Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » resep
Re: resep [boodskap #79842 is 'n antwoord op boodskap #79836] Sa, 28 Junie 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Ek praat ook nie daarvan dat mense van mekaar verskil of
>> selfs baklei nie, ek bedoel net dat daar 'n paar is wat 'n spesifieke
>> taktiek gebruik om van nuwe mense ontslae te raak as hulle dink hulle gaan
>> nie van hulle hou nie. Die gevolg is dat net die hardegatte bly, met alles
>> wat daarmee saamgaan (ek sluit myself by laasgenoemde in).

Vir die interessantheidshalwe. Sal jy
vir ons dan vertel wie die "paar" mense
is wat taktieke gebruik om "ontslae te
raak van mense" waarvan hulle nie hou
nie. Ek neem aan jy sluit my daar in.
Maar wie is die ander? Sluit jy byvoor-
beeld Katryn daaronder in?

Gloudina
Re: resep [boodskap #79843 is 'n antwoord op boodskap #79841] Sa, 28 Junie 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EFD8D40.9020305@rogers.com...

> Dit klink vir my asof jy dus op baie internet-
> groepe inloer. Dit verbaas my darem 'n bietjie,
> want jy het uit jou pad gegaan om vir ons, en
> selfs spesifiek vir my, te vertel waar jy in London
> werk.

Ek kyk na die nuusgroepe van plekke waar ek gebly het of wat my om een of
ander rede interesseer, bv. Griekeland, Ierland, Brittanje. Daar is baie
jongmense (en selfs kinders) op daardie groepe. Ek lees nie al die pos daar
nie, dis nie moontlik nie, maar daar is allerhande gesprekke aan die gang.
Hierdie een is baie "gedisiplineerd" (ek kan nie aan 'n ander woord dink om
dit te beskryf nie) en ek weet nie of dit so 'n goeie ding is nie. Miskien
veral omdat ek 'n tyd gelede by 'n vergadering was waar daar 'n klomp groot
Britse werkgewers was, en die een sê toe dat hy deesdae hard probeer om net
Suid-Afrikaners in sekere poste aan te stel, want hulle vra nie vrae nie,
sluit nie by vakbonde aan nie, praat nie teë nie, vra nie vir verhogings nie
en kla nie oor omstandighede nie. Dit het my nogal gepla, want ek is seker
dis nie hoe Suid-Afrikaners hulleself sien nie. Dit is nie eers dat " dit
maar is hoe immigrante maak nie", want hy het spesifiek die vergelyking
getref met Australiërs. Ek dink dat 'n getjommel maar ook deel moet wees van
wat op die nuusgroep aangaan, mens hoef mos nie alles te lees nie.

> Ek kyk na geen ander internetnuusgroep nie, en is
> ook nie op enige poslys nie, dus kan ek nie oordeel
> nie. Maar ek sou dink dat hierdie nuusgroep ten
> minste taamlik dinamies is, en nie deur die "ouer
> garde" oorheers word nie. Daar is ook 'n taamlike
> breë band van politieke oortuiginge.

Dis waar dat daar 'n breë band van oortuigings is, dis nie wat ek bedoel het
nie, maar tog sluit die wat wel op die nuusgroep bly meesal by een van die
twee kampe aan en daarna is daar nie meer plek vir redenasie nie.

Lorinda
Re: resep [boodskap #79844 is 'n antwoord op boodskap #79842] Sa, 28 Junie 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EFD9111.1010809@rogers.com...
>
> Vir die interessantheidshalwe. Sal jy
> vir ons dan vertel wie die "paar" mense
> is wat taktieke gebruik om "ontslae te
> raak van mense" waarvan hulle nie hou
> nie. Ek neem aan jy sluit my daar in.
> Maar wie is die ander? Sluit jy byvoor-
> beeld Katryn daaronder in?
>
> Gloudina
>

Ek sluit Katryn nie in nie want ek het haar dit nog nooit sien doen nie. Die
ou wat as "Ek" pos doen dit, Jonas (op sy eie manier) en ek het jou dit 'n
hele paar keer sien doen met mense wat beslis nie Du Plessis was nie. Soos
byvoorbeeld met die ou wat as "Glocklich" pos - ek stem nie met die ou se
politiek saam nie, maar hy het definitief uit Noord-Amerika gepos, en hy was
beslis nie Du Plessis nie. Daar is natuurlik 'n mate van skerts tussen jou
en Du Plessis, dis nie alles in erns nie maar ek dink nie dis reg om alles
en almal daarby te betrek nie.

