Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » www.afrikaans.nu
Re: Arthur se berge [boodskap #60767 is 'n antwoord op boodskap #60766] So, 21 April 2002 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
8ter kan nou 'n SA liedjie wat en Nederlandse woorde vir dit skryf:
Al lê die hopies nog so blou:)))
Annette

Katryn skryf in boodskap news:1on5cu4drsbdt2ghftg1q5fjvmrdosk43v@4ax.com...
> On Sun, 21 Apr 2002 17:42:20 +0200, "Arthur"
> wrote:
>
> Katryn: (dink jy die molshoop is al 'n berg?) :-)))
>
> Arthur:Byna, jy moet weet ons Hollanders se definisie van berge (hier
> in die weste van Nederland) is nie dieselfde as julle se definisie nie
> ... ons het al berge van 3 meter hoog ...
>
> Katryn: Nogsteeds lekker skerp, Arthur. Gaan jou goed. :-)
Re: Arthur se berge [boodskap #60768 is 'n antwoord op boodskap #60767] So, 21 April 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Apr 2002 19:00:24 +0200, "Annette" wrote:

> 8ter kan nou 'n SA liedjie wat en Nederlandse woorde vir dit skryf:
> Al lê die hopies nog so blou:)))

LOL!
(Dink net hoe opgewonde Dingus gaan raak as hy sien dat hier ook ander
mense is wat oor blou berge..er...hopies, wil sing en skryf!) :-)))
- Sug - ja, die "berge" van Jawja is ook maar eintlik net koppies -
albeit baie ou koppies, maar nogsteeds...
Ek dunk 'n koppie is darem bietjie beter as 'n hopie?
:-)
Re: Arthur se berge [boodskap #60769 is 'n antwoord op boodskap #60767] So, 21 April 2002 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Apr 2002 19:00:24 +0200, "Annette" wrote:

> 8ter kan nou 'n SA liedjie wat en Nederlandse woorde vir dit skryf:
> Al lê die hopies nog so blou:)))

LOL!
(Dink net hoe opgewonde Dingus gaan raak as hy sien dat hier ook ander
mense is wat oor blou berge..er...hopies, wil sing en skryf!) :-)))
- Sug - ja, die "berge" van Jawja is ook maar eintlik net koppies -
albeit baie ou koppies, maar nogsteeds...
Ek dunk 'n koppie is darem bietjie beter as 'n hopie?
:-)
Re: Arthur se berge [boodskap #60774 is 'n antwoord op boodskap #60767] So, 21 April 2002 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> 8ter kan nou 'n SA liedjie wat en Nederlandse woorde vir dit skryf:
> Al lê die hopies nog so blou:)))

Nah, as in Nederlands die 'hopies' so blou lê, dan wonner mens wat jy geëet
het ;)

Groete,
Arthur

> Katryn wrote...
>> "Arthur" wrote:
>>
>> Katryn: (dink jy die molshoop is al 'n berg?) :-)))
>>
>> Arthur:Byna, jy moet weet ons Hollanders se definisie van berge (hier
>> in die weste van Nederland) is nie dieselfde as julle se definisie nie
>> ... ons het al berge van 3 meter hoog ...
>>
>> Katryn: Nogsteeds lekker skerp, Arthur. Gaan jou goed. :-)
>
Katryn se dunk [boodskap #60775 is 'n antwoord op boodskap #60769] So, 21 April 2002 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Katryn:
Ek dunk 'n koppie is darem bietjie beter as 'n hopie? :-)

Wouter
Hei Katryn, dunk is nie 'n werkwoord nie, hoor :-(
dunk. Opinie, mening; 'n hoë dunk hê van, baie dink van, hoogag.

dunk, opinion, idea; 'n hoë ~ hê van, think much of, have a high opinion of.
Re: Norbert se naai [boodskap #60778 is 'n antwoord op boodskap #60750] So, 21 April 2002 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:a9ttcf$e7d$1@news.kabelfoon.nl...
> "Wouter Plaasvark" schreef...
>> Maar naai het in Nederlands ook die betekenis van geslagsgemeenskap
>> hê, soos in Afrikaans. Ons het dit al op 'n ander forum bespreek en ons
>> resident Nederlandse taalkenner het bevestig dat dit in daardie betekenis
>> vry algemeen gebruik word. En ek glo ek onthou reg.. Dalk is daar 'n
>> gevoelsverskil, maar dit bly 'n dêm groot belediging
>
> Jy is reg. Ek het Norbert se opmerking (ook in Nederlands) net as beledigend
> vir Annette kan beskou.

Daar is 'n ander verklaring, en dit is die een wat ek eintlik in gedagte
gehad het.

Vergeet wat die uitdrukking vir NL/BE's beteken. Norbert kon om een of
ander rede onder die indruk gewees het dat dit wel aanvaarbaar was in 'n
Afrikaanse geselskap.

