Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit 'n brief van SA
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117549 is 'n antwoord op boodskap #117545] Do, 05 Junie 2008 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
, "Jim Again..."
> Ja Dave, hulle godsdiens is vals en dit is besig om orals
> sy tentakels uit te sprei. Ek is nog nie so heeltemaal se-
> ker van die antichris ding nie, want ek wonder nogal hoe
> oortuigend dit sal lyk as 'n koelie/arabier in die tempel in
> Jerusalem gaan sit en beweer dat hy Christus/God is...
>
> 2Thes. 2: 3-4 : "Laat niemand julle op enige manier mislei
> nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde
> geopenbaar word, die seun van die verderf, die teëstander
> wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp
> van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as
> God sal sit en voorgee dat hy God is."
>
> Ek sal baie graag Torreke se opinie hieroor wil lees.
>
> .
> Jim
>

Ek dink dat dit verspot maklik vir hom sal wees om mense met verwronge
idees soos Hessie te oortuig, Jim. Sy het reguit op die groep vir my
gesê dat, om die bonatuurlike dinge te glo wat Jesus gedoen het,
is om (hier kan ek nie haar woorde presies kwoteer nie, en dit is
opsoekbaar, maar defnitief nie so belangrik nie, maar dit het neegekom
op) in feëverhale te glo. Vir Torreke het sy gesê dat Jesus 'ook 'n
Seun van God is' en as ek reg onthou, was Seun met 'n kleinletter
geskryf. Torreke sal dit bevestig.
Dink jy dat dit moelik sal wees om haar klas te oortuig?
Dit terwyl haar deurstop so vet mannetjie is, en op haar showcase is
so vet mannetjie, en aan die ketting om haar nek hang so vet
mannetjie?

Ook 'n ander ex Suid Afrikaanse vrou wat 'n ateïs is, maar verkies om
haarself 'n agnostikus te noem, het in 'n gesprek met Torreke presies
dieselfde van my, en *dus enigeen wat soos ek in die bonatuurlike
dinge wat Jesus gedoen het, glo, gesê.
Dink jy dat dit nie vir hulle tipe oortuigend sal lyk nie?

Ek wou die URL's by die vorige brief wat ek geskryf het oor die tema,
geplaas het, maar het nagelaat. Kyk hierna, vergelyk met hoe hulle
probeer om Christenlande te verander in moslemlande, en in
Christenlande aandring op moslemregte, en verstaan waarom ek sê wat ek
sê. (Waar is Margarette Thatcher tog nou, wat gesê het dat hulle moet
onthou dat hulle van 'n moslemland na 'n land geemigreer het wat die
Christelike geloof aanhang.) Gaan kyk na die twee sites wat slegs twee
is van vele met dieselfde trant en feite.

www.thereligionofpeace.com

http://www.islam-watch.org/
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117551 is 'n antwoord op boodskap #117543] Do, 05 Junie 2008 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < skryf

> Torreke, sy soek jou aandag sonder ophou, vriend:-)

Dis nie altemit nie! :-)

> Sonder om op te staan, reik ek na die rak hier agter my rekenaar en
> kyk wat sê 'Bosman Van der Merwe en Hiemstra' van 'stront' en hulle
> bskryf dit as 'shit. dung, turd, bullshit, rotter, bad sort, ens.
>
> Lees nou hierbo watse stront vertel sy jou. 'Jy mag nie die woordeboek
> kwoteer nie.'

Dave,
1) Wat sy eintlik sê is dat ek nie 'n woord wat in die Bybel gebruik word,
mag gebruik nie.
1.1) In 1 Sam. 24:4 staan daar Saul het in die spelonk gegaan "om sy voete
te bedek" (1933-53 vertaling). Dis interessant dat die 1983-vertaling wat
volgens die sg dinamies-ekwivalente metode vertaal is terwyl die
'33-Vertaling gewoonlik die meer letterlike vertaling is, in hierdie geval
meer letterlik as die '33-Vertaling is met "om homself te ontlas". Feit is
dat die Hebreeuse woord veel nader aan die onwelvoeglike Afrikaanse
drie-letter woord is as wat uit die vertalings mag lyk.
1.2) In Filip. 3:8 vertel Paulus dat hy sy wettisistiese-Israel agtergrond
as "drek" (1933-vertaling) beskou om Christus as wins te verkry. Die
'83-Vertaling gebruik die woord "waardeloos". Feit is weereens dat die
Griekse woord basies die ekwivalent is van die Hebreeuse woord wat in 1 Sam
24 gebruik word.

2) Ek verkies gewoonlik om die minder sterk woord "strooi" te gebruik.
"Stront" bêre ek vir daardie geleenthede wat ek werklik my weersin wil
uitdruk. Die twee woorde klink nie net dieselfde nie, albei verwys na
"onbruikbare oorskiet/afval"

>
> Pas ge'send' huil sy omdat jy haar ignoreer.
>

Jip!!!

> Pas ge'send' analiseer sy jou met behulp van JM Coetzee.
>

Om reaksie te soek sodat sy kan sê ek verstaan nie die woord "ignoreer" nie.

Feit is dat selfs iemand met 'n GAT in die kop sou kon sien dat ek nêrens
enigiets gesê het waaruit die afleiding gemaak kan word dat ek dink dat
ek/wittes beter as swartes is nie toe ek verwys het na Afrikane se
kenmerkende "plattt neuse" nie - dis immers netso kenmerkend as hulle donker
velle en kroesiehare. Ek het nêrens gesê regop neuse, styl hare of wit
velle is beter of mooier as platt neuse, swart velle en/of kroesiehare nie.

Inressant dat sy oor die plat neuse my met JM Coetzee se opinie probeer
voorhou as 'n witte wat dink dat hy beter/meerderwaardig is, en nie omdat ek
gesê het Afrikane is lui en pas niks op nie!

> Hou egter aan hom haar te ignoreer want sy is geestessiek.
> In haar oë is sy leliker en dommer as die witmense en skaar haar by
> die swates. Sy is 'n besmetting vir hierdie nuusgroep.

Dave, ek is besig om jou te antwoord, en nie haar nie, maar ek kan jou by
voorbaat 'n briefie gee dat sy weer gaan kom met haar stront-storie dat ek
nie weet wat die woord ignoreer beteken nie.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117552 is 'n antwoord op boodskap #117539] Do, 05 Junie 2008 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:ee4af8b9-cdfd-4aef-836d-dd395a2a33e8@l64g2000hse.google groups.com...
> Jottie skryf
> ...
>> Anyway, soos jy kan sien word die groepie wat kwansuis die "hele" land
>> dra effens klein.
>> Ek erken dat hierdie 'n baie vinnige ondersoek was wat ek nie verder
>> nageslaan het as die genoemde bronne nie. So voel vry om dit vol gate
>> te skiet met jou bronne uit die 70/80s.
>
> Riaan, wanneer antwoord jy vir Jottie?
>
> Gloudina

My scanner gee probleme - So ek sal dit maar moet sit en tik, en ek is nie
die vinnigste tikster hier nie, so ek sal dit hopelik oor die naweek doen
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117553 is 'n antwoord op boodskap #117548] Do, 05 Junie 2008 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

>
> Ek het al voorheen afgelei JIm, dat daar 'n moontlikheid is dat
> Torreke en ek daaroor kan verskil. Nie dat hy blatant sê dat ek
> vekeerd is daaroor nie, maar hy bevraagteken my stelling ook,
> omdat hy (en jy ook?) die antichris sien as 'n individu terwyl ek
> dit sien as 'n groep. En as ek kyk na hoe hulle besig is om die hele
> wêreld te bevuil, en die Christelike Geloof met alles in hulle beveg
> en aanval, die haat wat hulle uitstraal teenoor die Christendom, en
> die duidelike gesig van satan daarin, het ek alle rede om te glo dat
> ek reg is.

In 1 Joh. 2:18 onderskei Johannes duidelik tussen 'n individu, Antichris, en
mense wat die antichristelike gees/kenmerke vertoon, antichriste: "...soos
julle gehoor het dat die Antichris kom, bestaan daar ook nou baie
antichriste..."

In Openb 13 sien Johannes hom weer as 'n enkeling, die dier wat uit die see
opkom, onderskeie van sy volgelinge wat hom "aanbid".

JWJ Jansen van Ryssen het in 1956 'n populêre verhandeling oor die Antichris
gepubliseer met die titel "Die Messias uit die aarde"

(Hy het sy doktors-eksamens geskryf, maar nooit sy verhandeling ingehandig
nie, omdat hy nie as doktor aangespreek wou word nie. Dit word algemeen
aanvaar dat dié boekie 'n populêre weergawe is van sy doktorsverhandeling
wat hy doelbewus nie ingegee het nie).

Dit sal moeilik gaan, maar as jy 'n kopie daarvan dalk in 'n biblioteek kan
raakloop, lees dit. Hy handel uitvoerig oor die vraag of die Antichris na
'n enkele persoon of na 'n groep mense verwys en toon duidelik uit die Skrif
aan waarom 'n mens eerder moet aanvaar dat dit na 'n enkele, messiaanse
figuur, verwys. Soos Christus die geinkarneerde God is, is die Antichris
die geinkarneerde Satan - iemand wat homself in die plek van en téénoor die
ware Christus (d.w.s. Jesus) as christus aanbied. (Die Griekse woord "anti"
beteken nie net "teen" soos in Afrikaans nie, maar ook "in die plek van")
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117554 is 'n antwoord op boodskap #117545] Do, 05 Junie 2008 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." < skryf

Ja Dave, hulle godsdiens is vals en dit is besig om orals
sy tentakels uit te sprei. Ek is nog nie so heeltemaal se-
ker van die antichris ding nie, want ek wonder nogal hoe
oortuigend dit sal lyk as 'n koelie/arabier in die tempel in
Jerusalem gaan sit en beweer dat hy Christus/God is...

2Thes. 2: 3-4 : "Laat niemand julle op enige manier mislei
nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde
geopenbaar word, die seun van die verderf, die teëstander
wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp
van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as
God sal sit en voorgee dat hy God is."

Ek sal baie graag Torreke se opinie hieroor wil lees.

Jim, ek is altyd versigtig met letterlike verklarings van sulke "profetiese
tekste" oor dinge wat in die toekoms lê. Skrifuitleg en Wiskunde lê op
twee teenoorgestelde punte van die wetenskapspektrum. As mens die Bybel met
is-gelyk-aan tekens probeer verklaar, beland jy gewoonlik in 'n syspoor.
Dit is interesssant dat Newton, seker een van die grootste
natuurwetenskaplikes van alle tye wat die wette oor beweging vasgelê het,
ook 'n teoloog was en gedink het dat mens met wiskundige berekenings op die
Bybelse inligting toe te pas, kan uitwerk wanneer die wederkoms van Christus
en einde van die wêreld sal wees. Hy't glo ongelooflik baie tyd en aandag
daaraan bestee.

Ek sou die woord "tempel" in hierdie teks beslis weier as 'n fisiese gebou
sien. Die NT verwys ook na ons liggame as "tempels". In die OT het God
aanvanklik geweier dat 'n tempel gemaak word, omdat die alomteenwoordige God
nie in 'n "huis woon wat met hande gemaak is nie". Die ganse heelal is in
'n sekere sin "tempel van God".

Ek sou "tempel" dus in hierdie teks eerstens in oordragtelike sin verklaar -
dus verwysend na 'n belangrike posisie op godsdienstige en staatkundige
terrein - waar die twee terreine bymekaargevoeg en één gemaak is. Vanuit
hierdie hoek het Calvyn die Roomse Pous wat godsdienstige en staatkundige
leier gelyktydig wil wees - hoof van kerk en wêreld! - aanspraakmaker dat hy
in Christus se plek op aarde staan en as hy "ex cathedra" spreek onfeilbaar
is, "die antichris" genoem. Ek dink nie gereformeerdes êrens in die wêreld
deel meer dié siening nie.

Dit beteken nie dat die teks nie ook 'n letterlike vervulling kan hê nie.
'n Joodse Rabbi het eendag vir my gesê dat wanneer die messias kom, sal hy
die tempel herbou en die tempeldiens herinstel. Beide Jode en Moslems het
'n messiasverwagting - 'n koning vir die hier en die nou wat oor die hele
wêreld regeer. Albei groepe se messiasverwagting is in wese anti-chistelik.
Albei streef na wêreldoorheersing. Die Jode deur middel van die
internasionale geldmag en die Moslems deur middel van geweldadige uitbreding
en verspreiding van hulle godsdiens.

Ek het al vantevore op die ng die mening uitegspreek dat die moontlikheid
bestaan dat dié twee groepe en hulle messiasverwagtings dalk op 'n punt kan
saamsmelt en één word en dat die Antichris uit daardie samesmelting na vore
kan tree.

Ek het onlangs êrens gelees dat mense (dink dis Israelies) 'n porn webplek
geskep het waar Jode en Arabiere seks het - alles glo "natuurlik"! - egte
deelnemers van die twee kante! - niks gesensor nie. Die webplek is glo
uiters gewild by Jode en Moslems en die gewildheid neeem daagliks toe.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117556 is 'n antwoord op boodskap #117539] Do, 05 Junie 2008 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:ee4af8b9-cdfd-4aef-836d-dd395a2a33e8@l64g2000hse.google groups.com...

> Riaan, wanneer antwoord jy vir Jottie?
>
> Gloudina

O Ja voor ek vergeet ... Dink jy nie jy is die laaste persoon op die NG wat
antwoorde moet verwag van ander mense nie, sienende dat jy die leier is van
die groepie wat daarvoor bekend staan dat hulle nie vrae wat aan hulle
gestel word beantwoord nie. Veral nie as die vraag jou so lekker met die rug
teen die muur druk nie.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117557 is 'n antwoord op boodskap #117542] Do, 05 Junie 2008 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." < skryf

Ja, Torreke, jy is reg omtrent daardie Indiese gene.
Dit het werklik ‘n merkbare invloed. Dit bly vir my in-
teressant hoe die genetika van rasse sy invloed op
alle terriene laat geld. Die kennis vermeerder en ver-
borge dinge kom in die lig. Tekens van die tye.

Riaan is ook reg omtrent die naturel van Afrika, en
dit val in by die volgende aanhaling van Dr. Albert
Schweitzer...

"I have given my life to try to alleviate the sufferings
of Africa. There is some things that all white men who
have lived here like I have, must learn and know. That
these individuals are a sub-race, they have neither the
intellectual, mental or emotional abilities to equate or
share equally with white men in any of the functions
of our civilization. I have given my life to try to bring
unto them the advantages which our civilisation must
offer, but I have become well aware that we must re-
tain this status : white, the superior, and they the in-
ferior ; for whenever a white man seeks to live among
them as their equals, they will either destroy him or
devour him, and they will destroy all his work, and
so for any existing relationship or for any benefit to
this people let white men from anywhere in the world
who would come to help Africa remember that you
must continually retain this status : you the master,
and they the inferior, like children that you would
help or teach. Never fraternise with them as your
equals, never accept them as your social equals,
or they will devour you, they will destroy you". - Dr.
Albert Schweitzer, Noble prize winner for peace,
1952.

1) Kan jy ons 'n verwysing gee na waar jy die aanhaling gekry het?
2) Ek verbaas my dat jy Albert Schweitzer aanhaal, jy wat my so knaend 'n
"liberalis" genoem het. Almal weet van die beroemde medikus, Albert
Schweitzer, maar min weet dat dié man nie net 'n doktorsgraad in die
medisyne gehad het nie, maar ook 'n doktorsgraad in die teologie!!! Jy
behoort te weet dat Albert Schweitzer een van die "liberale teoloë" van die
laat 19e en vroeg 20e eeu was, uit dieselfde dampkring as Karl Barth en
Rudolf Bultman - dat een van die kenmerkende ooreenstemmings tussen hulle
was die twyfel wat hulle oor die Bybel as "Woord van God" gesaai het.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117559 is 'n antwoord op boodskap #117553] Do, 05 Junie 2008 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" [/color]
> In Openb 13 sien Johannes hom weer as 'n enkeling, die dier wat uit die
> see opkom, onderskeie van sy volgelinge wat hom "aanbid".
>

Ek het vergeet om daarop te wys dat "see" in Openbaring simbool is van die
anti-christelike mensdom wat in opstand is teen God. Die Antichris as
persoon kom dus te voorskyn uit 'n geestesstroming / 'n groep mense
(waarskynlik die meerderheid van die mensdom) wat in opstand is teen God.
Vgl. Openb 21:1 waar Johannes vertel dat hy 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde
gesien het "en die see was daar nie meer nie". Hoewel mens dit letterlik sou
kon verstaan dat daar op die nuwe aarde geen see/oseane meer sal wees nie,
dink ek dat mens dit eerder simbolies moet verklaar, nl dat daar geen
opstandige mensdom meer sal wees nie.

Vgl Ook die rol wat Babilon (Babel van die OT) in die Openbaringboek speel
as simbool van die opstandige stad / mensdom teen God. Die opstand teen God
na die sondvloed begin met die bou van die toring (Gen 11) met die
uitdruklik doel om nie "oor die hele aarde verstrooid te raak nie" - in
direkte stryd met God se opdrag om te vermeerder en die aarde te vul (Gen
9:7). Uit hierdie geestestroming / groep mense kom uiteindelik die OT
weergawe van die antichris - Nebukadnesar! - te voorskyn.

Wanneer Johannes in Openb 13 sê dat mens die getal van sy naam kan bereken,
666, dan het hy spesifiek Keiser Nero - dus 'n spesifieke persoon! - in
gedagte! Hou in gedagte dat die Keisers as "gode-seuns" beskou is. Maar
selfs ook Nero was 'n voorloper van dié één wat "in die tempel van God sal
sit en voorgee dat hy god is"
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117565 is 'n antwoord op boodskap #117554] Do, 05 Junie 2008 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek self is oop vir menings aangaande hierdie onderwerp.

Torreke, ek stem saam dat die Bybel soms wissel tussen
die letterlike en die simboliese, en daarom (...soos jy sê)
moet mens mooi kophou deur objektief en kontekstueel
te dink. Jy is bv reg met die term “see” – wat ook na die
massas mense op aarde (kan) verwys...

Luk. 21: 25 : “En daar sal tekens wees aan son en maan
en sterre, en op die aarde benoudheid van nasies in hulle
radeloosheid, wanneer see en branders dreun...”

Dave, ek het geen probleem met jou interpretasie tov die
Moslems (Islam) nie. Die Bybel is duidelik daaroor dat be-
halwe die antichris self as persoon (as die “hoof” / “baas”
/ “koning”), is daar ook wel heelwat antichriste. Ek sluit
die addergeslag ook hierby in.

Torreke se siening vind ek ook interessant, en ek haal
hom aan...

“Beide Jode en Moslems het 'n messiasverwagting - 'n koning
vir die hier en die nou wat oor die hele wêreld regeer. ...Albei
groepe se messiasverwagting is in wese anti-chistelik. Albei
streef na wêreldoorheersing. Die Jode deur middel van die
internasionale geldmag en die Moslems deur middel van ge-
weldadige uitbreding en verspreiding van hulle godsdiens.”

Wat Torreke hier onder sê stem ek ook mee saam...

“Ek het al vantevore op die ng die mening uitegspreek dat die
moontlikheid bestaan dat dié twee groepe en hulle messias-
verwagtings dalk op 'n punt kan saamsmelt en één word en
dat die Antichris uit daardie samesmelting na vore kan tree.”

Ja, geen wonder ou “Malmoegoe Armoured-dinnerjacket”
van Iran verwag ook (...nes die Jode) die spoedige koms
die sg “Mahdi” nie. Hy beweer selfs dat die “Mahdi” glo
saam met Jesus terug aarde toe kom. Laat mens dink.
Ek glo ook dat die antichris gaan alle gelowe op aarde
versmelt tot een geloof, met hom as hoof.

Ek was nie daarvan bewus dat Torreke ook soveel kennis
dra van die Internasionale Joodse Geldmag nie, maar wat
Torreke hierbo gesê het, stem ek mee saam.

Ek is bly om te verneem dat my en Torreke se sienings
oor die term “anti” (soos in antichris) ooreenstem - naam-
lik dat dit in Grieks “in die plek van” beteken.

Wat die “tempel” betref voel ek dat dit wel ‘n fisiese tempel
(of fisiese gebied / stad / hoofkwartier) moet wees vanwaar
die antichris sy heerskappy moet voer, want anders maak
baie dinge nie sin nie. Ons moet onthou dat beide die Mos-
lems én die Jode die “Tempel Mount” in Jerusalem as hulle
“hoofkwartier” beskou, so die (toekomstige) tempel in Jeru-
salem lyk na ‘n goeie (raelistiese) kandidaat hiervoor. Maar
aan die ander kant wil ek ook met Torreke se uitgebreide in-
terpretasie van die term “tempel” saam stem, juis omdat die
massas mense van die aarde (nl see) hierdie internasionale
antichristelike (eenheids) geloof sal volg – gesien as ‘n tipe
“geestelike tempel”.

Ek weet julle gaan nou seker vir my lag, maar ek vermoed
dat hierdie sogenaamde UFO verskynsels, “cropcircles”, die
“aliens”, “abductions”, ens, ens, ...het alles hiermee te make.
Ek is van mening dat daar ‘n groot kans is dat UFO’s uitein-
delik hulle verskyning gaan maak, en dat die antichris uit ‘n
UFO sal klim en sal verklaar dat hy god is. Die kans is goed
dat die antichris homself as Jood sal voordoen (verklaar). Hy
sal heel waarskynlik vir die mensdom vertel dat hulle (nl die
aliens) reg van die begin af alle lewe op aarde help skep het
en dat hulle al die godsdienste van die wêreld ontwerp (daar
gestel) het.

Ek glo al hierdie manifesterings van UFO’s en aliens ver-
teenwoordig die (werke van die) gevalle engele. En ek glo
hulle gaan die wederkoms vervals met hulle verskyning,
waarna die antichris heel moontlik vir sewe jaar gaan re-
geer ; maar in die middel van hierdie sewe jaar gaan hy
as die antichris ontbloot word, waarna hy die mensdom
vir die oorblywende 3½ jaar gaan verdruk. En direk na
hierdie sewe jaar sal Christus (die ware Messiah) terug-
keer.

.
Jim
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117566 is 'n antwoord op boodskap #117557] Do, 05 Junie 2008 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
[Albert Schweitzer]

Bekeerde liberaal, perdalks...?

Daar is heelwat verwysings aangaande Albert Schweitzer
op Google. Ek vermoed dat die liberale Albert Schweitzer
ook op die einde van die dag die lig gesien het tov die na-
turelle van Afrika – daarom daardie ingrypende aanhaling
in sy Afrika-notaboek van 1961.

Torreke, ja ek besef dat Albert Schweitzer ook ‘n doktors-
graad in die teologie gehad het. Hy het blykbaar daardie
kontroversiële verklaring vier jaar voor sy dood gemaak.
Daardie aanhaling kom blykbaar uit sy “My African Note-
book 1961”. Daar is natuurlik heelwat teenstellende kom-
mentare hieroor op die Net te vinde wat beide kante toe
beskuldig van bedrog en leuens. Ek het nie tyd om alles
(al die internetverslae / bladsye) deur te lees nie.

Ongelukkig het ek nie ‘n fisiese kopie van daardie werke
van Albert Schweitzer nie. So, ek kan dit nie (nou) fisies
naslaan en bevestig nie. Ek laat dit aan jou oor om maar
op die Net te gaan “surf” vir meer inligting. ;-)

Hier volg voorlopig ‘n interessante skakel...

http://www.amren.com/mtnews/archives/2006/03/the_racial_ideo .php

.
Jim
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117567 is 'n antwoord op boodskap #117542] Do, 05 Junie 2008 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jim Again haal aan:

die volgende aanhaling van Dr. Albert
> Schweitzer...
>
> "I have given my life to try to alleviate the sufferings
> of Africa. There is some things that all white men who
> have lived here like I have, must learn and know. That
> these individuals are a sub-race, they have neither the
> intellectual, mental or emotional abilities to equate or
> share equally with white men in any of the functions
> of our civilization.  I have given my life to try to bring
> unto them the advantages which our civilisation must
> offer, but I have become well aware that we must re-
> tain this status : white, the superior, and they the in-
> ferior ; for whenever a white man seeks to live among
> them as their equals, they will either destroy him or
> devour him, and they will destroy all his work, and
> so for any existing relationship or for any benefit to
> this people let white men from anywhere in the world
> who would come to help Africa remember that you
> must continually retain this status : you the master,
> and they the inferior, like children that you would
> help or teach. Never fraternise with them as your
> equals, never accept them as your social equals,
> or they will devour you, they will destroy you". - Dr.
> Albert Schweitzer, Noble prize winner for peace,
> 1952.

Tensy jy vir my kan sê presies waar Albert
Schweitzer hierdie stuk drek in 'n boek van
hom skryf, sal ek hierdie stuk drek as 'n
verregse urban legend beskou. Ek sou ook
die oorspronklike aanhaling van Schweitzer
in die oorspronklike Duits wil lees, want dis
maklik om "vertalings" te maak wat jou
agendas pas. Verwys my asseblief na die
oorspronklike aanhaling. In watter boek.
Op watter bladsy.
Albert Schweitzer is in sy laaste jare
beskuldig van "going native." Mense wat sy
hospitaal besoek het, was geskok oor hoe
"primitief" die omstandighede was. Hy het
byvoorbeeld toegelaat dat die familie saam
met die pasiënt na die hospitaal kom en daar
aanbly en help met die kosgee en die mediese
hulp. Hy was baie gekant teen die koloniale
magte wat met hulle eie agendas die Afrikane
se eie sosiale en ekonomiese strukture verniel
het. Dus twyfel ek of hy sulke Nazi-snert
kwytgeraak het.
Gloudina

Gloudina
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117573 is 'n antwoord op boodskap #117567] Vr, 06 Junie 2008 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Luister hier, liberale gefossileerde pruimedant-biets
met die pers hare : Jy moet leer lees. Ek het aange-
haal, ek het verduidelik en ek het ‘n skakel verskaf.
En alvorens jy “demands” wil maak sal jy eerder vir
ons vertel waar dit staan (...en kwoteer asb vir ons
direk uit Schweitzer se werke uit – met verwysings)
dat Schweitzer glo “going native” geraak / opgetree
het, OK ?!

BTW : Ek kan nogal verstaan waarom iemand wat
vir jare tussen die boggoms spandeer het, self tot ‘n
“simian state” kan degenereer - veral wanneer mens
‘n klassieke “case history” soos liberale tweegevreet
witmeid Gloudina Bouwer aanskou.

NS : Jy moet dalk jou hangende titels van die toets-
bord af weghou, want blykbaar tik daardie kankerte-
pels vooruit, nog voor jy kan dink... :-o

.
Jim
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117574 is 'n antwoord op boodskap #117573] Vr, 06 Junie 2008 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jun 2008 06:07:39 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Luister hier,

> Jim

JOU *@#^%$ KALMEERPILLE, JIM...!!!!!!!!!!
JY HET DIT ALWEER VERGEET..!
Jy weet jy moet dit voor ontbyt drink.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117576 is 'n antwoord op boodskap #117574] Vr, 06 Junie 2008 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
>
> JOU *@#^%$ KALMEERPILLE, JIM...!!!!!!!!!!
> JY HET DIT ALWEER VERGEET..!
> Jy weet jy moet dit voor ontbyt drink.
>

:-)))

Nes ek dink Jim het hom "bekeer", dan kom hy weer met so 'n stortvloed van *@#^%$ woorde.

Maar nou't jy sy "probleem" vir my opgeklaar deur hom te herinner hy moet sy "kalmeerpille" drink.

(Miskien moet ek dit in gedagte hou voor ek weer sê sy praat stront)
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117581 is 'n antwoord op boodskap #117576] Vr, 06 Junie 2008 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 6, 5:12 pm, "Torreke" wrote:
> "Dave" < wrote
>
>
>
>> JOU *@#^%$ KALMEERPILLE, JIM...!!!!!!!!!!
>> JY HET DIT ALWEER VERGEET..!
>> Jy weet jy moet dit voor ontbyt drink.
>
> :-)))
>
> Nes ek dink Jim het hom "bekeer", dan kom hy weer met so 'n stortvloed van *@#^%$ woorde.
>
> Maar nou't jy sy "probleem" vir my opgeklaar deur hom te herinner hy moet sy "kalmeerpille" drink.
>
> (Miskien moet ek dit in gedagte hou voor ek weer sê sy praat stront)

Raaaait, ek het gou 'n paar saam met my bob martins
gesluk. BTW : Ek het julle goeters niks verder as die
eerste sin gelees nie... ;-] (hehe)... Ons kan intussen
maar kalmeerpille sluk tot ons hoog in die takke is ;
dit mag dalk die simptome effens verlig ; maar dit sal
nie die oorsaak (die probleem-antie uit Kanada) weg-
neem nie, sal dit... ;-))

O ja, nou onthou ek...

Maaaa' jille moet eers jille brille opsit... kwoteer vi' my
daai sogenaamde "vloekwoorde" wat ek geplaas het ;-))
Ken jille dan g'n die verskil tussen kleurvolle kragwoorde
en vloekwoorde nie, huh ? :-p

Ek meen, dit was nodig om antie Hessie van die praat-
akkieskommando 'n bietjie te drrrill - ge-kalmeerpil et
al, of hoe vrinne ? Sluk jille ook solank 'n paar ; ek wil
sien hoe skryf jille onder die invloed ;-))

.
Jim
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117582 is 'n antwoord op boodskap #117581] Vr, 06 Junie 2008 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jun 2008 12:18:57 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> On Jun 6, 5:12 pm, "Torreke" wrote:
>> "Dave" < wrote



>>> JOU *@#^%$ KALMEERPILLE, JIM...!!!!!!!!!!
>>> JY HET DIT ALWEER VERGEET..!
>>> Jy weet jy moet dit voor ontbyt drink.

>> :-)))

>> Nes ek dink Jim het hom "bekeer", dan kom hy weer met so 'n stortvloed van *@#^%$ woorde.

>> Maar nou't jy sy "probleem" vir my opgeklaar deur hom te herinner hy moet sy "kalmeerpille" drink.

>> (Miskien moet ek dit in gedagte hou voor ek weer sê sy praat stront)
>
> Raaaait, ek het gou 'n paar saam met my bob martins
> gesluk. BTW : Ek het julle goeters niks verder as die
> eerste sin gelees nie... ;-] (hehe)... Ons kan intussen
> maar kalmeerpille sluk tot ons hoog in die takke is ;
> dit mag dalk die simptome effens verlig ; maar dit sal
> nie die oorsaak (die probleem-antie uit Kanada) weg-
> neem nie, sal dit... ;-))
>
> O ja, nou onthou ek...
>
> Maaaa' jille moet eers jille brille opsit... kwoteer vi' my
> daai sogenaamde "vloekwoorde" wat ek geplaas het ;-))
> Ken jille dan g'n die verskil tussen kleurvolle kragwoorde
> en vloekwoorde nie, huh ? :-p

Nee, dit was net 'n voorkomende skrywe.
Daar was geen Floekwoorde nie:-0
En dit het gewerk..! Ek wou net keer omdat ek gedink het dat jy haar
dalk gaan slegsê, maar miskien was ek oorhaastig.
Jy het jou tog bo verwagting beteuel.
Soos gesê, ek het maar net vir in case gepraat:-0)

>
> Ek meen, dit was nodig om antie Hessie van die praat-
> akkieskommando 'n bietjie te drrrill - ge-kalmeerpil et
> al, of hoe vrinne ? Sluk jille ook solank 'n paar ; ek wil
> sien hoe skryf jille onder die invloed ;-))
>

he he, dit is wat ek nog die heel aand doen:-)
Ons het saam met vriende 'n lekker vleis en wyn aand gehad,
en op 'n stadium het dit heel jolig gegaan:-)
Nou's ek weer die stemmige ek:-)
> .

NS
Pla my so effe dat daar sommige skrywes is wat ek defnitief nie kry
nie. Dit is nou weer bewys deur dit wat jy van Torreke aanhaal,
sonder dat dit hier aangeland het.

So, as ek op iets nie antwoord nie, is dit miskien omdat ek dit nie
ontvang het nie... of.. of... miskien het ek dit nie gekry nie.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117584 is 'n antwoord op boodskap #117582] Vr, 06 Junie 2008 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Sien jy, Dave... jou goeie invloed laat sy merk. Ek
neem tóg jou goeie raad ter harte. Klink asof jy 'n
heerlike aand het, Dave. ;-)) Ek hoop almal het 'n
aangename naweek.

Jim
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117586 is 'n antwoord op boodskap #117584] Vr, 06 Junie 2008 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jun 2008 12:49:48 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Sien jy, Dave... jou goeie invloed laat sy merk. Ek
> neem tóg jou goeie raad ter harte. Klink asof jy 'n
> heerlike aand het, Dave. ;-)) Ek hoop almal het 'n
> aangename naweek.
>
> Jim

Dankie Jim, ek geniet dit om dit te hoor:-)
Ek gaan nou hierdie rekenaar afskakel en
julle moet almal ook 'n heerlike naweek hê
:-)))
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117589 is 'n antwoord op boodskap #117567] Sa, 07 Junie 2008 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf:

> Tensy jy vir my kan sê presies waar Albert
> Schweitzer hierdie stuk drek in 'n boek van
> hom skryf, sal ek hierdie stuk drek as 'n
> verregse urban legend beskou. Ek sou ook
> die oorspronklike aanhaling van Schweitzer
> in die oorspronklike Duits wil lees, want dis
> maklik om "vertalings" te maak wat jou
> agendas pas. Verwys my asseblief na die
> oorspronklike aanhaling. In watter boek.
> Op watter bladsy.

Dankie dat jy dit uitgewys het, Gloudina. Ja, dit is 'n ou en bekende
valse insetsel wat veral gebruik deur lae klas, vieslike dreksels soos
die boorlinge van hierdie groep (SCSAA) om hulle eie vieslike en lae
oningeligte "opinies en idees" te probeer vorm gee.
Vieslike spul platkoppe wat mens behoorlik skaam laat wees om aan
jouself as Suid-Afrikaner te dink. Ek sal my werklik morsdood skaam as
'n vriend of kennis van my ooit toevallig op hierdie nuusgroep afkom
en die strooi wat hier kwytgeraak word,lees en dink dat dit dalk
tipies van meeste Afrikaners mag wees. :(

http://www.schweitzer.org/english/diverse/asefaq.htm#racist
"Answer: This quote is utterly false and is an outrageously inaccurate
picture of Dr. Schweitzer's view of Africans. Dr. Schweitzer never
said or wrote anything remotely like this. It does NOT appear in the
book African Notebook. On the question of Schweitzer and race, my own
comments from the Foreword to the current edition of African Notebook,
are below."