Jy het gesê dat daar mense is wat jy mis, toe ek 'n paar jaar gelede op die
nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier. Ek het
nie altyd met hulle saamgestem nie (veral Leendert oor Verwoerd:-)) maar
daar was redenasie, wat dinge interessant hou. As Du Plessis nou sy
kietergefties vat en loop sal ons hom ook mis.

Lorinda
Re: resep [boodskap #79845 is 'n antwoord op boodskap #79844] Sa, 28 Junie 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda:
Ek sluit Katryn nie in nie want ek het haar dit nog nooit sien doen
nie.

Katryn:
Phew - nou kan ek weer asemhaal!! :-))
Re: resep [boodskap #79852 is 'n antwoord op boodskap #79844] Sa, 28 Junie 2003 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

> Ek sluit Katryn nie in nie want ek het haar dit nog nooit sien doen nie.

Wat van die feit dat sy my nog onlangs,
minder as 'n week gelede "gevaarlik"
genoem het en as 'n tar baby beskuldig
het?

Gloudina
Re: resep [boodskap #79853 is 'n antwoord op boodskap #79844] Sa, 28 Junie 2003 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

Soos
> byvoorbeeld met die ou wat as "Glocklich" pos - ek stem nie met die ou se
> politiek saam nie, maar hy het definitief uit Noord-Amerika gepos, en hy was
> beslis nie Du Plessis nie.

Ek kan nie onthou dat ek ooit regtig
op "Glocklich" in alle erns gereageer
het nie.

Gloudina
Re: resep [boodskap #79854 is 'n antwoord op boodskap #79844] Sa, 28 Junie 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

toe ek 'n paar jaar gelede op die
> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.

Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
aanhoudende gesprek tussen Reinier en
Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
ophou met die oorpos van die poslys op die
nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
goeie ou dae.
Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
een van sy gedaantes te ernstig opneem.
Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
my eposadres nie.
Ek is in alle geval nou seker dat jy en
Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
is ek nog nie so seker nie.)

Gloudina
Re: resep [boodskap #79855 is 'n antwoord op boodskap #79852] Sa, 28 Junie 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Wat van die feit dat sy my nog onlangs,
> minder as 'n week gelede "gevaarlik"
> genoem het en as 'n tar baby beskuldig
> het?

Dit was gister.
Maar ek is al klaar weer moeg vir al die nonsens en veral jou "du
plessis" fiksasie.
So, vir eers sal ek maar eerder weer afteken vir 'n ruk.

Danielle
Re: resep [boodskap #79856 is 'n antwoord op boodskap #79852] Sa, 28 Junie 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EFDC952.6040804@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>
>> Ek sluit Katryn nie in nie want ek het haar dit nog nooit sien doen nie.
>
>
> Wat van die feit dat sy my nog onlangs,
> minder as 'n week gelede "gevaarlik"
> genoem het en as 'n tar baby beskuldig
> het?
>
> Gloudina

Ek sal myself as 'n voorbeeld gebruik. As jy my net sleg gesê het, oor iets
wat ek gesê of gedoen het, sou ek dit aanvaar het, of met jou redeneer het
oor wat jy sê. Teen iemand wat eenvoudig daarop aandring dat jy nie is wie
jy sê jy is nie is daar min verweer en plaas die persoon in 'n baie
ongemaklike posisie, veral as hy/sy nuut is (dit is verwarrend). Dit lyk na
'n doelbewuste taktiek. Ek dink Danielle het tong in die kies gesê dat jy
gevaarlik is, maar ek kan nie vir haar praat nie. Oor die tar baby, ek sal
nie omgee as jy my 'n tar baby noem nie - dit val in die kategorie van name
noem wat nie is waaroor ek praat nie.

Lorinda
Re: resep [boodskap #79857 is 'n antwoord op boodskap #79855] Sa, 28 Junie 2003 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote in message
>
> Dit was gister.
> Maar ek is al klaar weer moeg vir al die nonsens en veral jou "du
> plessis" fiksasie.
> So, vir eers sal ek maar eerder weer afteken vir 'n ruk.
>
> Danielle

Ek hoop jy het nie afgeteken nie Danielle. Jy kan nie al jou vrye tyd in die
tuin werk nie (jy het gister gesê jy gaan in die tuin werk voor dit weer
reen):-) Groei jy kruie, blomme of groente?

Lorinda
Re: resep [boodskap #79858 is 'n antwoord op boodskap #79854] Sa, 28 Junie 2003 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.

Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
Nederlands)

Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
Ek wens julle almal kaas!!!!
skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>
> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>
>
> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
> ophou met die oorpos van die poslys op die
> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
> goeie ou dae.
> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
> my eposadres nie.
> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
> is ek nog nie so seker nie.)
>
> Gloudina
>
Re: resep [boodskap #79859 is 'n antwoord op boodskap #79854] Sa, 28 Junie 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...

> Nie baie mense ken
> my eposadres nie.

Jou e-pos adres lê die internet vol (op 'n wyse van spreke), as iemand jou
man se naam ken en jy het eens op 'n tyd onder sy naam op die ng gepos, so
baie mense ken dit.

Lorinda
Re: resep [boodskap #79860 is 'n antwoord op boodskap #79859] Sa, 28 Junie 2003 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

> Jou e-pos adres lê die internet vol (op 'n wyse van spreke), as iemand jou
> man se naam ken en jy het eens op 'n tyd onder sy naam op die ng gepos, so
> baie mense ken dit.

OK. Ek sien nou hoe die wind waai.
Dus was ek tog die hele tyd reg.
Goodbye Columbus.
Vir Rico was Re: resep [boodskap #79862 is 'n antwoord op boodskap #79858] So, 29 Junie 2003 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote:

> As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.

Wie pos met 6 name hier? Jy eet alweer alles vir soetkoek op. Is jy
'n platkop?

> Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!

Ou nuus - en dit was nog nooit 'n staatsgeheim nie. Dit is 'n goeie
en wyse Usenet gebruik. Wat op aarde het die gebruik van 'n pretnaam
of skuilnaam op Usenet te doen met skisofrenie???????

> Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
> Ek wens julle almal kaas!!!!

Goed vir jou. Die res van ons verkies om anders te wees. Live with
it!
- A Bob by any other name swells just as meat.
Of hoe?
Vir Lorinda - was Re: resep [boodskap #79863 is 'n antwoord op boodskap #79857] So, 29 Junie 2003 01:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek hoop jy het nie afgeteken nie Danielle. Jy kan nie al jou vrye tyd in die
> tuin werk nie (jy het gister gesê jy gaan in die tuin werk voor dit weer
> reen):-) Groei jy kruie, blomme of groente?

Ek sal weer op 'n later stadium kom inloer, Lorinda. Hopelik sal jy
dan nog hier wees. :-)
Oor jou vraag - wel...er..dit lyk my ek groei eintlik onkruid. :-)
Maar ek is veral lief vir my kruie-tuin wat baie goed aankom, en ek is
veral dankbaar vir die dragon (French tarragon/esdragon) en kerwel
(chervil) wat so mooi groei. Hierdie jaar het ek ook 'n hele spul
Lincoln rose wat werklik goed doen tot my eie verbasing. Wat groente
betref groei ek tamaties met nogal groot sukses. Ons het ook
grenadellas onlangs geplant wat nou blommetjies ophet en dalk
binnekort gaan vrugte dra - hopelik!! Maar wag - ek beter nou ophou
babbel.
Sterkte en voorspoed op hierdie groep, hoor!