Dit is selfs moontlik dat hy doelbewus, vir die grap, onder die indruk
gebring is dat die uitdrukking 'n aanvaarbare een is in Afrikaans. 'n
Voorbeeld: Ek het so 'n paar jaar gelede 'n Argentynse seun ontmoet wat in
'n uitruilskema hier op 'n hoërskool was. Hy vertel my dat, toe hy so pas
hier aangekom het sy skoolmaats hom geleer het dat, as hy iemand ontmoet wat
vir hom vra "hoe gaan dit", hy moet antwoord "kan nie k*k nie" (in plaas van
"kan nie kla nie").

Miskien wil Norbert die saak vir ons opklaar as hy terug is van die fabriek.

Swart Simon

PS: Nog iets. Almal sal nog die kêrel onthou wat so 'n ruk gelede hier op
die nuusgroep 'n debat gevoer het met 'n sekere respektabele dame, en toe
dit duidelik word dat hy glad nie opgewasse was teen haar argumente nie, vir
haar vertel het dat sy na die naaste sex shop moet gaan en 'n vibrator koop,
en sy sal weet waar om dit in te steek. Hoekom is daar toe nie so 'n bohaai
gemaak nie? Dubbele standaarde volgens my.
Re: Norbert se naai [boodskap #60780 is 'n antwoord op boodskap #60778] So, 21 April 2002 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Simon se


> Miskien wil Norbert die saak vir ons opklaar as hy terug is van die fabriek.
>
> Swart Simon
>
> PS: Nog iets. Almal sal nog die kêrel onthou wat so 'n ruk gelede hier op
> die nuusgroep 'n debat gevoer het met 'n sekere respektabele dame, en toe
> dit duidelik word dat hy glad nie opgewasse was teen haar argumente nie, vir
> haar vertel het dat sy na die naaste sex shop moet gaan en 'n vibrator koop,
> en sy sal weet waar om dit in te steek. Hoekom is daar toe nie so 'n bohaai
> gemaak nie? Dubbele standaarde volgens my.
>
>

Simon,

Ek stem saam. Kom ons wag tot Norbert terug is.

En wat die ander sakie betref, dis voor my tyd hier. Maar glo my dat my
reaksie dieselfde sou wees... ongeag van met wie ek saamstem.

Q
Re: Katryn se dunk [boodskap #60781 is 'n antwoord op boodskap #60775] So, 21 April 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Apr 2002 22:31:16 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Katryn:
> Ek dunk 'n koppie is darem bietjie beter as 'n hopie? :-)
>
> Wouter
> Hei Katryn, dunk is nie 'n werkwoord nie, hoor :-(
> dunk. Opinie, mening; 'n hoë dunk hê van, baie dink van, hoogag.
>
> dunk, opinion, idea; 'n hoë ~ hê van, think much of, have a high opinion of.

Okay okay - ek het maar net so bietjie gespeel, hoor? Sallie
weerie...
:-)))
(Maar hoe spreek jy daai "dunk" uit? Dit tiekel my pienk) :-))
Re: Kommunikasie [boodskap #60784 is 'n antwoord op boodskap #60758] So, 21 April 2002 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a9ubq3$6cmcv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Q ja, ek het ook al by die Paddagang gaan lekker eet - sal uitvind of dit
> nog bestaan en jou laat weet, want daar is 'n klomp ander lekker eetplekke
> by Ceres ook.
> Die plek nou vir dik snye tuisgebakte growwebrood, plaasbotter, smoorsnoek,
> koolgebraaide vis en kreef ( ek is 'n galjoen junkie;)) ), korrelkonfyt,
> smoorpatats nog so in die skil en wyn van jou keuse is by die Muisbosskerm -
> op pad Lambertsbaai toe. Daar is ook 'n Muisbosskerm by Melkbos.
> Annette
> Rooiwynliefhebber.

Jussie, maar nou's ek so honger, ek swem sommer huistoe

Kaptein Dighkie
Hiegh Nooghd van die Gghoot Ghiviegh
Re: Katryn se dunk [boodskap #60792 is 'n antwoord op boodskap #60781] Ma, 22 April 2002 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
duh-nk.
Annette

Katryn skryf in boodskap news:jkb6cu09m8khmk0qa4mhnh9aa4881jipb3@4ax.com...
> On Sun, 21 Apr 2002 22:31:16 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> Katryn:
>> Ek dunk 'n koppie is darem bietjie beter as 'n hopie? :-)
>>
>> Wouter
>> Hei Katryn, dunk is nie 'n werkwoord nie, hoor :-(
>> dunk. Opinie, mening; 'n hoë dunk hê van, baie dink van, hoogag.
>>
>> dunk, opinion, idea; 'n hoë ~ hê van, think much of, have a high opinion of.
>
> Okay okay - ek het maar net so bietjie gespeel, hoor? Sallie
> weerie...
> :-)))
> (Maar hoe spreek jy daai "dunk" uit? Dit tiekel my pienk) :-))
>
respektabele dames [boodskap #60799 is 'n antwoord op boodskap #60778] Ma, 22 April 2002 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" skryf in boodskap news:3cc33049.0@news1.mweb.co.za...
> Swart Simon
>
> PS: Nog iets. Almal sal nog die kêrel onthou wat so 'n ruk gelede hier op
> die nuusgroep 'n debat gevoer het met 'n sekere respektabele dame, en toe
> dit duidelik word dat hy glad nie opgewasse was teen haar argumente nie, vir
> haar vertel het dat sy na die naaste sex shop moet gaan en 'n vibrator koop,
> en sy sal weet waar om dit in te steek. Hoekom is daar toe nie so 'n bohaai
> gemaak nie? Dubbele standaarde volgens my.
>

