Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Dubbele negatief
Dubbele negatief [boodskap #73876] So, 23 Februarie 2003 16:21 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Geen babadoek absorbeer vinniger" ("as seen on TV")

Taalkenners, help asseblief. Moet dit nie lees "Geen babadoek absorbeer
vinniger nie" (nie)?

Gooi ons deesdae die dubbele negatief weg saam met die baba, of net die
luier?

TJ
www.artslink.co.za
Re: Dubbele negatief [boodskap #73879 is 'n antwoord op boodskap #73876] So, 23 Februarie 2003 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee TJ, dis die advertensiemaatskappye wat nie 'n Afrikaanse kopieskrywer in
diens wil neem of betaal nie, en die kliënt wat met die swak Afrikaans in
sy advertensie tevrede is, en natuurlik ons, die onwillige TV
advertensiekyker, wat maar vir lief neem en nie daaroor by die regte mense
kla nie.
Vrydagaand het ek regop gesit toe ek vir die eerste keer wat ek kan onthou
Twee Afrikaanse advertensies op eTV sien.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e58f521$0$226@hades.is.co.za...
> "Geen babadoek absorbeer vinniger" ("as seen on TV")
>
> Taalkenners, help asseblief. Moet dit nie lees "Geen babadoek absorbeer
> vinniger nie" (nie)?
>
> Gooi ons deesdae die dubbele negatief weg saam met die baba, of net die
> luier?
>
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73880 is 'n antwoord op boodskap #73876] So, 23 Februarie 2003 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

TJ wrote:

> "Geen babadoek absorbeer vinniger" ("as seen on TV")
>
> Taalkenners, help asseblief. Moet dit nie lees "Geen babadoek absorbeer
> vinniger nie" (nie)?
>
> Gooi ons deesdae die dubbele negatief weg saam met die baba, of net die
> luier?

Vireers, mag ek jou gelukwens met jou
fyn humor en die sinspeling op die
uitdrukking "moenie die baba met die
badwater weggooi" nie, (alhoewel ek
dink dat laasgenoemde uitdrukking eintlik
'n anglisisme is.)
Oor jou taalprobleem. Ja, dit moet seker
lees "Geen babadoek absorbeer vinniger nie."
Maar wanneer jy iets kort en bondig wil stel,
dink ek dis tog toelaatbaar om daardie
laaste "nie" uit te laat.
Ek het egter 'n probleem met waaroor
gepraat word. Dit kom nie duidelik uit nie.
Praat hulle oor iets anders as 'n luier/babadoek,
wat dan so goed absorbeer dat dit beter is as 'n
luier? As dit iets anders is, is dit nietemin
snaaks om te kies om dit met 'n luier se absorpsie-
vermoë te vergelyk.

Gloudina
Re: Dubbele negatief [boodskap #73888 is 'n antwoord op boodskap #73879] Ma, 24 Februarie 2003 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is die Engelse advertensies maar nie skoon ekonomie nie? As ek die ding
reg verstaan dan kos 'n advertensie op TV iets soos R25 000 per minuut en
terwyl die spul Afrikaners in elk geval Ingels kan verstaan [moet tog net
nie dat ons dit moet praat nie!!!], hoekom twee maak? Bloot 'n
besigheidsbesluit, sou ek sê. As jy net één advertensie kan bekostig,
watter een gaan jy maak? Ter stawing van my storie, is die vraag wat ek 'n
ou van die NBC [Namibië se nasionale TV opmoerder] oor hoekom hulle so
oorwegend vir die Owambotaliges patrytrek in hulle dienste, toe sê hy vir my
dis eintlik eenvoudig. Mens bepaal waar jou oorwegende mark is en dis die
mense wat jou salaris betaal.
.......ek is verbaas dat jy enigsins na die advertensies kyk! Dis my
tyd om rond te tjirts tussen die ander kanale om te kyk wat is, en wat nog
kom.