Oor vertalings - ek wonder baie daaroor, want ek reken net soos dit
onmoontlik is om 100m resies in 0 sekondes te hardloop, maar tog is
dit juis wat atlete na poog. Almal faal, maar die wat die naaste kom
aan die doel, is die wenner - ek reken dit is seker ook so met
vertalings. Niemand kan ooit met sekerheid die oorspronklike skrywer
se teks lees en presies verstaan wat hy daarmee bedoel het nie, maar
die verstaler kan seker met genoeg agtergrond en navorsing naby genoeg
kom aan wat moontlik die oorspronklike idees van die skrywer was?

Maar selfs die van ons wat nie vertalers is nie, en nie die nodige
kennis en agtergrond het nie, kan sekerlik besef dat 'n belangrike
aspek van enige teks moet gesien word teen die agtergrond van die tyd
waarin dit geskryf word. Ek reken die dokter moes maar 'n moeilike
tyd gehad het om vir bevondsing te veg, en moes sy woorde mooi kies
vir sy grants. ;)

Elkgeval...
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117590 is 'n antwoord op boodskap #117589] Sa, 07 Junie 2008 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Nóg 'n verdomde liberalis (bobbejaanboetie...) met 'n tipiese
seergemaakte "bleeding heart"... tsk tsk tsk...

Hoe dit ook al sy : Daardie vermeende (hierbo aangehaalde)
woorde van Albert Schweitzer bly steeds die harde en reine
waarheid, maak nie saak wát die liberaliste sê of hoe hard
hulle daaroor huil nie...

"...these (native) individuals are a sub-race, they have
neither the intellectual, mental or emotional abilities to
equate or share equally with white men in any of the
functions of our civilization."

"...for whenever a white man seeks to live among them
as their equals, they will either destroy him or devour
him, and they will destroy all his work..."

"Never fraternise with them as equals, never accept
them as your social equals, or they will devour you,
they will destroy you..."

As die blankes nie wil luister nie, sal hulle sien en
voel tót hulle luister...

.
Jim
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117591 is 'n antwoord op boodskap #117590] Sa, 07 Junie 2008 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2008 11:12:46 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Nóg 'n verdomde liberalis (bobbejaanboetie...) met 'n tipiese
> seergemaakte "bleeding heart"... tsk tsk tsk...
>
> Hoe dit ook al sy : Daardie vermeende (hierbo aangehaalde)
> woorde van Albert Schweitzer bly steeds die harde en reine
> waarheid, maak nie saak wát die liberaliste sê of hoe hard
> hulle daaroor huil nie...
>
> "...these (native) individuals are a sub-race, they have
> neither the intellectual, mental or emotional abilities to
> equate or share equally with white men in any of the
> functions of our civilization."
>
> "...for whenever a white man seeks to live among them
> as their equals, they will either destroy him or devour
> him, and they will destroy all his work..."
>
> "Never fraternise with them as equals, never accept
> them as your social equals, or they will devour you,
> they will destroy you..."
>
> As die blankes nie wil luister nie, sal hulle sien en
> voel tót hulle luister...
>
> .
> Jim

Ek hoop jy het jou kalmeerpille vergeet, Jim.
Sy is laer as slangkak se skaduwee.
Geen handskoene nie.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117592 is 'n antwoord op boodskap #117591] Sa, 07 Junie 2008 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Ek hoop jy het jou kalmeerpille vergeet, Jim.
> Sy is laer as slangkak se skaduwee.
> Geen handskoene nie

Ek hoop ek sal eendag hoor hoekom
jy haar so haat, du plessis. Het jy ook
jou flikkers by haar probeer gooi en
sy het jou op jou plek gesit?

Penkop van die Derde en Vierde en Vyfde
Republiek
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117593 is 'n antwoord op boodskap #117592] Sa, 07 Junie 2008 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2008 13:46:08 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Dave skryf
>
>> Ek hoop jy het jou kalmeerpille vergeet, Jim.
>> Sy is laer as slangkak se skaduwee.
>> Geen handskoene nie
>
> Ek hoop ek sal eendag hoor hoekom
> jy haar so haat, du plessis. Het jy ook
> jou flikkers by haar probeer gooi en
> sy het jou op jou plek gesit?
>
> Penkop van die Derde en Vierde en Vyfde
> Republiek

Dit is presies andersom, bouwer.
Sy kon dit nie hanteer dat ek haar ignoreer nie.
Nou het jy dit gehoor sonder om vir eendag te wag.
Gaan sit nou weer in jou hoekie tot iemand op die groep
weer met jou wil praat. Nie dat jy rede het om te hoop nie.
Re: Uit 'n brief van SA [boodskap #117594 is 'n antwoord op boodskap #117593] So, 08 Junie 2008 12:06 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Dit is presies andersom, bouwer.
> Sy kon dit nie hanteer dat ek haar ignoreer nie.

Ek glo jou storie eenvoudig nie. Ek weet genoeg
van sielkunde en sielkundige reaksies af om te
weet dat jy nie soveel gif teen haar in jou sal
omdra, tensy daar iets heel traumaties gebeur
het in jou psige voordat jy haar sogenaamd
probeer "ignoreer" het nie.
Buitendien, jy ken ook nie die betekenis
van die woord "ignoreer" nie.

Thandiwe van Umbumbulu
Vorige onderwerp: Re: What do you sell here?
Volgende onderwerp: Richard Catto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:35:57 MGT 2024