Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Web blad ontwerp
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71734 is 'n antwoord op boodskap #71719] Vr, 10 Januarie 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jan 2003 16:47:24 GMT, "@rogers.com" het
geskryf:

>
> Annette wrote:
>
> Dave du Plessis skryf:
>>> Is ons Afrikaners of is ons Kafrikaners?
>
>> Wat bedoel jy hiermee?
>

Verwysing na waar ek dit gesê het, Annette.
Of 'n apologie sal ook doen. Ek wag Annette.

Dave Du Plessis
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71735 is 'n antwoord op boodskap #71734] Vr, 10 Januarie 2003 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee. Hof toe met DIE spul!
Down the rabbit-hole met julle...
"You must remember,' remarked the King, `or I'll have you executed.' "
Guilty Guilty! Af met haar kop!

-Alice

Davie Davis wrote:

> On Fri, 10 Jan 2003 16:47:24 GMT, "@rogers.com" het
> geskryf:
>

>> Annette wrote:

>> Dave du Plessis skryf:
>>>> Is ons Afrikaners of is ons Kafrikaners?

>>> Wat bedoel jy hiermee?

>
> Verwysing na waar ek dit gesê het, Annette.
> Of 'n apologie sal ook doen. Ek wag Annette.
>
> Dave Du Plessis
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71736 is 'n antwoord op boodskap #71707] Vr, 10 Januarie 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?

skryf in boodskap news:3E1EC357.9040606@rogers.com...
>
> Paul Van Straaten wrote:
>
>
>> Dus, kom ons krap die balke uit ons eie kykers uit voor
>> ons splinters uit andere s'n probeer krap.
>> En dit is veral vir ou Hessie!
>> In plaas daarvan dat jy 'n Afrikaner probeer afbreek vanuit Kanada,lig jou
>> gat en doen iets om te help.Of is jy maar so common soos wat jy voorkom?
>
> Tant Hessie het natuurlik gewag totdat die
> outjie op die ander lede van die nuusgroep
> begin skree het in sy halfgebakte Engels en
> Afrikaans, voordat Tant Hessie die ta aan die
> keel beet gekry het. En op 'n aweregse manier
> help Tant Hessie eintlik sulke kere. Die outjie
> sal nou baie meer sensitief wees oor sy taalgebruik
> en spelling (selfs in Engels), sal tweekeer dink
> voordat hy sy ou studentelyfie voor 'n klomp
> grootmense kon rondgooi, en hopelik sal hy ophou
> om vir homself geluk te wens omdat hy so 'n
> goeie Christen is, terwyl hy op ander mense skree.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71737 is 'n antwoord op boodskap #71736] Vr, 10 Januarie 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pieter" wrote:

> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?

Ek dink hulle kyk in sy oë - diep in sy oë....

(Skies - konnie help nie, en ek is verveeld, en ek het ook nie 'n
afkoel leër soos Annette nie.) :-))
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71739 is 'n antwoord op boodskap #71735] Vr, 10 Januarie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jan 2003 15:41:28 -0500, Katryn
het geskryf:

>
> Ja-nee. Hof toe met DIE spul!
> Down the rabbit-hole met julle...
> "You must remember,' remarked the King, `or I'll have you executed.' "
> Guilty Guilty! Af met haar kop!
>
> -Alice
>

As Annette lekker gelees het Katryn, sou sy gesien het
dat ek met kafrikaners verwys het na Bouwer en die kaf
wat sy gewoonlik hier uiter. Kafrikaners kan dus tog 'n
bruikbare woord wees.

DD
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71741 is 'n antwoord op boodskap #71736] Vr, 10 Januarie 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jan 2003 22:46:47 +0200, "pieter" het
geskryf:

> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?
>
>
>

en 'n vriendin vra vanmiddag aan my hoe 'n verkeerskonstabel
'n moslemvrou identifiseer wanneer sy om haal bestuurderslisensie
gevra word, en sy dra 'n sluier (wat sy nie voor 'n man mag lig nie).

DD
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71743 is 'n antwoord op boodskap #71710] Vr, 10 Januarie 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
ferdi dink nie so nie

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e1ecd55.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stem ook net met die onderwyser saam as hy van kragwoorde
> soos donner en bliksem praat. Vloekwoorde het op papier in
> elk geval min effek, dis heel anders wanneer dit met emosie
> persoonlik oorgedra word.
> Wouter
>
>
> Annette wrote in message
> news:avmfqi$h64ds$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan jou verseker, as ek sê dit gaan beroerd dan gaan dit veel
> slegter as net slegter as sleg.
>
> Ek stem natuurlik nie saam met jou onderwyser nie, maar dit is nie
> my skuld dat hy te lui was om meer woorde te leer nie, of genot
> kon put om darem 'n rede te hê om in die klas te kon vloek nie.;)
> Donner en bliksem is nie vloekwoorde nie.
> Of hoe gaan jy swaar weer beskryf?
>
> Annette
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e1eacc2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het 'n Afrikaanse onderwyser gehad in st.9 (nou graad 11), wat vir ons
>> vertel het dat dit soms beter is om 'n vloekwoord te gebruik as 'n "mooi"
>> woord. MAW as twee ouens hard besig is om te baklei, gaan die een nie
> vir
>> die ander een sê "Ek gaan jou slaan nie", dit boesem net nie die nodige
>> vrees in nie. Hy gaan eerder sê "Ek gaan jou opdonner!" of "Ek gaan jou
>> bliksem!" Dis mos baie sterker as "Ek gaan jou slaan". So, om nou
>> 'n vloekwoord te gebruik om jouself op 'n kragtiger manier uit te druk is
>> nie altyd verkeerd nie, veral met 'n medium waar ons nie mekaar
>> se stemtone, gesigsuitdrukkings en dies meer kan hoor nie. Dis nou nie
> te
>> sê elke tweede woord wat jy gebruik kan nou maar 'n vloekwoord wees nie,
>> maar as jy die dag regtig "kak" voel en nie net "sleg" nie, sal
>> 'n mens dalk beter verstaan is jy sê "Ek voel kak" i.p.v. "Ek voel sleg".
>> As dit kak gaan, gaan dit slegter as sleg :))
>>
>> Sê maar net.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>>
>> "Annette" wrote:
>> paar se beskrywings kan gee,maar dan sit ek dalk met my gat in die kak!
>>>
>>> Nou daar is 'n mooi, eg Afrikaanse vloek:)
>>>
>>> Al wat ek net kan sê dat 'n mens maar taamlik eenvoudig is as jy vloek
>>> omdat jy nie die nodige taalkennis het om jou punt duidelik te kan
stel
> nie.
>>> Ek wou sê in keurige Afrikaans - maar dit kan tog so maklik verwar
word
>> met geurige;))
>>
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71744 is 'n antwoord op boodskap #71739] Vr, 10 Januarie 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> As Annette lekker gelees het Katryn, sou sy gesien het
> dat ek met kafrikaners verwys het na Bouwer en die kaf
> wat sy gewoonlik hier uiter. Kafrikaners kan dus tog 'n
> bruikbare woord wees.

Iemand om met my te gesels! :-) Ja, laat Dawie en Paul na Schuster
kyk. Kuier jy liewers hier!
:-))

Terloops, ek het aangeneem dat jy met "Kafrikaner" eintlik "Boer"
bedoel. Frikkie het mos altyd so mooi vir ons verduidelik wat die
verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer is. Onthou jy?
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71745 is 'n antwoord op boodskap #71737] Vr, 10 Januarie 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hoe gaat dit daar met jou katryn

"Katryn" skryf in boodskap news:9fcu1vkhg6ch1vbi69q1n49obgc3q0dtnd@4ax.com...
> "pieter" wrote:
>
>> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?
>
> Ek dink hulle kyk in sy oë - diep in sy oë....
>
> (Skies - konnie help nie, en ek is verveeld, en ek het ook nie 'n
> afkoel le�r soos Annette nie.) :-))
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71747 is 'n antwoord op boodskap #71745] Vr, 10 Januarie 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pieter" wrote:

> Hoe gaat dit daar met jou katryn

Verveeld. :-) Nou soek ek moeilikheid met die nimlike DD, en hy wil
nie byt nie. :-)
Wat doen jy?
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71750 is 'n antwoord op boodskap #71744] Vr, 10 Januarie 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jan 2003 16:08:07 -0500, Katryn
het geskryf:

>
> Terloops, ek het aangeneem dat jy met "Kafrikaner" eintlik "Boer"
> bedoel. Frikkie het mos altyd so mooi vir ons verduidelik wat die
> verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer is. Onthou jy?

Is Frikkie en Koos een en die seimste, Katryn?
Frikkie het ook al wild genoeg dinge gesê om
die einste te wees:-)

DD
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71753 is 'n antwoord op boodskap #71747] Vr, 10 Januarie 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Het lekker gekuier en is nou lus vir tjol praat, en luister lekker na ou
theuns met die woorde van gister

"Katryn" skryf in boodskap news:80eu1vceq2a8c17krhuuibatqk0068fn6u@4ax.com...
> "pieter" wrote:
>
>> Hoe gaat dit daar met jou katryn
>
> Verveeld. :-) Nou soek ek moeilikheid met die nimlike DD, en hy wil
> nie byt nie. :-)
> Wat doen jy?
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71754 is 'n antwoord op boodskap #71743] Vr, 10 Januarie 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hy het ook min effek

"pieter" skryf in boodskap news:avnclj$qaa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
ferdi dink nie so nie

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e1ecd55.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stem ook net met die onderwyser saam as hy van kragwoorde
> soos donner en bliksem praat. Vloekwoorde het op papier in
> elk geval min effek, dis heel anders wanneer dit met emosie
> persoonlik oorgedra word.
> Wouter
>
>
> Annette wrote in message
> news:avmfqi$h64ds$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan jou verseker, as ek sê dit gaan beroerd dan gaan dit veel
> slegter as net slegter as sleg.
>
> Ek stem natuurlik nie saam met jou onderwyser nie, maar dit is nie
> my skuld dat hy te lui was om meer woorde te leer nie, of genot
> kon put om darem 'n rede te hê om in die klas te kon vloek nie.;)
> Donner en bliksem is nie vloekwoorde nie.
> Of hoe gaan jy swaar weer beskryf?
>
> Annette
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e1eacc2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het 'n Afrikaanse onderwyser gehad in st.9 (nou graad 11), wat vir ons
>> vertel het dat dit soms beter is om 'n vloekwoord te gebruik as 'n "mooi"
>> woord.
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71755 is 'n antwoord op boodskap #71750] Vr, 10 Januarie 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Is Frikkie en Koos een en die seimste, Katryn?
> Frikkie het ook al wild genoeg dinge gesê om
> die einste te wees:-)

Ja, ek vermoed ook so..:-)
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71756 is 'n antwoord op boodskap #71755] Vr, 10 Januarie 2003 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Nee Frikkie is 'n Frik en Koos is 'n .....

"Katryn" skryf in boodskap news:0jfu1vose4dm4asmanp948vlg2t5olsu5a@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> Is Frikkie en Koos een en die seimste, Katryn?
>> Frikkie het ook al wild genoeg dinge gesê om
>> die einste te wees:-)
>
> Ja, ek vermoed ook so..:-)
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71757 is 'n antwoord op boodskap #71756] Vr, 10 Januarie 2003 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pieter" wrote:

> Nee Frikkie is 'n Frik en Koos is 'n .....

Hey - gaan slaap!! :-)))
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71758 is 'n antwoord op boodskap #71757] Vr, 10 Januarie 2003 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Wag vir pos

"Katryn" skryf in boodskap news:vggu1vgu8jsihsiseb6brdl5uq8uriosue@4ax.com...
> "pieter" wrote:
>
>> Nee Frikkie is 'n Frik en Koos is 'n .....
>
> Hey - gaan slaap!! :-)))
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71760 is 'n antwoord op boodskap #71736] Sa, 11 Januarie 2003 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

pieter wrote:

> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?

Hulle herken en erken mekaar, du
Plessis.

Tant Hessie van die Potala
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71761 is 'n antwoord op boodskap #71734] Sa, 11 Januarie 2003 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi? Het jy ook nou jou van verander?:))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3iau1vsqk6bn7j3hqsbtfj1koh17icig68@4ax.com...
> On Fri, 10 Jan 2003 16:47:24 GMT, "@rogers.com" het
> geskryf:
>
>>
>> Annette wrote:
>>
>> Dave du Plessis skryf:
>>>> Is ons Afrikaners of is ons Kafrikaners?
>>
>>> Wat bedoel jy hiermee?
>>
>
> Verwysing na waar ek dit gesê het, Annette.
> Of 'n apologie sal ook doen. Ek wag Annette.
>
> Dave Du Plessis
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71762 is 'n antwoord op boodskap #71737] Sa, 11 Januarie 2003 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Katryn, as dit by perde kom, kyk mens na die tande:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:9fcu1vkhg6ch1vbi69q1n49obgc3q0dtnd@4ax.com...
> "pieter" wrote:
>
>> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?
>
> Ek dink hulle kyk in sy oë - diep in sy oë....
>
> (Skies - konnie help nie, en ek is verveeld, en ek het ook nie 'n
> afkoel le�r soos Annette nie.) :-))
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71764 is 'n antwoord op boodskap #71741] Sa, 11 Januarie 2003 02:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy vra haar 'n paar persoonlike vragies:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:53du1voclo9h070cj6dp4krabjbd6cquac@4ax.com...
> On Fri, 10 Jan 2003 22:46:47 +0200, "pieter" het
> geskryf:
>
>> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?
>>
>
> en 'n vriendin vra vanmiddag aan my hoe 'n verkeerskonstabel
> 'n moslemvrou identifiseer wanneer sy om haal bestuurderslisensie
> gevra word, en sy dra 'n sluier (wat sy nie voor 'n man mag lig nie).
>
> DD
>
Perde [boodskap #71766 is 'n antwoord op boodskap #71762] Sa, 11 Januarie 2003 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Katryn, as dit by perde kom, kyk mens na die tande:))

Oooooo....:-)
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71774 is 'n antwoord op boodskap #71737] Sa, 11 Januarie 2003 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Koljander koljander so deur die bos ....

Katryn:
> Ek dink hulle kyk in sy oë - diep in sy oë....
>
> (Skies - konnie help nie, en ek is verveeld, en ek het ook nie 'n
> afkoel le�r soos Annette nie.) :-))
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71775 is 'n antwoord op boodskap #71764] Sa, 11 Januarie 2003 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> en 'n vriendin vra vanmiddag aan my hoe 'n verkeerskonstabel
>> 'n moslemvrou identifiseer wanneer sy om haal bestuurderslisensie
>> gevra word, en sy dra 'n sluier (wat sy nie voor 'n man mag lig nie).

>> DD

> Hy vra haar 'n paar persoonlike vragies:))
> Annette

In dieselfde sessie vra sy of ek weet waarvoor die
kolletjie teen die voorkop is. Sy het gesê dat ek
verkeerd is met die mening dat dit getroude status aandui
want eintlik lig 'n man dit om sy afslag te sien.
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71776 is 'n antwoord op boodskap #71761] Sa, 11 Januarie 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
pieter wrote:

Pieter vra:
> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?

Hulle herken en erken mekaar, du Plessis.
Tant Hessie van die Potala

On Sat, 11 Jan 2003 04:51:05 +0200, "Annette"
het geskryf:

> "Davie Davis" wrote in message
> news:3iau1vsqk6bn7j3hqsbtfj1koh17icig68@4ax.com...

> Ferdi? Het jy ook nou jou van verander?:))
> Annette
>
>

Almal op hierdie nuusgroep wat nie ek is nie, steek julle hande op!
HOOG!!! Ek wag in spanning... en as daar nie hande is nie sal ek
'n talk met my self hê... (weer/steeds?) !!!

die einste (verdomp ek weet nie watter naam om hier te onderteken nie)
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71780 is 'n antwoord op boodskap #71732] Sa, 11 Januarie 2003 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jan 2003 21:46:18 +0200, "Annette"
het geskryf:

> Dis net omdat jy so baie van jouself as Paul dink du Plessis:)))
>
Maar dan erken ek ook my foute in 'n volgende brief deur myself
tereg te wys, Annette:-)))

> Wou nog vra - met die ongeluk - wat het gebeur met die mense in wie jy
> vasgery het?
> Annette
>
>

Niks. 'n Klomp swartes in 'n wit Mazda 323 sedan Geen beserings nie
alhoewel die bestuurder se kakebeen vir enkele minute na die ongeluk
op baie dun ys was. My eie beserings het ek eers 'n paar minute later
begin voel wat my dus die eerste minute na die ongeluk uiters aktief
en spraaksaam gehad het.

DD
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71784 is 'n antwoord op boodskap #71775] Sa, 11 Januarie 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> In dieselfde sessie vra sy of ek weet waarvoor die
> kolletjie teen die voorkop is. Sy het gesê dat ek
> verkeerd is met die mening dat dit getroude status aandui
> want eintlik lig 'n man dit om sy afslag te sien.

Moslemvroue het natuurlik nie kolletjies
teen die voorkop nie, Hindoes wel, du
Plessis.

Tant Hessie Kolskoot
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71785 is 'n antwoord op boodskap #71776] Sa, 11 Januarie 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> pieter wrote:
> Pieter vra:
> Almal op hierdie nuusgroep wat nie ek is nie, steek julle hande op!

> die einste (verdomp ek weet nie watter naam om hier te onderteken nie)

Teken maar "die verlore seun", wat sy
persoon verloor het in sy poging om
aandag te trek.

Tant Hessie van Helshoogte
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71789 is 'n antwoord op boodskap #71776] Sa, 11 Januarie 2003 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie Vorster  is tans af-lyn  Willie Vorster
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek issie. Hoekom noem jy jouself nie sommer "die skim" nie?

Willie

"DD" >
> Almal op hierdie nuusgroep wat nie ek is nie, steek julle hande op!
> HOOG!!! Ek wag in spanning... en as daar nie hande is nie sal ek
> 'n talk met my self hê... (weer/steeds?) !!!
>
> die einste (verdomp ek weet nie watter naam om hier te onderteken nie)
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71791 is 'n antwoord op boodskap #71785] Sa, 11 Januarie 2003 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Toemaar die nuwejaar gaan beter wees , ek vertrou die ou taliban gaan die
jaar in die hek duik. Jippieeeeee

skryf in boodskap news:3E202AA6.1050105@rogers.com...
>
> DD wrote:
>
>> pieter wrote:
>> Pieter vra:
>> Almal op hierdie nuusgroep wat nie ek is nie, steek julle hande op!
>
>> die einste (verdomp ek weet nie watter naam om hier te onderteken nie)
>
> Teken maar "die verlore seun", wat sy
> persoon verloor het in sy poging om
> aandag te trek.
>
> Tant Hessie van Helshoogte
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71794 is 'n antwoord op boodskap #71774] Sa, 11 Januarie 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Willie Vorster" wrote:

> Koljander koljander so deur die bos ....

Jaaaaa boet.....
:-)
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71800 is 'n antwoord op boodskap #71789] So, 12 Januarie 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 Jan 2003 18:12:19 +0200, "Willie Vorster"
wrote:

> Ek issie. Hoekom noem jy jouself nie sommer "die skim" nie?
>
> Willie
>

Dankie tòg! Daar't 'n hand opgegaan!
Glo nie jy sal verstaan waaroor dit gaan nie.
Bietjie tussen die lyne lees sal (miskien) help.
Steeds sal sommige mense dink dit is my hand.

Die Skim
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71806 is 'n antwoord op boodskap #71800] So, 12 Januarie 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>> Steeds sal sommige mense dink dit is my hand.
>
> Die Skim
>
>
Haai sies!:))
Annette
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71813 is 'n antwoord op boodskap #71806] So, 12 Januarie 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Jan 2003 12:00:28 +0200, "Annette" wrote:

>
>
>>> Steeds sal sommige mense dink dit is my hand.

>> Die Skim


> Haai sies!:))
> Annette
>

en dit waardeer...

DD
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71815 is 'n antwoord op boodskap #71813] So, 12 Januarie 2003 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ooit gewonder hoekom Die Skim se hande al deel van sy liggaam is wat nie
bedek is nie?::)

Annette

news:hkl22vo09hu7n3i9e11mmre0amau3ctle1@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 12:00:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>>
>>>> Steeds sal sommige mense dink dit is my hand.
>
>>> Die Skim
>
>
>> Haai sies!:))
>> Annette
>>
>
> en dit waardeer...
>
> DD
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71816 is 'n antwoord op boodskap #71588] So, 12 Januarie 2003 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sodat ek beter kan voel, my kind:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:ono22vclet6k8kcba301s94n6eq77mgpk6@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 14:17:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Al ooit gewonder hoekom Die Skim se hande al deel van sy liggaam is wat nie
>> bedek is nie?::)
>>
>> Annette
>>
>
> vertel...!
>
> DD
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71817 is 'n antwoord op boodskap #71815] So, 12 Januarie 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Jan 2003 14:17:16 +0200, "Annette" wrote:

> Al ooit gewonder hoekom Die Skim se hande al deel van sy liggaam is wat nie
> bedek is nie?::)
>
> Annette
>
>

vertel...!

DD
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71828 is 'n antwoord op boodskap #71816] So, 12 Januarie 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Jan 2003 14:42:55 +0200, "Annette" wrote:

> Sodat ek beter kan voel, my kind:))
> Annette
>

Jy moet weet hoe ék nou voel
na die afgelope gesprek tussen
my vrou en my. Om een of ander
rede het die kortbroeke wat ek
Junie in Durban gekoop het
gekrimp die afgelope Desember.
Dit moet iets te doen hé met die
wasmiddel wat die laundrey onder
die woonstelblok gebruik.

Toe ek haar vra of sy enige middel
het wat dit weer kan rek het sy iets
gemompel wat soos 'healthwalker'
geklink het. Nou moet ek seker
die winkels gaan deursoek vir 'n
bottel healthwalker.

DD
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71840 is 'n antwoord op boodskap #71828] So, 12 Januarie 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter soort winkel dink jy hou healthwalker aan?
Annette

"DD" skryf in boodskap news:v8232vsqumne0ham4rumc6ut278pratibl@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 14:42:55 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sodat ek beter kan voel, my kind:))
>> Annette
>>
>
> Jy moet weet hoe ék nou voel
> na die afgelope gesprek tussen
> my vrou en my. Om een of ander
> rede het die kortbroeke wat ek
> Junie in Durban gekoop het
> gekrimp die afgelope Desember.
> Dit moet iets te doen hê met die
> wasmiddel wat die laundrey onder
> die woonstelblok gebruik.
>
> Toe ek haar vra of sy enige middel
> het wat dit weer kan rek het sy iets
> gemompel wat soos 'healthwalker'
> geklink het. Nou moet ek seker
> die winkels gaan deursoek vir 'n
> bottel healthwalker.
>
>
> DD
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71851 is 'n antwoord op boodskap #71705] So, 12 Januarie 2003 18:11 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang maar af in watse konteks jy dit gebruik.

E

"Annette" wrote:

> Donner en bliksem is nie vloekwoorde nie.
> Of hoe gaan jy swaar weer beskryf?
>
> Annette
Vorige onderwerp: Hp 870 Cxi drukker
Volgende onderwerp: Ek het die fout gekry (SMS)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:22:15 MGT 2024