrou in die publiek gestraf
word, dit is mos nie iets wat n westerling sal vra nie. Dalk is hy n
hoendergepikte man en sy vrou het hom gese om dit te laat doen, maar dit is
ook nie n Philippynse gewoonte nie. Ek ken Philippyne, hulle is n baie
'gentle' nasie, sonder geweld.

Nee, ek smel n rat! ;-)

-e-
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100079 is 'n antwoord op boodskap #100077] Do, 04 November 2004 01:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf

> Jy vergeet natuurlik, jy aanhanger van die swart man, dat as mbeki sy
> sin kry, is ons volgende sp 'n vrou.

Een van die beste trekke van die ANC is hulle
getrouheid aan die ideaal van nie-seksisme.

Gloudina
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100095 is 'n antwoord op boodskap #100079] Do, 04 November 2004 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti. Nog eienskappe van die ANC wat jou aandag ontgaan is hulle
uitsonderlik voorliefde vir bedrog, nepotisme en rassisme. (Soek jy
voorbeelde - of het jy self toegang tot die media?)
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100096 is 'n antwoord op boodskap #100095] Do, 04 November 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Anti. Nog eienskappe van die ANC wat jou aandag ontgaan is hulle
> uitsonderlik voorliefde vir bedrog, nepotisme en rassisme.

Man, ou Jonas jong, ek het die baasspelers gesien in
die nepotisme- rassisme- bedrog- game gedurende die
apartheidsdae. Hierdie dinge waarvan jy praat is speletjies
teen wat in daardie dae aangegaan het.

Gloudina
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100107 is 'n antwoord op boodskap #100078] Do, 04 November 2004 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 04 Nov 2004 00:34:30 GMT, "Ellie" wrote:

>
> "DD" 14-year-old Zena Maria Thirwall with a high-heeled shoe during an
> argument with the girl's Brittish father at the
> International-Phillipine-School in the Gulf city of Al-Khobar last
> December.
>
> The father filed a police complaint and insisted the punishment be
> carried out in public, the paper said. - Reuters
>
>
> Dave, hier is iets wat nie mooi strook met hierdie storie nie, klink vir my
> na propaganda.
>
> Hoekom? Wel, die pa is Brits. Hoe sal n onderwyseres nou haar hoehakskoen
> uittrek, terwyl sy met die kind se Britse pa argumenteer, en die kind
> daarmee slaan? Dit gebeur net nie so nie.

Ellie, ek het dit ook opgelet, (die britsigheid wat omgesit is in
bitsigheid) en wou daarop reageer, maar het nagelaat om dit te doen.
My reaksie sou egter nie 'n rot ruik nie
(onthou dat selfs die betrokkenes se name en selfs die skool
geidentifiseer word) maar sou wees om te dink dat 'n rot uit
Britanje is na die steentydperk.

Ek het dit aanvaar as 'n Arabier met Britse burgerskap wat
terug is na sy land, waar hy 'n vrou met 'n knuppel oor die kop
kan slaan en aan haar hare na sy grot sleep.

>
> Plus, hoekom sal n Britse burger vra dat die vrou in die publiek gestraf
> word, dit is mos nie iets wat n westerling sal vra nie. Dalk is hy n
> hoendergepikte man en sy vrou het hom gese om dit te laat doen, maar dit is
> ook nie n Philippynse gewoonte nie. Ek ken Philippyne, hulle is n baie
> 'gentle' nasie, sonder geweld.

Gaan vra bietjie vir Monique(?) en wat is haar man se naam(Karel?) wat
by die Fillipynse eilande ontvoer en vir 'n losprys aangehou is; twee
onbekende mense wat skielik baie bekend geword het vanweë die
Fillipynse gebrek aan agressie:-)

>
> Nee, ek smel n rat! ;-) ek nie;-O
>
> -e-
-d-
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100109 is 'n antwoord op boodskap #100107] Do, 04 November 2004 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... het hulle 'n sjambok gebryk?

"DD" skryf in boodskap news:k8vko0pocjoj4a8uc73cgcfo76ioc381k4@4ax.com...
> On Thu, 04 Nov 2004 00:34:30 GMT, "Ellie" wrote:
>
>>
>> "DD" > 14-year-old Zena Maria Thirwall with a high-heeled shoe during an
>> argument with the girl's Brittish father at the
>> International-Phillipine-School in the Gulf city of Al-Khobar last
>> December.
>>
>> The father filed a police complaint and insisted the punishment be
>> carried out in public, the paper said. - Reuters
>>
>>
>> Dave, hier is iets wat nie mooi strook met hierdie storie nie, klink vir my
>> na propaganda.
>>
>> Hoekom? Wel, die pa is Brits. Hoe sal n onderwyseres nou haar hoehakskoen
>> uittrek, terwyl sy met die kind se Britse pa argumenteer, en die kind
>> daarmee slaan? Dit gebeur net nie so nie.
>
>
> Ellie, ek het dit ook opgelet, (die britsigheid wat omgesit is in
> bitsigheid) en wou daarop reageer, maar het nagelaat om dit te doen.
> My reaksie sou egter nie 'n rot ruik nie
> (onthou dat selfs die betrokkenes se name en selfs die skool
> geidentifiseer word) maar sou wees om te dink dat 'n rot uit
> Britanje is na die steentydperk.
>
> Ek het dit aanvaar as 'n Arabier met Britse burgerskap wat
> terug is na sy land, waar hy 'n vrou met 'n knuppel oor die kop
> kan slaan en aan haar hare na sy grot sleep.
>
>>
>> Plus, hoekom sal n Britse burger vra dat die vrou in die publiek gestraf
>> word, dit is mos nie iets wat n westerling sal vra nie. Dalk is hy n
>> hoendergepikte man en sy vrou het hom gese om dit te laat doen, maar dit is
>> ook nie n Philippynse gewoonte nie. Ek ken Philippyne, hulle is n baie
>> 'gentle' nasie, sonder geweld.
>
> Gaan vra bietjie vir Monique(?) en wat is haar man se naam(Karel?) wat
> by die Fillipynse eilande ontvoer en vir 'n losprys aangehou is; twee
> onbekende mense wat skielik baie bekend geword het vanweë die
> Fillipynse gebrek aan agressie:-)
>
>>
>> Nee, ek smel n rat! ;-)
> ek nie;-O
>>
>> -e-
> -d-
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100111 is 'n antwoord op boodskap #100109] Do, 04 November 2004 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 5 Nov 2004 08:27:39 +1300, "Dingus"
wrote:

> ... het hulle 'n sjambok gebryk?
>

jeis toe nie so stoepid soos dit somtyds lyk nie.
hulle het die sjambok gebryk. Of hulle dit op haar boute gebryk het,
sal ek nie weet nie, maar gebryk het hulle dit gebryk.
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100112 is 'n antwoord op boodskap #100111] Do, 04 November 2004 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 04 Nov 2004 21:47:06 +0200, DD wrote:

> On Fri, 5 Nov 2004 08:27:39 +1300, "Dingus"
> wrote:
>
>> ... het hulle 'n sjambok gebryk?

>
> jeis toe nie so stoepid soos dit somtyds lyk nie.
> hulle het die sjambok gebryk. Of hulle dit op haar boute gebryk het,
> sal ek nie weet nie, maar gebryk het hulle dit gebryk.
>

en natuurlik weet jy dat,
as hulle dit op haar boute gebryk het,
is haar Dingus nou rooi.
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100113 is 'n antwoord op boodskap #100074] Do, 04 November 2004 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Maar ek troos my daaraan - George W. gaan julle klomp pienkes in toom hou
> daar onder die ou groot koelteboom.

Ag siestog. Die Kanadese immigrasie word alreeds
oorstroom met navrae van mense wat die VSA wil
verlaat en na Kanada emigreer. Of mense wat hulle
kinders in Kanadese universiteite wil laat skoolgaan.
Aangesien daar so baie taamlike groot stede en
'n hele aantal baie goeie universiteite net 'n halfdag
se ry van meeste gebiede in die Noordoorste van
die VSA is, sal sulke mense nie eens baie ver van
hulle families hoef af te gaan nie. Dit lyk asof mens
weer die Vietnam-dae begin te herleef.

Gloudina
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100116 is 'n antwoord op boodskap #100096] Vr, 05 November 2004 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - geen vise-president het omkoopgeld van 'n Indiërbesigheidsman ontvang
nie? En dan nog 'n jaar daarna in die parlement gesit en smaal nie. (Verskaf
maar die detail wanneer jy hierop antwoord - vae beskuldigings gaan nie werk
nie.)
Jy weet waarom julle hier weg is. Jou man het sy gataf probeer om 'n
Broederbonder te word - maar hy was te lig bevind .... En nou probeer jy ons
oortuig dat jy die grootse vegter teen apartheid was.
Eienaardig dat die lefties van daardie tyd nou reeds almal die lig gesien
het - so ietwat mostert na die maal sou ek sê.
Maar ek troos my daaraan - George W. gaan julle klomp pienkes in toom hou
daar onder die ou groot koelteboom.
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100122 is 'n antwoord op boodskap #100112] Vr, 05 November 2004 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
.. het die sjambok bebreek?

"DD" skryf in boodskap news:jr1lo05ah18d961qmb427k5ossvgb22ha6@4ax.com...
> On Thu, 04 Nov 2004 21:47:06 +0200, DD wrote:
>
>> On Fri, 5 Nov 2004 08:27:39 +1300, "Dingus"
>> wrote:
>>
>>> ... het hulle 'n sjambok gebryk?
>
>>
>> jeis toe nie so stoepid soos dit somtyds lyk nie.
>> hulle het die sjambok gebryk. Of hulle dit op haar boute gebryk het,
>> sal ek nie weet nie, maar gebryk het hulle dit gebryk.
>>
>
> en natuurlik weet jy dat,
> as hulle dit op haar boute gebryk het,
> is haar Dingus nou rooi.
>
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100132 is 'n antwoord op boodskap #100122] Vr, 05 November 2004 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 5 Nov 2004 20:56:25 +1300, "Dingus"
wrote:

> .. het die sjambok bebreek?
>

nee
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100152 is 'n antwoord op boodskap #100132] Sa, 06 November 2004 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
.. o, ek sien.

"DD" skryf in boodskap news:u1gno09l3h5jcsu61bnegdq52qb3d5dn8v@4ax.com...
> On Fri, 5 Nov 2004 20:56:25 +1300, "Dingus"
> wrote:
>
>> .. het die sjambok bebreek?
>>
>
> nee
>
Re: Teacher gets public whipping [boodskap #100153 is 'n antwoord op boodskap #100152] Sa, 06 November 2004 20:42 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Nov 2004 09:42:28 +1300, "Dingus"
wrote:

> .. o, ek sien.
>
> "DD" wrote in message
> news:u1gno09l3h5jcsu61bnegdq52qb3d5dn8v@4ax.com...
>> On Fri, 5 Nov 2004 20:56:25 +1300, "Dingus"
>> wrote:

>>> .. het die sjambok bebreek?
>>>

>> nee


>

ja
Vorige onderwerp: Michael Moorer se storie
Volgende onderwerp: Re: Is Nelson Mandela worth £100,000?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:20:08 MGT 2024