Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Gru-moord op boer skok wyd
Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95878] Ma, 02 Augustus 2004 08:15 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
BULTFONTEIN. - 'n Boer van die distrik is hier in sy plaashuis
koelbloedig op teregstellingswyse met sy eie vuurwapen van agter in
die kop geskiet, skaars 200 m van waar sy bejaarde ma in haar eie
huis gelê en slaap het.

Mnr. Rudi Botes (47) van die plaas Genade se hande is
Donderdagnag deur sy moordenaars met 'n elektriese verlengingskoord
agter sy rug vasgemaak, waarna hy vermoedelik erg gemartel en daarna
op kort afstand geskiet is. Tekens van 'n struweling was gister
duidelik in die huis waar gebreekte wynglase in die sitkamer gelê
het. Botes is vermoedelik met 'n hamer geslaan en sy ooglede is
afgesny voordat hy geskiet is.

'n Vrou wat tot sowat 'n maand gelede by Botes gewerk het en
beweer dat sy 'n verhouding met hom gehad het, is kort ná die moord
as verdagte in hegtenis geneem. Twee mans en nog 'n vrou is enkele
ure later vasgetrek. 'n Polisiewoordvoerder sê dié vrou het gister
omstreeks 02:50 by die polisiekantoor aangekom en gesê sy het die
aand saam met Botes in die woonbuurt Phahameng gekuier, waar hulle
deur twee mans oorval en Botes ontvoer is.

Die polisie het sy bakkie kort daarna langs die pad by die
woonbuurt gekry, maar omdat daar geen leidrade was nie, het hulle
Botes se buurman, mnr. Herman Meiring, gebel. Hy moes hulle help om
by Botes se huis in te kom omdat sy kwaai waghonde selfs sy familie
gebyt het. Net dié vrou wat vir hom gewerk het, kon by die honde
verbykom. In die huis het hulle Botes se halfnaakte lyk gevind. Sy
videomasjien, selfone, juwele en ander goed wat uit die huis vermis
was, is by die verdagtes gekry. In die bakkie was sy beursie vol
geld en CD's.

Die vermoede is dat die vrou saam met Botes in die huis was en
die deur vir die ander drie oopgesluit het.

Komm. Lerato Molale, Noord-Vrystaatse polisiekommissaris, het hom
gister op die plaas sterk uitgespreek teen dié "koelbloedige en
hartelose moord".

Mnr. Jan Botma, voorsitter van Vrystaat Landbou se wet-en-
ordekomitee, het op die plaas sy medelye aan die familie
oorgedra. "Die polisie moet gelukgewens word met hul deeglike en
vinnige optrede. Hulle het nie tou opgegooi voordat 'n deurbraak
gemaak is nie.

"Dié is net weer 'n bewys dit maak nie saak hoeveel
veiligheidsmaatreëls jy tref nie, jy moet steeds altyd op jou hoede
wees en op die onverwagte bedag wees."

Botes word oorleef deur sy ma, mev. Elize Botes, drie seuns in
Amerika, Rudi, Jaco en Martin, en 'n jonger seun in Kroonstad,
Riaan (16), wat by sy ma, Marie, bly.

http://www.news24.com/Die_Volksblad/Nuus/0,,5-83_1566125,00. html

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95884 is 'n antwoord op boodskap #95878] Ma, 02 Augustus 2004 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"P_65"
> Die vermoede is dat die vrou saam met Botes in die huis was en
> die deur vir die ander drie oopgesluit het.

As jy oor die kleurgrens pomp is jou plek nog nie gewaarborg in die nuwe
suid afrika nie...

Max________________________________
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95889 is 'n antwoord op boodskap #95884] Ma, 02 Augustus 2004 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Max plaatste dit op zijn scherm :
> "P_65"
>> Die vermoede is dat die vrou saam met Botes in die huis was en
>> die deur vir die ander drie oopgesluit het.
>
> As jy oor die kleurgrens pomp is jou plek nog nie gewaarborg in die nuwe
> suid afrika nie...
>
> Max________________________________

soek nie plek in die nuwe SA,wag nog enkele jare tot aids haar werk
gedoen het

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95902 is 'n antwoord op boodskap #95878] Ma, 02 Augustus 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lank gaan dit die regering in SA neem om te sien dat hier metodiek
betrokke is???

"If it walks like a duck, quacks like a duck, then it is a ....????

