Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Gru-moord op boer skok wyd
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96061 is 'n antwoord op boodskap #96027] Wo, 04 Augustus 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Nee, want jy praat van een staat in die VSA vs die hele SA. So JY is
> fokken dom!

Bietjie dom van jou. Washington, DC is nie
'n staat nie.

Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96062 is 'n antwoord op boodskap #96018] Wo, 04 Augustus 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf:

> Ek dink nie Washington DC is die stad met die meeste misdaad meer nie, ek
> het iewers gelees (n tyd gelede) dat dit nou Chicago is, maar betwyfel dit,
> want ek het nogal heelwat vriende daar, en hulle se dit is nie so nie. Ek
> dink dit verander elke paar jaar, en DC het groot skoongemaak n ruk gelede.
> Ek sal uitvind more watter stad dit is, en laat weet.

Seker Atlanta. Jy sê Birmingham waar jy woon het 'n baie lae
misdaadsyfer? Ek het dit ook al gehoor.
Terloops, my dogter woon in Chicago. Sy het 'n woonstel in North
Lakeshore Drive. En sy vertel my altyd hoe moeilik dit is vir die
mense wat aan die Suide kant (as ek reg onthou), woon. Baie arm en
die misdaadsyfers baie hoog. Hulle het ook baie skoongemaak daar
onlangs, maar dit het net die probleem verskuif.
Chicago het natuurlik unieke "probleme" wat buite die nuusgroep se
charter val.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96063 is 'n antwoord op boodskap #96060] Wo, 04 Augustus 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" <
> Lei dus nou maar af in watter kategorie ek
> jou plaas.
>

Om 'n mooi Nederlandse uitdrukking te gebruik: dit kan my aan my gat roes
wat jy van my dink.

Max - die goedkoop rassis. Wat moet ek doen om 'n duur rassis te word? Vir
jou sê jy's 'n meid? Meid.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96074 is 'n antwoord op boodskap #96060] Wo, 04 Augustus 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante Ontspoor, jy is van die spoor af. Tatti beteken definitief Pa, of as
'n vorm van respek. Die bruin mense is tussenin en weet nie lekker watter
kant hulle toe moet gaan nie......jy sal mos weet.
"@rogers.com" wrote in message
news:rZ5Qc.5429$DZr1.4224@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> Jy lieg dat jy blou in die gesig is. Daar is duisende der
> duisende nie-blankes wat Afrikaans ken en dit beter
> as jy praat. Mandela het in die tronk Afrikaans geleer
> en te oordeel na biblioteek-rekords het hy baie Afrikaanse
> boeke gelees, veral digbundels. Daar word gereeld
> digbundels en prosa in Afrikaans uitgegee deur veral
> bruin skrywers.
> Vertel bruin mense jou egter dat jy nie "ta" moet
> gebruik nie? Op hierdie nuusgroep vertel EK vir
> JOU dat ek jou verag oor jou goedkoop rassisme.
> Ek, 'n Afrikaner, weet wat die woord "ta" in die
> Afrikaanse woordeskat beteken. Ek weet ook dat
> my pa, 'n eerwaardige man, nooit daardie woord
> teenoor bruin en swart mense gebruik het nie. Ek
> weet egter dat Oom Jan Sans, oorkant ons, wat
> duidelik 'n klomp bruin bloed moes gehad het te
> oordele na sy voorkoms, gereeld van "ta" gepraat
> het. Lei dus nou maar af in watter kategorie ek
> jou plaas.
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96091 is 'n antwoord op boodskap #96061] Wo, 04 Augustus 2004 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee maar Washington is. Dit in ag genome verswak jou standpunt net meer.
Myne staan nogsteeds....

Groete en lekker slaap gattie Gloudina

Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Nee, want jy praat van een staat in die VSA vs die hele SA. So JY is
>> fokken dom!
>
>
> Bietjie dom van jou. Washington, DC is nie
> 'n staat nie.
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96093 is 'n antwoord op boodskap #96062] Wo, 04 Augustus 2004 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek brand om te weet wat dit mag wees! ASB deel.

Opregte groete
Plato

Katryn wrote:

> Chicago het natuurlik unieke "probleme" wat buite die nuusgroep se
> charter val.
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96115 is 'n antwoord op boodskap #96062] Do, 05 Augustus 2004 01:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2pq1h0dk7fc3hm4qfhkutm0tiu4ci7b5tr@4ax.com...
"Ellie" skryf:

> Ek dink nie Washington DC is die stad met die meeste misdaad meer nie, ek
> het iewers gelees (n tyd gelede) dat dit nou Chicago is, maar betwyfel dit,
> want ek het nogal heelwat vriende daar, en hulle se dit is nie so nie. Ek
> dink dit verander elke paar jaar, en DC het groot skoongemaak n ruk gelede.
> Ek sal uitvind more watter stad dit is, en laat weet.

Seker Atlanta. Jy sê Birmingham waar jy woon het 'n baie lae
misdaadsyfer? Ek het dit ook al gehoor.
Terloops, my dogter woon in Chicago. Sy het 'n woonstel in North
Lakeshore Drive. En sy vertel my altyd hoe moeilik dit is vir die
mense wat aan die Suide kant (as ek reg onthou), woon. Baie arm en
die misdaadsyfers baie hoog. Hulle het ook baie skoongemaak daar
onlangs, maar dit het net die probleem verskuif.
Chicago het natuurlik unieke "probleme" wat buite die nuusgroep se
charter val.