"Annette" skryf in boodskap news:b3b12f$1krea8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee TJ, dis die advertensiemaatskappye wat nie 'n Afrikaanse kopieskrywer in
> diens wil neem of betaal nie, en die kliënt wat met die swak Afrikaans in
> sy advertensie tevrede is, en natuurlik ons, die onwillige TV
> advertensiekyker, wat maar vir lief neem en nie daaroor by die regte mense
> kla nie.
> Vrydagaand het ek regop gesit toe ek vir die eerste keer wat ek kan onthou
> Twee Afrikaanse advertensies op eTV sien.
>
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e58f521$0$226@hades.is.co.za...
>> "Geen babadoek absorbeer vinniger" ("as seen on TV")
>>
>> Taalkenners, help asseblief. Moet dit nie lees "Geen babadoek absorbeer
>> vinniger nie" (nie)?
>>
>> Gooi ons deesdae die dubbele negatief weg saam met die baba, of net die
>> luier?
>>
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73890 is 'n antwoord op boodskap #73888] Ma, 24 Februarie 2003 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En aan die ander kant sien ek die nuwe "Tracker" advertensie NET in
Afrikaans. Ek het nogal nou die dag gewonder hoekom hulle nie een in Engels
ook het nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e59b2bb.0@news1.mweb.co.za...
> Is die Engelse advertensies maar nie skoon ekonomie nie? As ek die ding
> reg verstaan dan kos 'n advertensie op TV iets soos R25 000 per minuut en
> terwyl die spul Afrikaners in elk geval Ingels kan verstaan [moet tog net
> nie dat ons dit moet praat nie!!!], hoekom twee maak? Bloot 'n
> besigheidsbesluit, sou ek sê. As jy net één advertensie kan bekostig,
> watter een gaan jy maak?
Re: Dubbele negatief [boodskap #73897 is 'n antwoord op boodskap #73890] Ma, 24 Februarie 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oor dit meeste Afrikaners is wat beroof word?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e59b782.0@news1.mweb.co.za...
> En aan die ander kant sien ek die nuwe "Tracker" advertensie NET in
> Afrikaans. Ek het nogal nou die dag gewonder hoekom hulle nie een in Engels
> ook het nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e59b2bb.0@news1.mweb.co.za...
>> Is die Engelse advertensies maar nie skoon ekonomie nie? As ek die ding
>> reg verstaan dan kos 'n advertensie op TV iets soos R25 000 per minuut en
>> terwyl die spul Afrikaners in elk geval Ingels kan verstaan [moet tog net
>> nie dat ons dit moet praat nie!!!], hoekom twee maak? Bloot 'n
>> besigheidsbesluit, sou ek sê. As jy net één advertensie kan bekostig,
>> watter een gaan jy maak?
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73899 is 'n antwoord op boodskap #73897] Ma, 24 Februarie 2003 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, omdat die Afrikaners van gimmicks hou.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e59cfe5.0@news1.mweb.co.za...
> Oor dit meeste Afrikaners is wat beroof word?
> "Elaine" wrote in message
> news:3e59b782.0@news1.mweb.co.za...
>> En aan die ander kant sien ek die nuwe "Tracker" advertensie NET in
>> Afrikaans. Ek het nogal nou die dag gewonder hoekom hulle nie een in Engels
>> ook het nie.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e59b2bb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is die Engelse advertensies maar nie skoon ekonomie nie? As ek die ding
>>> reg verstaan dan kos 'n advertensie op TV iets soos R25 000 per minuut en
>>> terwyl die spul Afrikaners in elk geval Ingels kan verstaan [moet tog net
>>> nie dat ons dit moet praat nie!!!], hoekom twee maak? Bloot 'n
>>> besigheidsbesluit, sou ek sê. As jy net één advertensie kan bekostig,
>>> watter een gaan jy maak?
>>
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73900 is 'n antwoord op boodskap #73888] Ma, 24 Februarie 2003 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
".......ek is verbaas dat jy enigsins na die advertensies kyk! Dis my
tyd om rond te tjirts tussen die ander kanale om te kyk wat is, en wat nog
kom."

Daar moet 'n sameswering tussen die kanale wees, want wanneer ek dit doen
het al die kanale advertensies op dieselfde tyd - probeer gerus tussen
sewe-uur nuus op SABC en eTV.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Dubbele negatief [boodskap #73901 is 'n antwoord op boodskap #73890] Ma, 24 Februarie 2003 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Net Afrikaans-sprekende voertuie word gesteel (onthou jul nog vir pratende
Kit kar op TV met daai rooi liggies).

:-)

TJ
Re: Dubbele negatief [boodskap #73902 is 'n antwoord op boodskap #73897] Ma, 24 Februarie 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk lê die koopkrag by die Afrikaners? Of miskien koop die meeste
Afrikaners Tracket en nie Netstar nie. Wie sal weet?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e59cfe5.0@news1.mweb.co.za...
> Oor dit meeste Afrikaners is wat beroof word?
Re: Dubbele negatief [boodskap #73903 is 'n antwoord op boodskap #73901] Ma, 24 Februarie 2003 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
oooooooo ja, ou Knight Rider? Maar ek dink jare terug was die ding vertaal
as ek reg kan onthou. Ek was nog baie klein toe dit die eerste keer op was.
Ek het daai jare gedink David Hasselhof is VREESLIK aantrek. Nou wil ek my
dood gril vir hom.

E

"TJ" skryf in boodskap news:3e59d632$0$225@hades.is.co.za...
> Net Afrikaans-sprekende voertuie word gesteel (onthou jul nog vir pratende
> Kit kar op TV met daai rooi liggies).
>
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73904 is 'n antwoord op boodskap #73900] Ma, 24 Februarie 2003 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehe, ja jy's reg ek het dieselfde ding agtergekom.

"TJ" wrote:
>
> Daar moet 'n sameswering tussen die kanale wees, want wanneer ek dit doen
> het al die kanale advertensies op dieselfde tyd - probeer gerus tussen
> sewe-uur nuus op SABC en eTV.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73905 is 'n antwoord op boodskap #73900] Ma, 24 Februarie 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gooi sommer Mnet ook by as daar nie 'n fliek wys nie. Soms is mens gelukkig
dat hulle so gulsig is dat daar elke 10 minute van 'n program advertensies
wys, dan is daar darem iets te sien terwyl die ander advertensies al op die
kwartier wys.
Deur die jare het ek ietwat van 'n teenstand opgebou teen enige produk wat
in advertensies op TV vertoon word.
Nou kom mens natuurlik by die ander sy van die argument - die meeste mense
wat ek van weet kyk nie na die advertensies nie - so dis net 'n geldmaak vir
die TV mense, en 'n afskryfbare uitgawe van die mense wat die produk
adverteer - dit beteken dat die adverteerders alreeds te veel geld maak, so
hoekom nog meer adverteer om te kan verkoop?
Dit sal nogal interessant wees om syfers te sien van toename in verkope
nadat 'n advertensie al 'n paar maande op TV vertoon is.
Die oorspronklike advertensie sal natuurlik reaksie uitlok, maar ek wat van
twee maande na die tyd?

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e59d5dd$0$226@hades.is.co.za...
> ".......ek is verbaas dat jy enigsins na die advertensies kyk! Dis my
> tyd om rond te tjirts tussen die ander kanale om te kyk wat is, en wat nog
> kom."
>
> Daar moet 'n sameswering tussen die kanale wees, want wanneer ek dit doen
> het al die kanale advertensies op dieselfde tyd - probeer gerus tussen
> sewe-uur nuus op SABC en eTV.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73906 is 'n antwoord op boodskap #73901] Ma, 24 Februarie 2003 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, arme David Hasselhoff se swart kar - maar daai kar kon net Amerikaans
praat:))
Annette

> Net Afrikaans-sprekende voertuie word gesteel (onthou jul nog vir pratende
> Kit kar op TV met daai rooi liggies).
>
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73907 is 'n antwoord op boodskap #73903] Ma, 24 Februarie 2003 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy lyk nog basies dieselfde ( dis nou voor sy ongeluk die naweek) so wat het
by jou verander?
Annette

in message news:3e59d90d.0@news1.mweb.co.za...
> oooooooo ja, ou Knight Rider? Maar ek dink jare terug was die ding vertaal
> as ek reg kan onthou. Ek was nog baie klein toe dit die eerste keer op was.
> Ek het daai jare gedink David Hasselhof is VREESLIK aantrek. Nou wil ek my
> dood gril vir hom.
>
> E
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e59d632$0$225@hades.is.co.za...
>> Net Afrikaans-sprekende voertuie word gesteel (onthou jul nog vir pratende
>> Kit kar op TV met daai rooi liggies).
>>
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73908 is 'n antwoord op boodskap #73900] Ma, 24 Februarie 2003 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet weet waar om te kyk.....Kanaal 72.

"TJ" skryf in boodskap news:3e59d5dd$0$226@hades.is.co.za...
> ".......ek is verbaas dat jy enigsins na die advertensies kyk! Dis my
> tyd om rond te tjirts tussen die ander kanale om te kyk wat is, en wat nog
> kom."
>
> Daar moet 'n sameswering tussen die kanale wees, want wanneer ek dit doen
> het al die kanale advertensies op dieselfde tyd - probeer gerus tussen
> sewe-uur nuus op SABC en eTV.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73912 is 'n antwoord op boodskap #73907] Ma, 24 Februarie 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat het by my verander dat ek dink Davie is nie meer aantreklik nie?

E

"Annette" skryf in boodskap news:b3cmds$1kigga$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy lyk nog basies dieselfde ( dis nou voor sy ongeluk die naweek) so wat het
> by jou verander?
> Annette
Re: Dubbele negatief [boodskap #73918 is 'n antwoord op boodskap #73912] Ma, 24 Februarie 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, wat?:))))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e59e1a7.0@news1.mweb.co.za...
> Wat het by my verander dat ek dink Davie is nie meer aantreklik nie?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b3cmds$1kigga$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy lyk nog basies dieselfde ( dis nou voor sy ongeluk die naweek) so wat
> het
>> by jou verander?
>> Annette
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73927 is 'n antwoord op boodskap #73918] Ma, 24 Februarie 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja Annette!

"Annette" skryf in boodskap news:b3d7qh$1l8v0b$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, wat?:))))
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e59e1a7.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat het by my verander dat ek dink Davie is nie meer aantreklik nie?
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b3cmds$1kigga$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hy lyk nog basies dieselfde ( dis nou voor sy ongeluk die naweek) so wat het
>>> by jou verander?
>>> Annette
>>
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73931 is 'n antwoord op boodskap #73927] Ma, 24 Februarie 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy ook?:)))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b3da0l$dui$1@news.adamastor.ac.za...
> Ja Annette!
> "Annette" wrote in message
> news:b3d7qh$1l8v0b$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja, wat?:))))
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3e59e1a7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat het by my verander dat ek dink Davie is nie meer aantreklik nie?
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b3cmds$1kigga$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hy lyk nog basies dieselfde ( dis nou voor sy ongeluk die naweek) so wat het
>>>> by jou verander?
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73935 is 'n antwoord op boodskap #73880] Ma, 24 Februarie 2003 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Vireers, mag ek jou gelukwens met jou
> fyn humor en die sinspeling op die
> uitdrukking "moenie die baba met die
> badwater weggooi" nie, (alhoewel ek
> dink dat laasgenoemde uitdrukking eintlik
> 'n anglisisme is.)

Vir al die mense wat dit mag interesseer:
daardie uitdrukking "moenie die baba met die badwater weggooi nie"
bestaan ook in die Vlaamse taal. Ons sê: "Je moet het kind niet met
het badwater weggooien" en dis beslis geen anglisisme nie! Dis 'n
tipiese uitdrukking van onse Nederduitse taalgebied, tenminste: ek het
in my lewe nog dit nooit anders gehoor nie en in onse kontreie het die
Engelse taal nooit 'n regstreekse invloed gehad op die Vlaams nie.
Dit doen my pyn as ek die spreekwoorde en uitdrukkings lees wat in
Afrikaans bestaan in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings" deur
J.L. van Schaik (J.L. van Schaik Uitgewers) en as ek daarby sien dat
die meerderheid van die spreekwoorde en segswyse nog amper letterlik
dieselfde is as in Vlaams en Nederlands, dat daar nog altyd mense is
wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
nie.

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Dubbele negatief [boodskap #73936 is 'n antwoord op boodskap #73935] Ma, 24 Februarie 2003 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sterrenkijker wrote:

> Dit doen my pyn as ek die spreekwoorde en uitdrukkings lees wat in
> Afrikaans bestaan in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings" deur
> J.L. van Schaik (J.L. van Schaik Uitgewers) en as ek daarby sien dat
> die meerderheid van die spreekwoorde en segswyse nog amper letterlik
> dieselfde is as in Vlaams en Nederlands, dat daar nog altyd mense is
> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
> nie.

Jy ry die verkeerde perd holrug. Niemand sê dat
Afrikaans, Vlaams en Nederlands "mekaar nie
moet ken nie." Maar jy wil maak asof Afrikaans
so 'n integrale deel is van die Nederlands-scene,
dat Afrikaans nou soos die stert van 'n hond moet
volg waar Nederlands lei. En dit is waaroor mense
beswaar maak. Afrikaans is as onafhandlike taal, so
verklaar in sy eie grondgebied, het sy eie Akademie
en maak sy eie besluite, en niks wat julle in Europa
wil of kan doen om die saak te verander sal enige
hond haaraf maak nie. Hou dus op met die ewige gesanik
dat mense iets verkeerd in SA doen. Dieselfde gesanik
wat ook allerhande donkere voorspellings maak oor SA,
terwyl jy nog nooit daar was nie.

Gloudina
Re: Dubbele negatief [boodskap #73937 is 'n antwoord op boodskap #73936] Ma, 24 Februarie 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Met alle respek, geagte dame, maar ek bly by my mening.

Die groete vanweë

Norbert (uit Vlaandere)

------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------

On Mon, 24 Feb 2003 17:49:25 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Sterrenkijker wrote:
>
>
>> Dit doen my pyn as ek die spreekwoorde en uitdrukkings lees wat in
>> Afrikaans bestaan in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings" deur
>> J.L. van Schaik (J.L. van Schaik Uitgewers) en as ek daarby sien dat
>> die meerderheid van die spreekwoorde en segswyse nog amper letterlik
>> dieselfde is as in Vlaams en Nederlands, dat daar nog altyd mense is
>> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
>> nie.
>
> Jy ry die verkeerde perd holrug. Niemand sê dat
> Afrikaans, Vlaams en Nederlands "mekaar nie
> moet ken nie." Maar jy wil maak asof Afrikaans
> so 'n integrale deel is van die Nederlands-scene,
> dat Afrikaans nou soos die stert van 'n hond moet
> volg waar Nederlands lei. En dit is waaroor mense
> beswaar maak. Afrikaans is as onafhandlike taal, so
> verklaar in sy eie grondgebied, het sy eie Akademie
> en maak sy eie besluite, en niks wat julle in Europa
> wil of kan doen om die saak te verander sal enige
> hond haaraf maak nie. Hou dus op met die ewige gesanik
> dat mense iets verkeerd in SA doen. Dieselfde gesanik
> wat ook allerhande donkere voorspellings maak oor SA,
> terwyl jy nog nooit daar was nie.
>
> Gloudina
Re: Dubbele negatief [boodskap #73938 is 'n antwoord op boodskap #73935] Ma, 24 Februarie 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 18:07:50 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
> nie.
>

Waarom heb jij het toch steeds over Vlaams EN Nederlands? Er is
slechts één Nederlandse taal en die wordt gesproken in Nederland en in
België. Binnen dat taalgebied heb je wel regiolecten zoals het
Brabants, Limburgs, Vlaams, Saksisch en Hollands. Wanneer je het
hierboven hebt over Afrikaans, Vlaams en Nederlands danl lijkt het
erop dat je het over drie talen hebt. In werkelijkheid zijn het er
twee (Afrikaans en Nederlands) en één regiolect. Het is met dat
doorelkaar gebruiken van Nederlands en Vlaams dat je verwarring sticht
bij buitenlanders.
--
Groeten,
Michel.

(e-mailadres = nep)
Re: Dubbele negatief [boodskap #73939 is 'n antwoord op boodskap #73938] Ma, 24 Februarie 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Michèèèèl!

Alstublieft!.................

Norbert

On Mon, 24 Feb 2003 20:31:34 +0100, Michel Martens
wrote:

> Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 18:07:50 +0100 in de
> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
>
>
>> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
>> nie.

>
> Waarom heb jij het toch steeds over Vlaams EN Nederlands? Er is
> slechts één Nederlandse taal en die wordt gesproken in Nederland en in
> België. Binnen dat taalgebied heb je wel regiolecten zoals het
> Brabants, Limburgs, Vlaams, Saksisch en Hollands. Wanneer je het
> hierboven hebt over Afrikaans, Vlaams en Nederlands danl lijkt het
> erop dat je het over drie talen hebt. In werkelijkheid zijn het er
> twee (Afrikaans en Nederlands) en één regiolect. Het is met dat
> doorelkaar gebruiken van Nederlands en Vlaams dat je verwarring sticht
> bij buitenlanders.
Re: Dubbele negatief [boodskap #73940 is 'n antwoord op boodskap #73937] Ma, 24 Februarie 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 19:32:57 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

> Gloudina,
>
> Met alle respek, geagte dame, maar ek bly by my mening.
>
> Die groete vanweë
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
> ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------
>
>
> On Mon, 24 Feb 2003 17:49:25 GMT, "@rogers.com" wrote:
>

>> Sterrenkijker wrote:


>>> Dit doen my pyn as ek die spreekwoorde en uitdrukkings lees wat in
>>> Afrikaans bestaan in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings" deur
>>> J.L. van Schaik (J.L. van Schaik Uitgewers) en as ek daarby sien dat
>>> die meerderheid van die spreekwoorde en segswyse nog amper letterlik
>>> dieselfde is as in Vlaams en Nederlands, dat daar nog altyd mense is
>>> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
>>> nie.

>> Jy ry die verkeerde perd holrug. Niemand sê dat
>> Afrikaans, Vlaams en Nederlands "mekaar nie
>> moet ken nie." Maar jy wil maak asof Afrikaans
>> so 'n integrale deel is van die Nederlands-scene,
>> dat Afrikaans nou soos die stert van 'n hond moet
>> volg waar Nederlands lei. En dit is waaroor mense
>> beswaar maak. Afrikaans is as onafhandlike taal, so
>> verklaar in sy eie grondgebied, het sy eie Akademie
>> en maak sy eie besluite, en niks wat julle in Europa
>> wil of kan doen om die saak te verander sal enige
>> hond haaraf maak nie. Hou dus op met die ewige gesanik
>> dat mense iets verkeerd in SA doen. Dieselfde gesanik
>> wat ook allerhande donkere voorspellings maak oor SA,
>> terwyl jy nog nooit daar was nie.

>> Gloudina

Lees nog maar eens goed wat Gloudina schrijft.

Begrijp je nou niet dat jij hier een mal figuur slaat? Jij wil per se
dat Afrikaans nog aan het handje van het Nederlands blijft lopen. Dat
is toch wel aanmatigend vind ik. Afrikaans is een aparte taal en als
er iets aan moet veranderen dan zullen de Afrikaners dat wel doen. Het
is natuurlijk taalkundig wel interessant om de evolutie van de taal te
volgen maar daar moet het bij blijven wat ons hier in Europa betreft.
--
Groeten,
Michel.

(e-mailadres = nep)
Re: Dubbele negatief [boodskap #73941 is 'n antwoord op boodskap #73939] Ma, 24 Februarie 2003 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 20:38:54 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

> Michèèèèl!
>
> Alstublieft!.................
>

Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?

Michel.

> Norbert
>
>
>
> On Mon, 24 Feb 2003 20:31:34 +0100, Michel Martens
> wrote:
>
>> Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 18:07:50 +0100 in de
>> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans


>>> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
>>> nie.
>

>> Waarom heb jij het toch steeds over Vlaams EN Nederlands? Er is
>> slechts één Nederlandse taal en die wordt gesproken in Nederland en in
>> België. Binnen dat taalgebied heb je wel regiolecten zoals het
>> Brabants, Limburgs, Vlaams, Saksisch en Hollands. Wanneer je het
>> hierboven hebt over Afrikaans, Vlaams en Nederlands danl lijkt het
>> erop dat je het over drie talen hebt. In werkelijkheid zijn het er
>> twee (Afrikaans en Nederlands) en één regiolect. Het is met dat
>> doorelkaar gebruiken van Nederlands en Vlaams dat je verwarring sticht
>> bij buitenlanders.
Re: Dubbele negatief [boodskap #73942 is 'n antwoord op boodskap #73941] Ma, 24 Februarie 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Feb 2003 20:49:30 +0100, Michel Martens
wrote:

> Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?
>
>
> Michel.
>
Jazeker! Kijk, ik wil enkel maar eens Gloudina de poten van onder d'r
stoel zagen, zodanig dat ze op haar smoel valt. Enfin, in
nieuwsgroeptechnische zin, versta je? Niet letterlijk, eeh!
Daarmee zul jij mij wel eens rustig aan de slag laten, nietwaar?
Tenminste, dat hoop ik toch.
Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.