Cheers

P_65 wrote:
> BULTFONTEIN. - 'n Boer van die distrik is hier in sy plaashuis
> koelbloedig op teregstellingswyse met sy eie vuurwapen van agter in
> die kop geskiet, skaars 200 m van waar sy bejaarde ma in haar eie
> huis gelê en slaap het.
>
> Mnr. Rudi Botes (47) van die plaas Genade se hande is
> Donderdagnag deur sy moordenaars met 'n elektriese verlengingskoord
> agter sy rug vasgemaak, waarna hy vermoedelik erg gemartel en daarna
> op kort afstand geskiet is. Tekens van 'n struweling was gister
> duidelik in die huis waar gebreekte wynglase in die sitkamer gelê
> het. Botes is vermoedelik met 'n hamer geslaan en sy ooglede is
> afgesny voordat hy geskiet is.
>
> 'n Vrou wat tot sowat 'n maand gelede by Botes gewerk het en
> beweer dat sy 'n verhouding met hom gehad het, is kort ná die moord
> as verdagte in hegtenis geneem. Twee mans en nog 'n vrou is enkele
> ure later vasgetrek. 'n Polisiewoordvoerder sê dié vrou het gister
> omstreeks 02:50 by die polisiekantoor aangekom en gesê sy het die
> aand saam met Botes in die woonbuurt Phahameng gekuier, waar hulle
> deur twee mans oorval en Botes ontvoer is.
>
> Die polisie het sy bakkie kort daarna langs die pad by die
> woonbuurt gekry, maar omdat daar geen leidrade was nie, het hulle
> Botes se buurman, mnr. Herman Meiring, gebel. Hy moes hulle help om
> by Botes se huis in te kom omdat sy kwaai waghonde selfs sy familie
> gebyt het. Net dié vrou wat vir hom gewerk het, kon by die honde
> verbykom. In die huis het hulle Botes se halfnaakte lyk gevind. Sy
> videomasjien, selfone, juwele en ander goed wat uit die huis vermis
> was, is by die verdagtes gekry. In die bakkie was sy beursie vol
> geld en CD's.
>
> Die vermoede is dat die vrou saam met Botes in die huis was en
> die deur vir die ander drie oopgesluit het.
>
> Komm. Lerato Molale, Noord-Vrystaatse polisiekommissaris, het hom
> gister op die plaas sterk uitgespreek teen dié "koelbloedige en
> hartelose moord".
>
> Mnr. Jan Botma, voorsitter van Vrystaat Landbou se wet-en-
> ordekomitee, het op die plaas sy medelye aan die familie
> oorgedra. "Die polisie moet gelukgewens word met hul deeglike en
> vinnige optrede. Hulle het nie tou opgegooi voordat 'n deurbraak
> gemaak is nie.
>
> "Dié is net weer 'n bewys dit maak nie saak hoeveel
> veiligheidsmaatreëls jy tref nie, jy moet steeds altyd op jou hoede
> wees en op die onverwagte bedag wees."
>
> Botes word oorleef deur sy ma, mev. Elize Botes, drie seuns in
> Amerika, Rudi, Jaco en Martin, en 'n jonger seun in Kroonstad,
> Riaan (16), wat by sy ma, Marie, bly.
>
> http://www.news24.com/Die_Volksblad/Nuus/0,,5-83_1566125,00. html
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95906 is 'n antwoord op boodskap #95902] Ma, 02 Augustus 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> "If it walks like a duck, quacks like a duck, then it is a ....????

An insurance company?
Aflack?
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95915 is 'n antwoord op boodskap #95902] Ma, 02 Augustus 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Hoe lank gaan dit die regering in SA neem om te sien dat hier metodiek
> betrokke is???

Jy sien. Jy verswak die politiek wat julle met die "plaasmoorde"
wil speel, deur hierdie soort moord te beskryf as ANC politiek.
Dis duidelik 'n fyn berekende moord wat gepleeg is om iemand
dood te maak vir gewin. Dieselfde as wat ons hier naby Ottawa
gehad het. Die man se lyk is opgesny in 'n rivier gevind. Deur
speurwerk is uitgevind dat hy bevriend is deur 'n vrou van
een of ander Karibbiese Eiland, wat hom toe uiteindelik glo
doodgemaak het. Erens in die prent was daar ook 'n helper.
Hierdie soort moorde gebeur oor die hele wêreld. Om dit
voor die deur van swart politiek te lê, maak jou net belaglik.

Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95929 is 'n antwoord op boodskap #95889] Ma, 02 Augustus 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Iets interessant. Blanke meisies is eerste om die kleurgrens oor te
steek. Ek sien bitter min manne met swart meisies, maar wit meisies hang
aan die swart manne! Ek sou graag die wetenskap hieragter oor wou
lees... Ek het tot die slotsom gekom dat vrouens nie die beskermers van
kultuur is nie. Hulle speel dus nie 'n heersende rol in behoud nie.

Dieselfde in Namibie.

Groete
Plato

P_65 wrote:

> Max plaatste dit op zijn scherm :
>
>> "P_65"

>>> Die vermoede is dat die vrou saam met Botes in die huis was en
>>> die deur vir die ander drie oopgesluit het.


>> As jy oor die kleurgrens pomp is jou plek nog nie gewaarborg in die nuwe
>> suid afrika nie...

>> Max________________________________
>
>
> soek nie plek in die nuwe SA,wag nog enkele jare tot aids haar werk
> gedoen het
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95940 is 'n antwoord op boodskap #95929] Ma, 02 Augustus 2004 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier kan ek jou nie help nie, maar ek het jou strie gewys van een van die
jonger manne wat nog op die losboorstadium is en hy sê miskien moes jy doer
in Windhoek beter gekyk het oor die blanke meisies wat swart vry. Hy
reken die kanse is groot dat dit Bastermeisiekinders is wat jy gesien het,
maar die verskil is vir die buitestander amper onmoontlik om te onderskei.
Ek self weet nie. Hier by ons op die kus is daar wel 'n paar groot manne
wat gereeld 'rob slaan' as jy ons streekstaal verstaan. Baie van hulle's
getroud, maar miskien wil die ouvrou nie meer stil lê nie?
Wat wel waar is, is dat vroeër jare is vele babatjies by Rehoboth in
die nag afgelaai is van meisiekinders wat 'ongelukkig' swanger geraak het en
die skande van die gemeenskap nie kon vat nie. Baie suiwer blank, maar ook
baie Duitser en Engelsman van oorsee wat nie die kleurverskeidenheid kon
weerstaan nie. Vandag kry jy Basters met blonde hare en blou oë, so mooi
as wat jy jou kan indink.