Nee SS, ek dink net ons siening van wat 'n "dame" is verskil dalk effens.
Lees maar ons vroulike bydraes en jy sal baie gou agterkom waar is die ware
"dames".
Re: 'n Verskoning aan Norbert - was www.afrikaans.nu [boodskap #60801 is 'n antwoord op boodskap #60723] Ma, 22 April 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Q" skryf in boodskap news:v%hw8.8069$Y55.74385@NewsReader...
> "Katryn" wrote in message
> news:4c43cu8cttgh3r4eqe135svilfagq89o54@4ax.com...
>> On Sun, 21 Apr 2002 00:03:24 +0800, "Hantamkind"
>> wrote:
>>
>> Aikona HK. Naai in Ollans beteken ook:
>> [inf.] (iem.) bedriegen, benadelen
>
>
> Ok, ek het dit nie geweet nie en as dit die geval is, ek gee toe dat ek
> Norbert verkeerd verstaan het. En ek vra hom om verskoning.
>
> Ek kan ook dan nie help om ook die ironie in 'n situasie te sien waar ek vir
> Norbert so verkeerd verstaan het nie... dit terwyl almal Hollands,
> Nederlands en Vlaams vir my probeer verduidelik dat ons mekaar dan so goed
> verstaan nie. Miskien is daar meer tot kommunikasie as slegs woorde?
>
> Q
>

Q, hier gaan ek met Katryn verskil. In Norbert se opvolg pos het hy baie
duidelik en sonder enige misverstande presies gesê wat die twee van ons van
die begin af gelees het. Jy hoef nie om verskoning te vra nie.
Re: 'n Verskoning aan Norbert - was www.afrikaans.nu [boodskap #60810 is 'n antwoord op boodskap #60801] Ma, 22 April 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Apr 2002 09:37:22 +0200, "Sakkie" wrote:

> Q, hier gaan ek met Katryn verskil. In Norbert se opvolg pos het hy baie
> duidelik en sonder enige misverstande presies gesê wat die twee van ons van
> die begin af gelees het. Jy hoef nie om verskoning te vra nie.

Ek het dit gesien, Sakkie. :-( Ek was dus verkeerd oor die man. My
fout. Die afgelope ruk het ek nogal soortgelyke dinge oorgekom - dat
ek mense vertrou, en selfs as "vriende" beskou - net om agter te kom
dat hulle eintlik maar net tweegesigte en agteraf is.
Elkgeval...:such is life I guess...-(

My verskoning aan Q en almal hier wat Norbert reg verstaan het van
die begin af. My "oordeel" van mense volgense wat hulle skryf, laat
duidelik veel te wense oor.
Re: Katryn se dunk [boodskap #60811 is 'n antwoord op boodskap #60792] Ma, 22 April 2002 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Apr 2002 07:48:35 +0200, "Annette" wrote:

> duh-nk.

Dankie Annette. :-)
Re: 'n Verskoning aan Norbert - was www.afrikaans.nu [boodskap #60813 is 'n antwoord op boodskap #60810] Ma, 22 April 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:n5v7cukc36mv7ijj3jl3ib7gehuoifg9nu@4ax.com...
> On Mon, 22 Apr 2002 09:37:22 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>
>> Q, hier gaan ek met Katryn verskil. In Norbert se opvolg pos het hy baie
>> duidelik en sonder enige misverstande presies gesê wat die twee van ons van
>> die begin af gelees het. Jy hoef nie om verskoning te vra nie.
>
> Ek het dit gesien, Sakkie. :-( Ek was dus verkeerd oor die man. My
> fout. Die afgelope ruk het ek nogal soortgelyke dinge oorgekom - dat
> ek mense vertrou, en selfs as "vriende" beskou - net om agter te kom
> dat hulle eintlik maar net tweegesigte en agteraf is.
> Elkgeval...:such is life I guess...-(

Ek dink jou uitgangspunt is die regte een. As jy nie 'n ander ou se
agtergrond ken nie, behoort hy die voordeel van die twyfel te kry. Wanneer
hy dan die teendeel bewys dan is dit nie omdat jy hom nie 'n kans gegee het
nie. Onthou die gesegde (engelse een, 'skuus) "First impressions last" Dit
lees nie "First impressions is true" nie, en dit hoef nie te wees nie. Nie
een van ons is psigies, so vir wat voel ons elke keer sleg as ons 'n ander
persoon verkeerd opgesom het. Onthou, mense wys jou net wat hulle wil hê jy
moet sien. Dit is nie noodwendig wat/wie hulle in werklikheid is nie. Jy's
mos nou al 'n mooi groot dogter. