Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker wêreldbeker resultaat...
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32253 is 'n antwoord op boodskap #31934] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach Leendert van Oostrum :

-> > Wat ek wil, is dat die laster teen my etniese identiteit gestaak word. Dat
-> > die volgehoue skade aan my etniese psige moet ophou.
Also sprach @home.com
-> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou etniese psige
-> en jou etniese identiteit. Jou soort tel ek nie eens onder regte
-> Afrikaners nie.
God, Gloudina (moenie my kapittel oor die
kragwoord nie) na 'n skitterende betoog en
blootlegging van sy hele siel dans jy op die
graf van Leendert se eie private katarsis. Jy
verstaan niks! Jy het nie eens probeer
luister wat hy vir jou wil se nie.

God, Gloudina, wil jy nie eers dink voor jy
krakeel nie?
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32339 is 'n antwoord op boodskap #31934] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee,Nee!!

Jy mag die naam van die HERE jou GOD nie ydelik gebruik nie,want die HERE sal die een
wat Sy naam ydelik gebruik nie ongestraf laat bly nie, dit is nie ek wat so sê nie,maar
die HERE self.

Asb.weerhou jou daarvan om dit te doen.

Boertjie

"A.S. Pris" wrote:

> Also sprach Leendert van Oostrum :
>
> -> > Wat ek wil, is dat die laster teen my etniese identiteit gestaak word. Dat
> -> > die volgehoue skade aan my etniese psige moet ophou.
> Also sprach @home.com
> -> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou etniese psige
> -> en jou etniese identiteit. Jou soort tel ek nie eens onder regte
> -> Afrikaners nie.
> God, Gloudina (moenie my kapittel oor die
> kragwoord nie) na 'n skitterende betoog en
> blootlegging van sy hele siel dans jy op die
> graf van Leendert se eie private katarsis. Jy
> verstaan niks! Jy het nie eens probeer
> luister wat hy vir jou wil se nie.
>
> God, Gloudina, wil jy nie eers dink voor jy
> krakeel nie?
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32343 is 'n antwoord op boodskap #31934] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou etniese psige
> en jou etniese identiteit. Jou soort tel ek nie eens onder regte
Afrikaners nie.

Jy weet, Goudina, vir een met jou ervaring kan ek my voorstel dat myne vir
jou minderwaardig lyk. Waar jou etniese identiteit soveel bestraling ontvang
het van propaganda dat dit omgesit het in 'n kwaadaardige gewas wat jou
psige bedreig.

Tot op die punt van ernstige psigosomatiese simptome, soos jy ons self
vertel het. En tot op die punt waar jy die pyn soos
"tahannie-met-die-kanker" (min of meer soos ek onthou Opperman is dit?)
daagliks moet sit en uitgil op hierdie nuusgroep.

Jou geval, Gloudina, is 'n ekstreme voorbeeld van die soort skade aan die
etniese psige waarna ek verwys het. En jou benepe anal retentitiveness oor
wie jou stempel van etniese goedkeuring mag ontvang demonstreer uitmuntend
hoe jou identiteit deur jare se bombardement van leuens vernietig is.

Mens sien dit hier ook. Soos Boetman en sy pelle wat, soos jy en Sakkie, hul
kinders Engels grootmaak omdat hulle nie hul nageslag met 'n
Afrikaneridentiteit wil belas nie

Dis die goed wat ek Artuur aan die verstand probeer bring het. Die feit dat
hy aangeddring het op persoonlike getuienis beteken geensins dat my ervaring
nie algemeen is nie - soos jy en Boetman albei ook demonstreer.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32345 is 'n antwoord op boodskap #31934] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> boer...@eskom.co.za

> Jy mag die naam van die HERE jou GOD nie ydelik gebruik nie,want die HERE sal
> die een
> wat Sy naam ydelik gebruik nie ongestraf laat bly nie

Nou wonder ek, as die here so sterk voel oor sy (haar) naam, hoeveel te meer
straf hy (sy) nie in gedagte het vir diegene wat sy (haar) skeppingswerk
minagtend agterop 'n bakkie boender nie.
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32347 is 'n antwoord op boodskap #31934] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
"A.S. Pris" wrote:

> Also sprach Leendert van Oostrum :
>
> -> > Wat ek wil, is dat die laster teen my etniese identiteit gestaak
word. Dat
> -> > die volgehoue skade aan my etniese psige moet ophou.
> Also sprach @home.com
> -> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou
etniese psige
> -> en jou etniese identiteit. Jou soort tel ek nie eens onder regte
> -> Afrikaners nie.
> God, Gloudina (moenie my kapittel oor die
> kragwoord nie) na 'n skitterende betoog en
> blootlegging van sy hele siel dans jy op die
> graf van Leendert se eie private katarsis.

Nee, man, ou As! Daar is 'n verskil tussen "katarsis" en "dejavu".

Maar dis dalk waar dat ekstreme blootstelling aan dejavu ook traumaties kan
word.

Jy
> verstaan niks! Jy het nie eens probeer
> luister wat hy vir jou wil se nie.

Dis nie 'n nuwe waarneming nie, As.

Groete, Leendert
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32348 is 'n antwoord op boodskap #31934] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
LeswinLaubscher skryf in boodskap news:20000714100840.03292.00000249@ng-fa1.news.cs.com...
>> boer...@eskom.co.za
>
>> Jy mag die naam van die HERE jou GOD nie ydelik gebruik nie,want die HERE sal
>> die een
>> wat Sy naam ydelik gebruik nie ongestraf laat bly nie
>
> Nou wonder ek, as die here so sterk voel oor sy (haar) naam, hoeveel te meer
> straf hy (sy) nie in gedagte het vir diegene wat sy (haar) skeppingswerk
> minagtend agterop 'n bakkie boender nie.

Het God dan nie klippe ook geskape nie? So dan is ek ook nou bestem vir die
verdoemenis....
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32349 is 'n antwoord op boodskap #31934] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg,Gloudina.

Ek's nie onder jou kontrole nie.

En dit maak jou briesend!

skryf in boodskap news:396D2BDC.6BAA3750@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Wat ek wil, is dat die laster teen my etniese identiteit gestaak word. Dat
>> die volgehoue skade aan my etniese psige moet ophou.
>
> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou etniese psige
> en jou etniese
> identiteit. Jou soort tel ek nie eens onder regte
> Afrikaners nie. Jy het 'n ou etniese brousel opgekook
> wat NIE 'n weerspieeling is van die deursnee Afrikaner
> nie. Ek is siek en sat vir mense soos jy wat soos prima
> donnas sit en kekkel oor alles en nog wat. Read my
> lips, Leendert van Oostrum, hou op met jou gekekkel.
> Al wat jy doen moet jou ou gekla, is om 'n beeld te skep
> van 'n man wat nie in kontrole is nie.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32350 is 'n antwoord op boodskap #31934] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> "Sakkie" sak...@internet.co.za

> Het God dan nie klippe ook geskape nie? So dan is ek ook nou bestem vir die
> verdoemenis....

Ag here sakkie, jy verwag tog nie dat ek ernstig hierop moet antwoord nie, of
hoe?
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32373 is 'n antwoord op boodskap #31934] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
LeswinLaubscher skryf in boodskap news:20000714184257.18200.00000796@ng-fp1.news.cs.com...
>> "Sakkie" sak...@internet.co.za
>
>> Het God dan nie klippe ook geskape nie? So dan is ek ook nou bestem vir die
>> verdoemenis....
>
> Ag here sakkie, jy verwag tog nie dat ek ernstig hierop moet antwoord nie, of
> hoe?

Dit is presies hoe ek oor jou pos gevoel het. Juis daarom het ek besluit
dis tyd vir 'n bietjie sarkasme. Jy het egter heel duidelik nie 'n sin vir
humor nie.

Ek reken jy neem jouself te ernstig op. Jy is egter nie alleen nie. Dit is
nogal 'n algemene verskynsel op hierdie nuusgroep.

Maar sê my, wie is dit nou wat God se skeppingswerk so minagtend agterop 'n
bakkie "boender"?

Sakkie
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32454 is 'n antwoord op boodskap #31934] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> "Sakkie" sak...@internet.co.za

> Juis daarom het ek besluit
> dis tyd vir 'n bietjie sarkasme

Ons definieer sarkasme verskillend

> Jy het egter heel duidelik nie 'n sin vir
> humor nie.

Jy neem natuurlik aan dat jou bydrae humoristies is ten einde die stelling
hierbo te maak. Wel ek het nuus vir jou.

> Ek reken jy neem jouself te ernstig op.

Nie myself nie, maar rassiste en rassisme vir wie "te ernstig" normatief
behoort te wees.

>Jy is egter nie alleen nie. Dit is
> nogal 'n algemene verskynsel op hierdie nuusgroep.

Miskien is daar 'n les hierin. Miskien neem jy jouself nie ernstig genoeg op
nie, grapjas.

> Maar sê my, wie is dit nou wat God se skeppingswerk so minagtend agterop 'n
> bakkie "boender"?
>

boertjie. reaksies maak meer sin as jy die pos lees waarna dit verwys. So ook
jou klip in die bos.
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32455 is 'n antwoord op boodskap #31934] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
LeswinLaubscher wrote...

> Ons definieer sarkasme verskillend

So hoe weet jy wat my definisie daarvan is, en hoe definieer JY sarkasme?

> Jy neem natuurlik aan dat jou bydrae humoristies is ten einde die stelling
> hierbo te maak. Wel ek het nuus vir jou.

Nee, inteendeel, ek dink jou bydrae was nogal komies - sonder dat jy dit
natuurlik agterkom.

> Miskien is daar 'n les hierin. Miskien neem jy jouself nie ernstig genoeg
> op nie, grapjas.

So jy erken dat ek korrek was.

> boertjie. reaksies maak meer sin as jy die pos lees waarna dit verwys. So
> ook jou klip in die bos.

Magtig, maar jy ís 'n suurknol!

Toevallig weet ek presies wat Boertjie gesê het. Hy sê hy laat eerder sy
hond voor in die bakkie ry, terwyl die swartman agter sit. Ek stem baie
beslis nie saam met wat hy sê nie. Ek verafsku rassisme - maak nie saak van
watter oord dit kom nie.

Ek het dit ook nie daarteen dat jy hom aanvat oor sy rassistiese uitspraak
nie, maar oor die manier waarop jy dit oordryf. Veral jou keuse van die
woorde, God se "skeppingswerk minagtend agterop 'n bakkie boender".

Nou wat is God se skeppingswerk en wat is nie?

God het mos nie net swartmense gemaak nie. Wat sal jy sê as Boertjie sy
hond agter op die bakkie laat ry? Dan "boender" hy mos nog steeds God se
skeppingswerk agterop die bakkie. Of as ek sê dat ek 'n witman agterop laat
ry, terwyl my hond voor sit...? Maak ek myself dan ook skuldig aan
"boendery"? Of is dit net "boender" as die agterryer swart is?

Jy is so behep met rassisme, maar ek wonder of _jy_ altyd so 'n engeltjie
is. (Toemaar, moenie hierop antwoord nie.)

Miskien is daar ook 'n les hierin. Miskien neem jy jouself júís te ernstig
op, goorgat.

Nou ja, dan groet ek maar terwyl 'n traantjie oor my wang biggel. Tjeers en
vaarwel.

Sakkie
Re: Sokker wêreldbeker resultaat... [boodskap #32605 is 'n antwoord op boodskap #31934] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Nee,Nee!!
>
> Jy mag die naam van die HERE jou GOD nie ydelik gebruik nie,want die HERE sal die een
> wat Sy naam ydelik gebruik nie ongestraf laat bly nie, dit is nie ek wat so sê nie,maar
> die HERE self.
>
>
> Asb.weerhou jou daarvan om dit te doen.
>
> Boertjie
>
> "A.S. Pris" wrote:
>
>> Also sprach Leendert van Oostrum :
>>
>> -> > Wat ek wil, is dat die laster teen my etniese identiteit gestaak word. Dat
>> -> > die volgehoue skade aan my etniese psige moet ophou.
>> Also sprach @home.com
>> -> Ag, Leendert, hou op om soos 'n prima donna tekere te gaan oor jou etniese psige
>> -> en jou etniese identiteit. Jou soort tel ek nie eens onder regte
>> -> Afrikaners nie.
>> God, Gloudina (moenie my kapittel oor die
>> kragwoord nie) na 'n skitterende betoog en
>> blootlegging van sy hele siel dans jy op die
>> graf van Leendert se eie private katarsis. Jy
>> verstaan niks! Jy het nie eens probeer
>> luister wat hy vir jou wil se nie.
>>
>> God, Gloudina, wil jy nie eers dink voor jy
>> krakeel nie?
>
Vorige onderwerp: Vis
Volgende onderwerp: Wêreldbeker 2006
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 12:20:54 MGT 2024