"Plato" skryf in boodskap news:5tKdncZFRNIczpPcRVn-qA@is.co.za...
> Iets interessant. Blanke meisies is eerste om die kleurgrens oor te
> steek. Ek sien bitter min manne met swart meisies, maar wit meisies hang
> aan die swart manne! Ek sou graag die wetenskap hieragter oor wou
> lees... Ek het tot die slotsom gekom dat vrouens nie die beskermers van
> kultuur is nie. Hulle speel dus nie 'n heersende rol in behoud nie.
>
> Dieselfde in Namibie.
>
> Groete
> Plato
>
> P_65 wrote:
>
>> Max plaatste dit op zijn scherm :
>>
>>> "P_65"
>
>>>> Die vermoede is dat die vrou saam met Botes in die huis was en
>>>> die deur vir die ander drie oopgesluit het.
>
>
>>> As jy oor die kleurgrens pomp is jou plek nog nie gewaarborg in die nuwe
>>> suid afrika nie...
>
>>> Max________________________________
>>
>>
>> soek nie plek in die nuwe SA,wag nog enkele jare tot aids haar werk
>> gedoen het
>>
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95942 is 'n antwoord op boodskap #95940] Ma, 02 Augustus 2004 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 2 Aug 2004 16:36:27 +0100, "Suidwester" wrote:
> Baie suiwer blank, maar ook
> baie Duitser en Engelsman van oorsee wat nie die kleurverskeidenheid kon
> weerstaan nie. Vandag kry jy Basters met blonde hare en blou oë, so mooi
> as wat jy jou kan indink.

Kon nie help om met 'n breeeë smile hierop te reageer nie.
Die eerste brief wat ek lees vir die aand bring toe die 'smile
van die aand'. Dankie Suidwester:-)
Wens die gesigte van die Duitsers en Engelsmanne van oorsee
wat hier lees, kon sigbaar wees. Want hulle het nog altyd gedink dat
hulle ook suiwer blank is:-)))

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95943 is 'n antwoord op boodskap #95929] Ma, 02 Augustus 2004 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 02 Aug 2004 16:45:23 +0200, Plato wrote:

> Iets interessant. Blanke meisies is eerste om die kleurgrens oor te
> steek. Ek sien bitter min manne met swart meisies, maar wit meisies hang
> aan die swart manne! Ek sou graag die wetenskap hieragter oor wou
> lees... Ek het tot die slotsom gekom dat vrouens nie die beskermers van
> kultuur is nie. Hulle speel dus nie 'n heersende rol in behoud nie.
>
> Dieselfde in Namibie.
>
> Groete
> Plato

...stry, Plato, ek stry. Ek woon in 'n metropolitiaanse stad.
En ek sien wit girls saam met swartes. En saam met Indiërs.
En dit word minder en minder snaaks. Soos 'n wit man wat
saam met 'n swart vrou op 'n eiland gestrand word. Net soos
sy elke dag bietjie witter word. Terug na die onderwerp...
hulle is steeds by die uitsondering.

Somehow is dit of die swartes steeds by die swartes bly
(in die woonstelblok waar ek woon is 'n swart man met 'n
wit vrou - en dit word uitgebalanseer deur die wit man met
die swart vrou in 'n ander blok waar ek ook 'n woonstel het)
die Indiërs steeds by die Indiërs, en die wittes by die wittes.

En die Indiër het 'n diep gewortelde anti-swart houding.

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95953 is 'n antwoord op boodskap #95915] Di, 03 Augustus 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina, ek dink nie jy verstaan mooi nie. Nêrens ter wêreld gebeur
dit op die skaal nie. Jy is nie net 'n dief of net 'n moordernaar as jy
mense se ooglede afsny en hulle martel voor jy hulle doodmaak nie. Dit
is 'n teken van BAIE haat en heel moontlik 'n sielkundige abnormaliteit.

As dit een of twee keer gebeur is jy reg, maar dit gebeur so baie dat
die hoof van die polisiediens geeis het dat die tipe moorde (plaas
moorde) nie aan die media deurgegee mag word nie. Wanneer dit in die
media kom is dit gewoonlik 'n lid van die publiek wat dit deur gee.

Ek verswak niemand se politiek nie. Dis eenvoudig slegte styl van 'n
regering wat toelaat dat honderde boere op die manier hulle lewens
verloor. Toeval is nie meer ter sprake nie Gloudina. Jy is eenvoudig net
fokken dom! En hier wys ek nou presies wat ek van jou redenasie dink!