Tot annerdag dan...:-)
Danielle
Re: resep [boodskap #79864 is 'n antwoord op boodskap #79858] So, 29 Junie 2003 01:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar Rico, ons is nie almal so nie:))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3efe0c89$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.
>
> Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
> Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
> moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
> Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
> Nederlands)
>
> Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
> Ek wens julle almal kaas!!!!
> skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>>
>> Lorinda wrote:
>>
>>
>> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>>> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>>
>>
>> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
>> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
>> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
>> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
>> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
>> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
>> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
>> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
>> ophou met die oorpos van die poslys op die
>> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
>> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
>> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
>> goeie ou dae.
>> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
>> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
>> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
>> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
>> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
>> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
>> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
>> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
>> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
>> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
>> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
>> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
>> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
>> my eposadres nie.
>> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
>> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
>> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
>> is ek nog nie so seker nie.)
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: resep [boodskap #79867 is 'n antwoord op boodskap #79844] So, 29 Junie 2003 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:bdka5l$s7a$1@newsg3.svr.pol.co.uk...
>
> skryf in boodskap news:3EFD9111.1010809@rogers.com...
>>
>> Vir die interessantheidshalwe. Sal jy
>> vir ons dan vertel wie die "paar" mense
>> is wat taktieke gebruik om "ontslae te
>> raak van mense" waarvan hulle nie hou
>> nie. Ek neem aan jy sluit my daar in.
>> Maar wie is die ander? Sluit jy byvoor-
>> beeld Katryn daaronder in?
>>
>> Gloudina
>>
>
> Ek sluit Katryn nie in nie want ek het haar dit nog nooit sien doen nie. Die
> ou wat as "Ek" pos doen dit, Jonas (op sy eie manier) en ek het jou dit 'n
> hele paar keer sien doen met mense wat beslis nie Du Plessis was nie. Soos

Issie, Lorinda, "Ek" doen dit nie. "Ek" vat net nie kak van
kleurlingkaboutertjies nie!

Terloops, "Ek" is voortaan TNT.

Die groete
Re: resep [boodskap #79868 is 'n antwoord op boodskap #79864] So, 29 Junie 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bdlhg8$trfdv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Toemaar Rico, ons is nie almal so nie:))
> Annette

Ek weet Annette, as ek oor almal praat, sluit ek jou uit!!!!!
Jy is die smart lady hier.

Die Knapvrou :-))

GrRico
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efe0c89$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.
>>
>> Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
>> Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
>> moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
>> Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
>> Nederlands)
>>
>> Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
>> Ek wens julle almal kaas!!!!
>> skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>>>
>>> Lorinda wrote:
>>>
>>>
>>> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>>>> nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>>>
>>>
>>> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
>>> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
>>> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
>>> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
>>> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
>>> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
>>> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
>>> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
>>> ophou met die oorpos van die poslys op die
>>> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
>>> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
>>> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
>>> goeie ou dae.
>>> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
>>> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
>>> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
>>> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
>>> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
>>> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
>>> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
>>> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
>>> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
>>> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
>>> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
>>> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
>>> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
>>> my eposadres nie.
>>> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
>>> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
>>> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
>>> is ek nog nie so seker nie.)
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: resep [boodskap #79871 is 'n antwoord op boodskap #79860] So, 29 Junie 2003 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EFE23F8.3010109@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>> Jou e-pos adres lê die internet vol (op 'n wyse van spreke), as iemand jou
>> man se naam ken en jy het eens op 'n tyd onder sy naam op die ng gepos, so
>> baie mense ken dit.
>
>
> OK. Ek sien nou hoe die wind waai.
> Dus was ek tog die hele tyd reg.
> Goodbye Columbus.
>

Gloudina, jou man is 'n digter. Hy skryf baie mooi haikus. Hy dra by tot
sites (of is by sites betrokke oor haikus). Ek het jou gesê ek was voorheen
of hierdie ng. Omtrent 5 jaar gelede. Jy het toe onder jou man se naam
gepos. Dis nie moeilik om uit te werk nie. Probeer dit self.

Lorinda
Re: Vir Lorinda - was Re: resep [boodskap #79872 is 'n antwoord op boodskap #79863] So, 29 Junie 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:tdfsfvknshpji456q5hb9rbfnvikteenic@4ax.com...

> Oor jou vraag - wel...er..dit lyk my ek groei eintlik onkruid. :-)
> Maar ek is veral lief vir my kruie-tuin wat baie goed aankom, en ek is
> veral dankbaar vir die dragon (French tarragon/esdragon) en kerwel
> (chervil) wat so mooi groei. Hierdie jaar het ek ook 'n hele spul
> Lincoln rose wat werklik goed doen tot my eie verbasing. Wat groente
> betref groei ek tamaties met nogal groot sukses. Ons het ook
> grenadellas onlangs geplant wat nou blommetjies ophet en dalk
> binnekort gaan vrugte dra - hopelik!! Maar wag - ek beter nou ophou
> babbel.

Ek het 'n klein tuintjie (soos die meeste mense hier) so ek groei net kruie,
meesal in potte. Ek het onlangs verhuis, so ek kon darem my tuin saamvat :-)
Jy is baie gelukking om grenadellas te kan plant! Ek koop nou en dan 'n paar
hier, ek is nogal lief daarvoor.

> Sterkte en voorspoed op hierdie groep, hoor!
>

Die engiste rede waarom ek na jare weer ingeteken het was omdat ek iemand
wat baie gesukkel het met Engels buite 'n tube stasie wou help, en ek besef
het my Afrikaanse woordeskat was so vrot soos sy Engels. Dit was nogal 'n
skok, die regte woorde wou net nie kom nie, ek moes baie hard dink. Toe dink
ek aan hierdie nuusgroep........... Dit gaan nou weer beter met die
woordeskat so ons sal maar sien.

Lorinda
Re: resep [boodskap #79875 is 'n antwoord op boodskap #79868] So, 29 Junie 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat wil van my hê Rico?
'n Sjokoladekoekresep?:)))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3efea085$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdlhg8$trfdv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Toemaar Rico, ons is nie almal so nie:))
>> Annette
>
> Ek weet Annette, as ek oor almal praat, sluit ek jou uit!!!!!
> Jy is die smart lady hier.
>
> Die Knapvrou :-))
>
> GrRico
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3efe0c89$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> As almal hier pos met 1 naam en nie met 6 nie.
>>>
>>> Ek ontdek nou net dat Katryn, Danielle is!!!!
>>> Mens het nie eens die moontlikheid om die inhoud van die pos te lees nie, jy
>>> moet eers uitsoek wie dit het geskryf en onder watter naam.
>>> Ek kan nie glo, al die Afrikaners is sgisofreen nie!(schizofreen, in
>>> Nederlands)
>>>
>>> Gr,Rico, die just Rico is en avir altyd Rico sal bly.
>>> Ek wens julle almal kaas!!!!
>>> skryf in boodskap news:3EFDCD41.8080303@rogers.com...
>>>>
>>>> Lorinda wrote:
>>>>
>>>>
>>>> toe ek 'n paar jaar gelede op die
>>>> > nuusgroep was was Leendert van Oostrum, Reinier de Vos ens. nog hier.
>>>>
>>>>
>>>> Ek dink nie Reinier de Vos was ooit op
>>>> hierdie nuusgroep nie. Toe die nuusgroep
>>>> gestig is, het 'n Wagenaar ou in Nederland,
>>>> wat die nuusgroep help loods het, vir 'n
>>>> ruk die Afrikaanse poslys se poste idividueel
>>>> op die nuusgroep gesit. Dis toe dat jy 'n
>>>> aanhoudende gesprek tussen Reinier en
>>>> Leendert van Oostrum gesien het. Toe Wagenaar
>>>> ophou met die oorpos van die poslys op die
>>>> nuusgroep, toe was Reinier weg. Leendert was
>>>> natuurlik 'n ander saak, en as jy nou gevegte
>>>> tot die dood toe wou sien, dáárdie was die
>>>> goeie ou dae.
>>>> Ek stem saam dat die kwaliteit van hierdie
>>>> nuusgroep sedert daardie dae verminder het.
>>>> Een van die redes daarvoor is ongelukkig die
>>>> gewoonte van "du plessis" om as omtrent ses
>>>> karakters te pos. Mense raak doodeenvoudig net
>>>> moeg daarvoor. Ek weet dat hulle ook moeg raak
>>>> vir my "ontmaskering" van hom, maar mens moet
>>>> dit nou en dan doen, veral as jy sien dat iemand
>>>> een van sy gedaantes te ernstig opneem.
>>>> Ek moet bieg dat ek vir jou ook aanvanklik
>>>> as "du plessis" aangeneem het. Veral toe jy vir
>>>> my 'n epos stuur. Du Plessis het kort tevore
>>>> kontak met my probeer maak. Nie baie mense ken
>>>> my eposadres nie.
>>>> Ek is in alle geval nou seker dat jy en
>>>> Du Plessis nie dieselfde is nie. (Of jy nou
>>>> iemand anders onder 'n skuilnaam is, daarvan
>>>> is ek nog nie so seker nie.)
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: resep [boodskap #79877 is 'n antwoord op boodskap #79871] So, 29 Junie 2003 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:bdmb6n$cmj$1@newsg3.svr.pol.co.uk...
>
> skryf in boodskap news:3EFE23F8.3010109@rogers.com...
>>
>> Lorinda wrote:
>>
>>> Jou e-pos adres lê die internet vol (op 'n wyse van spreke), as iemand jou
>>> man se naam ken en jy het eens op 'n tyd onder sy naam op die ng gepos, so
>>> baie mense ken dit.
>>
>>
>> OK. Ek sien nou hoe die wind waai.
>> Dus was ek tog die hele tyd reg.
>> Goodbye Columbus.
>>
>
> Gloudina, jou man is 'n digter. Hy skryf baie mooi haikus. Hy dra by tot
> sites (of is by sites betrokke oor haikus). Ek het jou gesê ek was voorheen
> of hierdie ng. Omtrent 5 jaar gelede. Jy het toe onder jou man se naam
> gepos. Dis nie moeilik om uit te werk nie. Probeer dit self.
>
>
> Lorinda
>