Groeten,

Norbert
Re: Dubbele negatief [boodskap #73946 is 'n antwoord op boodskap #73918] Ma, 24 Februarie 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek het ouer geword - omtrent 18 jaar :)) En ek kom agter hoe ouer ek
word hoe meer aangetrokke raak ek tot mans wat baie ouer is as ek (so 10
jaar en meer) en hoe donkerder en gevaarliker hulle lyk hoe aantrekliker
vind ek hulle. Deesdae skree ek altyd vir die bad guy in die fliek.
Eerlikwaar ek weet nie, my smaak in mans verander elke tweede dag. 9 maande
terug het ek gedink Eminem is net te sexy, 6 maande terug was dit Russell
Crowe. Vandag is dit Gene Simmons (die bloedspoeger van KISS). Maar een
ding bly darem al die afgelope 3 of 4 jaar konstant. Ek's mal oor 'n man
met 'n tattoo of twee.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b3d7qh$1l8v0b$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, wat?:))))
> Annette
>
Re: Dubbele negatief [boodskap #73947 is 'n antwoord op boodskap #73942] Ma, 24 Februarie 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 21:18:41 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

> On Mon, 24 Feb 2003 20:49:30 +0100, Michel Martens
> wrote:
>
>
>> Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?


>> Michel.

> Jazeker! Kijk, ik wil enkel maar eens Gloudina de poten van onder d'r
> stoel zagen, zodanig dat ze op haar smoel valt. Enfin, in
> nieuwsgroeptechnische zin, versta je? Niet letterlijk, eeh!
> Daarmee zul jij mij wel eens rustig aan de slag laten, nietwaar?
> Tenminste, dat hoop ik toch.

Dit is Usenet. Ik kan je niet stoppen, zelfs als ik dat zou willen. Je
bent trouwens bezig om de poten van onder je eigen stoel te zagen.

> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.

Wat mij betreft ging het daar wél om.

>
> Groeten,
>
> Norbert

--
Groeten,
Michel.

(e-mailadres = nep)
Re: Dubbele negatief [boodskap #73948 is 'n antwoord op boodskap #73935] Ma, 24 Februarie 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eindelik nie. Die idioom kom van die Engelse "Don't throw baby out with the
bath water" en dit het begin in die middeleeue toe mense net een keer elke 6
maande of so gebad het. Almal het in een bad water gebad en daar was 'n
rangorde gewees. Die mans van die huis het eerste gebad. Dan die vrouens,
en dan die kinders, heel laaste is die babatjies gebad, maar teen daai tyd
was die water so vuil dat jy nie meer die baba se lyfie onder die water kon
sien nie. So as jy jou baba in die water laat val het was hy weg! Van daar
"Don't throw baby out with the bath water"

Groete
Elaine

"Sterrenkijker" wrote:
>
> Vir al die mense wat dit mag interesseer:
> daardie uitdrukking "moenie die baba met die badwater weggooi nie"
> bestaan ook in die Vlaamse taal. Ons sê: "Je moet het kind niet met
> het badwater weggooien" en dis beslis geen anglisisme nie!
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Dubbele negatief [boodskap #73949 is 'n antwoord op boodskap #73942] Ma, 24 Februarie 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sterrenkijker wrote:

> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.

Ja, dit gaan wel daarom. Jy verkoop net
soveel strooi oor Nederlandse dinge as
wat jy strooi verkoop oor Afrikaanse dinge.
Soos byvoorbeeld nou die dag, toe jy
Frans en Frankies verwar het, en Arthur
jou moes reghelp.

Gloudina
Re: Dubbele negatief [boodskap #73950 is 'n antwoord op boodskap #73948] Ma, 24 Februarie 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Feb 2003 22:36:03 +0200, "Elaine" wrote:

> Eindelik nie. Die idioom kom van die Engelse "Don't throw baby out with the
> bath water" en dit het begin in die middeleeue toe mense net een keer elke 6
> maande of so gebad het. Almal het in een bad water gebad en daar was 'n
> rangorde gewees. Die mans van die huis het eerste gebad. Dan die vrouens,
> en dan die kinders, heel laaste is die babatjies gebad, maar teen daai tyd
> was die water so vuil dat jy nie meer die baba se lyfie onder die water kon
> sien nie. So as jy jou baba in die water laat val het was hy weg! Van daar
> "Don't throw baby out with the bath water"
>
> Groete
> Elaine
>

Elaine,

Soos jy dit hier uitlê kan ek dit glo!

Groetjies,

Norbert
Re: Dubbele negatief [boodskap #73951 is 'n antwoord op boodskap #73947] Ma, 24 Februarie 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Michel,

Je hangt mijn kloten uit!
Ik antwoord niet meer op jouw bijdragen.

Groeten,

Norbert

On Mon, 24 Feb 2003 21:35:34 +0100, Michel Martens
wrote:

> Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 21:18:41 +0100 in de
> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
>
>> On Mon, 24 Feb 2003 20:49:30 +0100, Michel Martens
>> wrote:


>>> Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?
>
>
>>> Michel.
>
>> Jazeker! Kijk, ik wil enkel maar eens Gloudina de poten van onder d'r
>> stoel zagen, zodanig dat ze op haar smoel valt. Enfin, in
>> nieuwsgroeptechnische zin, versta je? Niet letterlijk, eeh!
>> Daarmee zul jij mij wel eens rustig aan de slag laten, nietwaar?
>> Tenminste, dat hoop ik toch.
>
> Dit is Usenet. Ik kan je niet stoppen, zelfs als ik dat zou willen. Je
> bent trouwens bezig om de poten van onder je eigen stoel te zagen.
>
>
>> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
>> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.
>
> Wat mij betreft ging het daar wél om.
>
>

>> Groeten,

>> Norbert
Re: Dubbele negatief [boodskap #73953 is 'n antwoord op boodskap #73951] Ma, 24 Februarie 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sterrenkijker wrote:

> Ik antwoord niet meer op jouw bijdragen.

Bangbroek.

Gloudina
Re: Dubbele negatief [boodskap #73955 is 'n antwoord op boodskap #73948] Ma, 24 Februarie 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Eindelik nie.

Is dit nou "eintlik" of "eindelik."
Eindelik lyk dit vir my of jy nou
eintlik nie vir jou steur aan die
fynere puntjies van Afrikaans nie.
Wat wil jy nou weer by Unisa gaan
studeer?

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee.
Re: Dubbele negatief [boodskap #73956 is 'n antwoord op boodskap #73949] Ma, 24 Februarie 2003 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Feb 2003 21:00:59 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Sterrenkijker wrote:
>
>
>> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
>> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.
>
> Ja, dit gaan wel daarom. Jy verkoop net
> soveel strooi oor Nederlandse dinge as
> wat jy strooi verkoop oor Afrikaanse dinge.
> Soos byvoorbeeld nou die dag, toe jy
> Frans en Frankies verwar het, en Arthur
> jou moes reghelp.
>
> Gloudina

Gloudina,

Ek het Arthur bedank vir sy bydrae. Soos ek dit nog steeds aanneem was
my standpunt oorigens nie heeltemal onjuis nie.

Groetjies,

Norbert
Re: Dubbele negatief [boodskap #73957 is 'n antwoord op boodskap #73953] Ma, 24 Februarie 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Feb 2003 21:10:04 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Sterrenkijker wrote:
>
>
>> Ik antwoord niet meer op jouw bijdragen.
>
> Bangbroek.
>
> Gloudina

Gloudina,

Daar is oomblikke waarby dit nuttig is om bang te wees.

Norbert
Re: Dubbele negatief [boodskap #73958 is 'n antwoord op boodskap #73951] Ma, 24 Februarie 2003 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 22:02:27 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

> Michel,
>
> Je hangt mijn kloten uit!

Stel je niet aan. Je maakt je hier al belachelijk genoeg.

> Ik antwoord niet meer op jouw bijdragen.

Zoals ik zei, dit is Usenet. Het staat iedereen vrij al dan niet op
iemands bijdragen te reageren.

Het ga je goed.

Michel.
Re: Dubbele negatief [boodskap #73960 is 'n antwoord op boodskap #73955] Ma, 24 Februarie 2003 22:35 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
BA Languages and Literature - Engels nie Afrikaans nie. My hoofvakke is
Creative Writing, Linguistics, History of Classic Literature en Engels.

E

wrote:

> Wat wil jy nou weer by Unisa gaan
> studeer?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se taalkomitee.
>
Vorige onderwerp: Wat is
Volgende onderwerp: Tsotsitaalwoordeboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:44:04 MGT 2024