Een van my beste vriendinne woon omtrent 200 meters van Wrigley field, en
ons het n Cubs game gesien toe ons laas daar was (gelukkig het n stuk beton
nie op ons koppe geval nie). Ek is mal oor Chicago en sal more sountoe trek
as ek kon, en ja daar is twee Chicago's die aan die 'goeie' kant, en die
ander minder bevoorregses.

-e-
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96314 is 'n antwoord op boodskap #96030] So, 08 Augustus 2004 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
TEEF DINA

On Wed, 04 Aug 2004 06:59:19 +0200, Plato wrote:

> Ja... eerder
>
> Floudina
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Max" skryf


>>> loudina


>> As daar nou een ding is wat ek nie is nie,
>> dan is dit lou.

>> Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96315 is 'n antwoord op boodskap #95990] So, 08 Augustus 2004 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Fok hierdie meid is nes ferdie, weet nie wat om hulle aangaan nie.
Ferdie, het jy nou al uitgevind soos in `n vorige pos hoekom die meide
na jou kyk. Ek sal ook graag daai foto van jou wil sien nou nie dat ek
jou van agter wil bykom nie maar lyk my as ek so na al die posstukke
kyk lyk jy beter van agter as van voor...

On Tue, 3 Aug 2004 14:31:50 +0100, "Suidwester" wrote:

> Maw, jy sit en gorrel maar soos altyd? Daar is nie 'n manier wat jy die
> twee situasies kan vergelyk nie.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:PULPc.9740$NTD.450@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
> .
> Ek is nie so gekonfyt met feite nie.
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96330 is 'n antwoord op boodskap #96315] So, 08 Augustus 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Just-me" skryf

> Fok hierdie meid is nes ferdie, weet nie wat om hulle aangaan nie.
> Ferdie, het jy nou al uitgevind soos in `n vorige pos hoekom die meide
> na jou kyk. Ek sal ook graag daai foto van jou wil sien nou nie dat ek
> jou van agter wil bykom nie maar lyk my as ek so na al die posstukke
> kyk lyk jy beter van agter as van voor...

Weer 'n stukkie tipies-stoereboer Frikkie. Hy vloek.
Hy maak seksuele innuendo's, meeste van hulle
homoseksueel. Hoekom is daar so 'n direkte verband
tussen Frikkie se soort en seksuele verwysinge en
vloek? Hoekom hamer mense soos Frikkie altyd
so op homoseksualisme? Kan hulle dit nie uit hulle
kop kry nie?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96333 is 'n antwoord op boodskap #96330] So, 08 Augustus 2004 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:NfqRc.1556374$Ar.244045@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...

"Just-me" skryf

> Fok hierdie meid is nes ferdie, weet nie wat om hulle aangaan nie.
> Ferdie, het jy nou al uitgevind soos in `n vorige pos hoekom die meide
> na jou kyk. Ek sal ook graag daai foto van jou wil sien nou nie dat ek
> jou van agter wil bykom nie maar lyk my as ek so na al die posstukke
> kyk lyk jy beter van agter as van voor...

Weer 'n stukkie tipies-stoereboer Frikkie. Hy vloek.
Hy maak seksuele innuendo's, meeste van hulle
homoseksueel. Hoekom is daar so 'n direkte verband
tussen Frikkie se soort en seksuele verwysinge en
vloek? Hoekom hamer mense soos Frikkie altyd
so op homoseksualisme? Kan hulle dit nie uit hulle
kop kry nie?

Penkop van die Derde Republiek

Gloudina, dat jy jou nou so kan verknies oor ou Frikkie en wat hy sê. So
asof hy sal verander. Laat hom sê wat hy wil, en blok hom as dit jou te
veel irriteer, mens moet darem seker vryheid van spraak op hierdie nuusgroep
beoefen. Hy sorg darem vir n bietjie comic relief kry as dinge te ernstig
raak.

Ellie
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96335 is 'n antwoord op boodskap #96333] So, 08 Augustus 2004 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf:

> Gloudina, dat jy jou nou so kan verknies oor ou Frikkie en wat hy sê. So
> asof hy sal verander. Laat hom sê wat hy wil, en blok hom as dit jou te
> veel irriteer, mens moet darem seker vryheid van spraak op hierdie nuusgroep
> beoefen.

Almal het natuurlik 'n "reg" om hulle opinies hier uit te spreek.
Gloudina dus ook. ;-)
Ons het natuurlik ook die "reg" om stil te bly en niks te sê nie.
Maar beter nog - as mens nie saamstem met 'n opinie nie, nie net kerm
en kla en vinger wys nie, maar mooi probeer uiteensit waarom mens nie
saamstem nie. Of hoe?

Dit is natuurlik net my opinie.
;-)
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96346 is 'n antwoord op boodskap #96333] So, 08 Augustus 2004 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

>
> Gloudina, dat jy jou nou so kan verknies oor ou Frikkie en wat hy sê.

Ek verknies my nie. Ek is besig met psigologiese
manipulasie. Nie net op Frikkie nie. Op alle
stoereboere, of hulle nou closet stoereboere is
of nie.

Tant Hessie Freud
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96382 is 'n antwoord op boodskap #96346] Ma, 09 Augustus 2004 13:37 Na vorige boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com stelde de volgende uitleg voor :
> "Ellie" skryf
>

>> Gloudina, dat jy jou nou so kan verknies oor ou Frikkie en wat hy sê.
>
> Ek verknies my nie. Ek is besig met psigologiese
> manipulasie. Nie net op Frikkie nie. Op alle
> stoereboere, of hulle nou closet stoereboere is
> of nie.
>
> Tant Hessie Freud

Hoe gaan jy dit klaarspeel lol

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: Nog grond-sake in SA
Volgende onderwerp: http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_1573454,00.html
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:27:49 MGT 2024