Groete
Plato

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Hoe lank gaan dit die regering in SA neem om te sien dat hier metodiek
>> betrokke is???
>
>
> Jy sien. Jy verswak die politiek wat julle met die "plaasmoorde"
> wil speel, deur hierdie soort moord te beskryf as ANC politiek.
> Dis duidelik 'n fyn berekende moord wat gepleeg is om iemand
> dood te maak vir gewin. Dieselfde as wat ons hier naby Ottawa
> gehad het. Die man se lyk is opgesny in 'n rivier gevind. Deur
> speurwerk is uitgevind dat hy bevriend is deur 'n vrou van
> een of ander Karibbiese Eiland, wat hom toe uiteindelik glo
> doodgemaak het. Erens in die prent was daar ook 'n helper.
> Hierdie soort moorde gebeur oor die hele wêreld. Om dit
> voor die deur van swart politiek te lê, maak jou net belaglik.
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95961 is 'n antwoord op boodskap #95915] Di, 03 Augustus 2004 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die enigste belaglike faktor op hierdie ng is jou politieke siening, ou
antie.
"@rogers.com" wrote in message
news:Q4sPc.126$Bci.94@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Plato" skryf
>
>> Hoe lank gaan dit die regering in SA neem om te sien dat hier metodiek
>> betrokke is???
>
> Jy sien. Jy verswak die politiek wat julle met die "plaasmoorde"
> wil speel, deur hierdie soort moord te beskryf as ANC politiek.
> Dis duidelik 'n fyn berekende moord wat gepleeg is om iemand
> dood te maak vir gewin. Dieselfde as wat ons hier naby Ottawa
> gehad het. Die man se lyk is opgesny in 'n rivier gevind. Deur
> speurwerk is uitgevind dat hy bevriend is deur 'n vrou van
> een of ander Karibbiese Eiland, wat hom toe uiteindelik glo
> doodgemaak het. Erens in die prent was daar ook 'n helper.
> Hierdie soort moorde gebeur oor die hele wêreld. Om dit
> voor die deur van swart politiek te lê, maak jou net belaglik.
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95964 is 'n antwoord op boodskap #95943] Di, 03 Augustus 2004 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf in boodskap news:mq1tg05jcudfhrd76c75333act5bkit2jg@4ax.com...
> On Mon, 02 Aug 2004 16:45:23 +0200, Plato
> wrote:
>
>> Iets interessant. Blanke meisies is eerste om die kleurgrens oor te
>> steek. Ek sien bitter min manne met swart meisies, maar wit meisies hang
>> aan die swart manne! Ek sou graag die wetenskap hieragter oor wou
>> lees... Ek het tot die slotsom gekom dat vrouens nie die beskermers van
>> kultuur is nie. Hulle speel dus nie 'n heersende rol in behoud nie.
>>
>> Dieselfde in Namibie.
>>
>> Groete
>> Plato
>
> ...stry, Plato, ek stry. Ek woon in 'n metropolitiaanse stad.
> En ek sien wit girls saam met swartes. En saam met Indiërs.
> En dit word minder en minder snaaks. Soos 'n wit man wat
> saam met 'n swart vrou op 'n eiland gestrand word. Net soos
> sy elke dag bietjie witter word. Terug na die onderwerp...
> hulle is steeds by die uitsondering.
>
> Somehow is dit of die swartes steeds by die swartes bly
> (in die woonstelblok waar ek woon is 'n swart man met 'n
> wit vrou - en dit word uitgebalanseer deur die wit man met
> die swart vrou in 'n ander blok waar ek ook 'n woonstel het)
> die Indiërs steeds by die Indiërs, en die wittes by die wittes.
>
> En die Indiër het 'n diep gewortelde anti-swart houding.
>
> DD
>

Gee maar net nog bietjie kans, om op dieselfde skoolbanke te sit is baie
soos om op 'n eiland gestrand te wees. Dis nou nog snaaks, mens se oë is nie
daaraan gewoond nie, danksy die vorige regering. Dit gaan egter al hoe meer
alledaags word.

Het jy klein kindertjies? Vrees jy bietjie die dag wat hulle met ta by die
huis kom?

Max________________________________________
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95969 is 'n antwoord op boodskap #95953] Di, 03 Augustus 2004 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek verswak niemand se politiek nie. Dis eenvoudig slegte styl van 'n
> regering wat toelaat dat honderde boere op die manier hulle lewens
> verloor. Toeval is nie meer ter sprake nie Gloudina. Jy is eenvoudig net
> fokken dom! En hier wys ek nou presies wat ek van jou redenasie dink!

En as ek vir jou vertel dat die moordpersentasie vir
Washington DC net so hoog is as vir SA, is die
regering van die VSA net so fokken dom?

Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95972 is 'n antwoord op boodskap #95969] Di, 03 Augustus 2004 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, net jy wat te stupid is om te besef ons praat van plattelandse moorde
en jy vergelyk dit met stede se misdaadsyfers. As jy 'n plaasboer en sy
familie doodskiet het jy in 'n baie groot area 'n 100% misdaadsyfer. Kom
by ou ding!
"@rogers.com" wrote in message
news:usKPc.6710$NTD.1050@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Plato" skryf
>
>> Ek verswak niemand se politiek nie. Dis eenvoudig slegte styl van 'n
>> regering wat toelaat dat honderde boere op die manier hulle lewens
>> verloor. Toeval is nie meer ter sprake nie Gloudina. Jy is eenvoudig net
>> fokken dom! En hier wys ek nou presies wat ek van jou redenasie dink!
>
> En as ek vir jou vertel dat die moordpersentasie vir
> Washington DC net so hoog is as vir SA, is die
> regering van die VSA net so fokken dom?
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95976 is 'n antwoord op boodskap #95878] Di, 03 Augustus 2004 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Dieselfde statistiese argument geld natuurlik vir die
> landelike moord wat onlangs hier buitekant Ottawa
> in 'n omgewing van plase plaasgevind het. Kom by,
> domkop.
>
> Penkop, statisties 100% op wag.
>

loudina, jy kan tog nie die crime statistieke van die gevaarlikste stad in
een land, vergelyk met die landelike statistieke van 'n ander land nie...

Hoe lyk dit as jy DC met Jhb vergelyk? (Dis tog meer reëel?)

Max_____________________________
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95977 is 'n antwoord op boodskap #95972] Di, 03 Augustus 2004 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

As jy 'n plaasboer en sy
> familie doodskiet het jy in 'n baie groot area 'n 100% misdaadsyfer.

Dieselfde statistiese argument geld natuurlik vir die
landelike moord wat onlangs hier buitekant Ottawa
in 'n omgewing van plase plaasgevind het. Kom by,
domkop.

Penkop, statisties 100% op wag.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95981 is 'n antwoord op boodskap #95976] Di, 03 Augustus 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> loudina

As daar nou een ding is wat ek nie is nie,
dan is dit lou.

Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95983 is 'n antwoord op boodskap #95981] Di, 03 Augustus 2004 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"

> "Max" skryf
>
>> loudina
>
> As daar nou een ding is wat ek nie is nie,
> dan is dit lou.
>
> Gloudina
>

Sorry, Warmdina!
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95984 is 'n antwoord op boodskap #95969] Di, 03 Augustus 2004 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 03 Aug 2004 11:14:34 +0000, @rogers.com wrote:

>
> "Plato" skryf
>
>> Ek verswak niemand se politiek nie. Dis eenvoudig slegte styl van 'n
>> regering wat toelaat dat honderde boere op die manier hulle lewens
>> verloor. Toeval is nie meer ter sprake nie Gloudina. Jy is eenvoudig net
>> fokken dom! En hier wys ek nou presies wat ek van jou redenasie dink!
>
> En as ek vir jou vertel dat die moordpersentasie vir
> Washington DC net so hoog is as vir SA, is die
> regering van die VSA net so fokken dom?
>
> Gloudina

Ek wonder net hoekom moet jy Washington DC gebruik, en nie 'n stad soos
New York of Dallas of self Los Angeles nie. Wat is die moord syfer per
100,000 in die hele VSA.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95985 is 'n antwoord op boodskap #95984] Di, 03 Augustus 2004 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Chris"

> Ek wonder net hoekom moet jy Washington DC gebruik, en nie 'n stad soos
> New York of Dallas of self Los Angeles nie.

Dis omdat iemand hierdie feit nou die dag op
die nuusgroep geplaas het. Ek is nie so gekonfyt
met feite nie. Maar verbaas dit jou nie dat
in Washington, DC daar so baie moorde is nie?
Dit is nou die plek waar die White House is
en waar daar so baie verkeerspolisie is dat as
jy parkeer, dan sit hulle die stuk papier op jou
kar. Dit is wel waar dat daar net blokke van die
Wit Huis baie erg krotbuurtes is. En dat daar
baie korrupsie in die lokale regering was. Dis
nou natuurlik dié mense wat vir ander mense
buite die VSA vertel dat hulle in "the greatest
country in the world" bly.

Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95986 is 'n antwoord op boodskap #95985] Di, 03 Augustus 2004 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 03 Aug 2004 12:53:03 +0000, @rogers.com wrote:

>
> "Chris"
>
>> Ek wonder net hoekom moet jy Washington DC gebruik, en nie 'n stad soos
>> New York of Dallas of self Los Angeles nie.
>
> Dis omdat iemand hierdie feit nou die dag op
> die nuusgroep geplaas het. Ek is nie so gekonfyt
> met feite nie. Maar verbaas dit jou nie dat
> in Washington, DC daar so baie moorde is nie?
> Dit is nou die plek waar die White House is
> en waar daar so baie verkeerspolisie is dat as
> jy parkeer, dan sit hulle die stuk papier op jou
> kar. Dit is wel waar dat daar net blokke van die
> Wit Huis baie erg krotbuurtes is. En dat daar
> baie korrupsie in die lokale regering was. Dis
> nou natuurlik dié mense wat vir ander mense
> buite die VSA vertel dat hulle in "the greatest
> country in the world" bly.
>
> Gloudina

Dit was vir my ook verbasend dat daar so baie moorde in Washington DC is,
en dat dit die stad is met die meeste moorde in die VSA. 'n Stad soos New
York met 14 keer meer inwoners het per 100,000 inwoners ses keer minder
moorde en oor die hele VSA is daar maar net 6 moorde per 100,000 inwoners,
nog steeds baie beter as S.A se 47.8.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95989 is 'n antwoord op boodskap #95981] Di, 03 Augustus 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Floudina!
"@rogers.com" wrote in message
news:4eLPc.8027$NTD.3444@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Max" skryf
>
>> loudina
>
> As daar nou een ding is wat ek nie is nie,
> dan is dit lou.
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95990 is 'n antwoord op boodskap #95985] Di, 03 Augustus 2004 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maw, jy sit en gorrel maar soos altyd? Daar is nie 'n manier wat jy die
twee situasies kan vergelyk nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:PULPc.9740$NTD.450@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
.
Ek is nie so gekonfyt met feite nie.
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95991 is 'n antwoord op boodskap #95977] Di, 03 Augustus 2004 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Enkele landelike moord vergelyk jy met 'n paar duisend oor die afgelope
paar jaar? Foei tog, maar jy is bevange!
"@rogers.com" wrote in message
news:xSKPc.7158$NTD.5608@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Suidwester" skryf
>
> As jy 'n plaasboer en sy
>> familie doodskiet het jy in 'n baie groot area 'n 100% misdaadsyfer.
>
> Dieselfde statistiese argument geld natuurlik vir die
> landelike moord wat onlangs hier buitekant Ottawa
> in 'n omgewing van plase plaasgevind het. Kom by,
> domkop.
>
> Penkop, statisties 100% op wag.
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #95996 is 'n antwoord op boodskap #95969] Di, 03 Augustus 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina is dit jy wat hier geskryf het of is dit jou man wat namens jou
skryf (indien die ou nog Afrikaans kan praat)

Ek sit my geld op die ou toppie

"@rogers.com" wrote in message
news:usKPc.6710$NTD.1050@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> " En as ek vir jou vertel dat die moordpersentasie vir
> Washington DC net so hoog is as vir SA, is die
> regering van die VSA net so fokken dom?
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96013 is 'n antwoord op boodskap #95964] Di, 03 Augustus 2004 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 3 Aug 2004 09:28:38 +0200, "Max" wrote:

>
> Gee maar net nog bietjie kans, om op dieselfde skoolbanke te sit is baie
> soos om op 'n eiland gestrand te wees. Dis nou nog snaaks, mens se oë is nie
> daaraan gewoond nie, danksy die vorige regering. Dit gaan egter al hoe meer
> alledaags word.
>
> Het jy klein kindertjies? Vrees jy bietjie die dag wat hulle met ta by die
> huis kom?
>
> Max________________________________________
>

Kan nie anders wees as die waarheid wat jy hier praat nie, Max. Want
hulle word in 'n ander tydvak as ons groot. Ek het groot geword terwyl
die Nasionale LP's so deur 'n blondekop dogterjie se hare streel
terwyl hy in die teenwoordigheid van haar pa sê: "jy moet vir jou pa
sê dat hy nasionaal moet stem, mooi ding. Want stem hy vir die sappe,
gaan jy eendag saam met die kaffertjies skool." Bietjie groter geword,
het tannie Helen Suzman 'n pensionaris geword en die DA is (deur o.m.
Van ZylSlabbert?) gestig. Nou, se dieselfde oud sappe vir dieselfde
dogterjie dat haar pa liewer moet DA stem, anders is daar nog minder
beheer. En dieselfde Helen Suzman worrie oor wat sy help skep het.

Daardie kindertjies wat jy van praat, sit reeds op die skoolbank langs
ta, nevermaaind wat pa gestem het. Daar is hoegenaamd nie 'n kans
dat hulle met dieselfde oë as ons na hulle kan kyk nie.

Wat jou laaste vraag aanbetref; ek het twee meisiekinders, reeds uit
die huis, en albei woon in die hartjie van een van die ultra
regsgesinde dele van die land. En het net miskien nou, die kommer
waaroor jy praat.

DD
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96015 is 'n antwoord op boodskap #95964] Di, 03 Augustus 2004 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Het jy klein kindertjies? Vrees jy bietjie die dag wat hulle met ta by die
> huis kom?

En wat doen jy nou as jy in Holland sit en jou kinders
kom met "ta" by die huis.
Ek word so hartseer as ek julle so oor julle medemense
hoor praat. Het julle dan nog niks geleer nie? Is julle harte
nog maar aanhoudend hard en sal dit nodig wees vir die
Vader om julle nog 'n keer in Sy meule te maal?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96017 is 'n antwoord op boodskap #95985] Wo, 04 Augustus 2004 00:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
En dat daar
baie korrupsie in die lokale regering was. Dis
nou natuurlik dié mense wat vir ander mense
buite die VSA vertel dat hulle in "the greatest
country in the world" bly.

Gloudina

Jaloesie is nooit n mooi ding om te aanskou nie!
:;-)
-e-
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96018 is 'n antwoord op boodskap #95985] Wo, 04 Augustus 2004 00:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:PULPc.9740$NTD.450@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...

"Chris"

> Ek wonder net hoekom moet jy Washington DC gebruik, en nie 'n stad soos
> New York of Dallas of self Los Angeles nie.

Dis omdat iemand hierdie feit nou die dag op
die nuusgroep geplaas het. Ek is nie so gekonfyt
met feite nie. Maar verbaas dit jou nie dat
in Washington, DC daar so baie moorde is nie?
Dit is nou die plek waar die White House is
en waar daar so baie verkeerspolisie is dat as
jy parkeer, dan sit hulle die stuk papier op jou
kar. Dit is wel waar dat daar net blokke van die
Wit Huis baie erg krotbuurtes is. En dat daar
baie korrupsie in die lokale regering was. Dis
nou natuurlik dié mense wat vir ander mense
buite die VSA vertel dat hulle in "the greatest
country in the world" bly.

Gloudina

Ek dink nie Washington DC is die stad met die meeste misdaad meer nie, ek
het iewers gelees (n tyd gelede) dat dit nou Chicago is, maar betwyfel dit,
want ek het nogal heelwat vriende daar, en hulle se dit is nie so nie. Ek
dink dit verander elke paar jaar, en DC het groot skoongemaak n ruk gelede.
Ek sal uitvind more watter stad dit is, en laat weet.

-e-
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96023 is 'n antwoord op boodskap #96018] Wo, 04 Augustus 2004 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie"

> Ek dink nie Washington DC is die stad met die meeste misdaad meer nie

Die kwessie onder bespreking is nie of Washington, DC die stad
met die meeste misdaad in die VSA is nie. Die artikel wat Frikkie
op die nuusgroep gepos het, het 'n persoon aangehaal wat gesê
het dat die moordpersentasie vir Washington, DC dieselfde was
as die moordpersentasie vir die hele SA. Of mens nou daar
appels en lemoene vergelyk, weet ek nie. Ek onthou dis Frikkie
(oftewel Just-me) wat die artikel gepos het, want ek kan onthou
dat ek vir Frikkie vertel het wat hyself aanhaal, en wat dus sy
eie agitasie oor die "plaasmoorde" se persentasies in die wiele
ry.

Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96024 is 'n antwoord op boodskap #96017] Wo, 04 Augustus 2004 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

> Jaloesie is nooit n mooi ding om te aanskou nie!

Ek kan vir jou verseker dat ek nog nooit
begeer het om in die VSA te bly nie. Ek
gril ook altyd as die VSA politici so gereeld
praat van "the most wonderful country
in the world" en van die VSA as die bastion
van demokrasie. Geen ander land in die
wêreld is so vol bravado nie.

Gloudina
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96027 is 'n antwoord op boodskap #95969] Wo, 04 Augustus 2004 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, want jy praat van een staat in die VSA vs die hele SA. So JY is
fokken dom!

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Ek verswak niemand se politiek nie. Dis eenvoudig slegte styl van 'n
>> regering wat toelaat dat honderde boere op die manier hulle lewens
>> verloor. Toeval is nie meer ter sprake nie Gloudina. Jy is eenvoudig net
>> fokken dom! En hier wys ek nou presies wat ek van jou redenasie dink!
>
>
> En as ek vir jou vertel dat die moordpersentasie vir
> Washington DC net so hoog is as vir SA, is die
> regering van die VSA net so fokken dom?
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96029 is 'n antwoord op boodskap #95977] Wo, 04 Augustus 2004 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja dit is so Gloudina. Maar ek is seker dit gebeur nie daar op die skaal
wat dit hier gebeur nie...

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> As jy 'n plaasboer en sy
>
>> familie doodskiet het jy in 'n baie groot area 'n 100% misdaadsyfer.
>
>
> Dieselfde statistiese argument geld natuurlik vir die
> landelike moord wat onlangs hier buitekant Ottawa
> in 'n omgewing van plase plaasgevind het. Kom by,
> domkop.
>
> Penkop, statisties 100% op wag.
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96030 is 'n antwoord op boodskap #95981] Wo, 04 Augustus 2004 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja... eerder

Floudina

@rogers.com wrote:

> "Max" skryf
>
>
>> loudina
>
>
> As daar nou een ding is wat ek nie is nie,
> dan is dit lou.
>
> Gloudina
>
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96043 is 'n antwoord op boodskap #96015] Wo, 04 Augustus 2004 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com heeft uiteengezet op 3/08/2004 :
> "Max" skryf
>
>> Het jy klein kindertjies? Vrees jy bietjie die dag wat hulle met ta by die
>> huis kom?
>
> En wat doen jy nou as jy in Holland sit en jou kinders
> kom met "ta" by die huis.
> Ek word so hartseer as ek julle so oor julle medemense
> hoor praat. Het julle dan nog niks geleer nie? Is julle harte
> nog maar aanhoudend hard en sal dit nodig wees vir die
> Vader om julle nog 'n keer in Sy meule te maal?
>
> Penkop van die Derde Republiek

"ta"is nie medemense

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96046 is 'n antwoord op boodskap #96015] Wo, 04 Augustus 2004 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
>
> "Max" skryf
>
>> Het jy klein kindertjies? Vrees jy bietjie die dag wat hulle met ta by die
>> huis kom?
>
> En wat doen jy nou as jy in Holland sit en jou kinders
> kom met "ta" by die huis.
> Ek word so hartseer as ek julle so oor julle medemense
> hoor praat. Het julle dan nog niks geleer nie? Is julle harte
> nog maar aanhoudend hard en sal dit nodig wees vir die
> Vader om julle nog 'n keer in Sy meule te maal?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

My skat, wil jy nou kom sê dat ek nie meer na swartes mag verwys as "ta"
nie? Afgelei van "tattie" (wat ons hulle 'n jaar of tien gelede genoem het -
reg in hulle gesigte, sonder probleme. En tattie was weer afgelei van
"ntate" (soek die spelling self op), hulle eie woord vir meneer.