Net ingeval die bostaande steeds nie verstaanbaar is nie, al wat ek probeer
doen het is om te verduidelik dat jou e-pos adres nie 'n geheim is nie, en
waarom nie. Ek was dalk te subtiel:-)

Lorinda
Re: resep [boodskap #79879 is 'n antwoord op boodskap #79877] So, 29 Junie 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

> Net ingeval die bostaande steeds nie verstaanbaar is nie, al wat ek probeer
> doen het is om te verduidelik dat jou e-pos adres nie 'n geheim is nie, en
> waarom nie. Ek was dalk te subtiel:-)

Jy, subtiel? Ek lag my 'n papie.
En ek stel voor dat jy jou nou onfokus
van my af. Jy breek basiese net-praktyke.
Moet asseblief nie vir my weer 'n private
epos stuur nie. Moenie met my direk probeer
skoor soek nie. Ek is van plan om jou in
die toekoms te ignoreer. Doen dieselfde.

Gloudina
Re: resep [boodskap #79881 is 'n antwoord op boodskap #79879] So, 29 Junie 2003 20:11 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3EFF28B8.1000200@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>
>> Net ingeval die bostaande steeds nie verstaanbaar is nie, al wat ek probeer
>> doen het is om te verduidelik dat jou e-pos adres nie 'n geheim is nie, en
>> waarom nie. Ek was dalk te subtiel:-)
>
> Jy, subtiel? Ek lag my 'n papie.
> En ek stel voor dat jy jou nou onfokus
> van my af. Jy breek basiese net-praktyke.
> Moet asseblief nie vir my weer 'n private
> epos stuur nie. Moenie met my direk probeer
> skoor soek nie. Ek is van plan om jou in
> die toekoms te ignoreer. Doen dieselfde.
>
>
> Gloudina
>

Dis waar. Ek is nie baie subtiel nie. Wat e-pos betref, praat jy van maande
gelede, en natuurlik is ek nie van plan om dit ooit weer te doen nie, waarom
sou ek? Jy het my na my adres gevra en ek wou dit nie op die internet pos
nie. Ek het gedink jy dink regtig ek is du plessis, en nou weet ek van
beter. As jy eerlik met jouself is, dink dan oor wie met wie direk skoor
gesoek het. Goed, ons ignoreer mekaar maar weer.

Lorinda
Vorige onderwerp: "seep poeding"
Volgende onderwerp: Re: Resepte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 12:46:20 MGT 2024