Kom nou, êrens moet dit stop. Hulle wil nie my taal praat nie, want dis die
taal van die onderdrukker, maar hulle wil my kom vertel hoe ek my taal moet
praat?

Fok hulle, fok hulle, fok al die tatties!

Max (hoogs die bliksem in)_________________________
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96047 is 'n antwoord op boodskap #96015] Wo, 04 Augustus 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"

> En wat doen jy nou as jy in Holland sit en jou kinders
> kom met "ta" by die huis.

Jong, dis kroonwild hier. 'n Ware oorwinning as jy eentjie te pakke kan kry!
Ek sal seker maar saam met hulle bly moet wees... Swartes hier (ons noem
hulle negers!) is almal "Nederlands". Hulle het ons kultuur.

Een van my beste vriendinne is swart. Heerlik om met 'n gekleurde te praat
wat nie dink sy is God's gift to mankind net omdat haar vel swart is nie.

Max_____________________________
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96048 is 'n antwoord op boodskap #96013] Wo, 04 Augustus 2004 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf in boodskap news:djmvg05qtcef70q9jput3tfcnhng488kvj@4ax.com...
> On Tue, 3 Aug 2004 09:28:38 +0200, "Max" wrote:
>
>
>>
>> Gee maar net nog bietjie kans, om op dieselfde skoolbanke te sit is baie
>> soos om op 'n eiland gestrand te wees. Dis nou nog snaaks, mens se oë is nie
>> daaraan gewoond nie, danksy die vorige regering. Dit gaan egter al hoe meer
>> alledaags word.
>>
>> Het jy klein kindertjies? Vrees jy bietjie die dag wat hulle met ta by die
>> huis kom?
>>
>> Max________________________________________
>>
>
> Kan nie anders wees as die waarheid wat jy hier praat nie, Max. Want
> hulle word in 'n ander tydvak as ons groot. Ek het groot geword terwyl
> die Nasionale LP's so deur 'n blondekop dogterjie se hare streel
> terwyl hy in die teenwoordigheid van haar pa sê: "jy moet vir jou pa
> sê dat hy nasionaal moet stem, mooi ding. Want stem hy vir die sappe,
> gaan jy eendag saam met die kaffertjies skool." Bietjie groter geword,
> het tannie Helen Suzman 'n pensionaris geword en die DA is (deur o.m.
> Van ZylSlabbert?) gestig. Nou, se dieselfde oud sappe vir dieselfde
> dogterjie dat haar pa liewer moet DA stem, anders is daar nog minder
> beheer. En dieselfde Helen Suzman worrie oor wat sy help skep het.
>
> Daardie kindertjies wat jy van praat, sit reeds op die skoolbank langs
> ta, nevermaaind wat pa gestem het. Daar is hoegenaamd nie 'n kans
> dat hulle met dieselfde oë as ons na hulle kan kyk nie.
>
> Wat jou laaste vraag aanbetref; ek het twee meisiekinders, reeds uit
> die huis, en albei woon in die hartjie van een van die ultra
> regsgesinde dele van die land. En het net miskien nou, die kommer
> waaroor jy praat.
>
> DD
>
>

Daar's baier groen koring in my familie ook. Ek hou met 'n valkoog dop om te
sien wie eerste gaan wees...!

Max__________________________________
Re: Gru-moord op boer skok wyd [boodskap #96060 is 'n antwoord op boodskap #96046] Wo, 04 Augustus 2004 13:59 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max"

> Kom nou, êrens moet dit stop. Hulle wil nie my taal praat nie, want dis die
> taal van die onderdrukker, maar hulle wil my kom vertel hoe ek my taal moet
> praat?
>
> Fok hulle, fok hulle, fok al die tatties!

Jy lieg dat jy blou in die gesig is. Daar is duisende der
duisende nie-blankes wat Afrikaans ken en dit beter
as jy praat. Mandela het in die tronk Afrikaans geleer
en te oordeel na biblioteek-rekords het hy baie Afrikaanse
boeke gelees, veral digbundels. Daar word gereeld
digbundels en prosa in Afrikaans uitgegee deur veral
bruin skrywers.
Vertel bruin mense jou egter dat jy nie "ta" moet
gebruik nie? Op hierdie nuusgroep vertel EK vir
JOU dat ek jou verag oor jou goedkoop rassisme.
Ek, 'n Afrikaner, weet wat die woord "ta" in die
Afrikaanse woordeskat beteken. Ek weet ook dat
my pa, 'n eerwaardige man, nooit daardie woord
teenoor bruin en swart mense gebruik het nie. Ek
weet egter dat Oom Jan Sans, oorkant ons, wat
duidelik 'n klomp bruin bloed moes gehad het te
oordele na sy voorkoms, gereeld van "ta" gepraat
het. Lei dus nou maar af in watter kategorie ek
jou plaas.

Gloudina
Vorige onderwerp: Nog grond-sake in SA
Volgende onderwerp: http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_1573454,00.html
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:06:21 MGT 2024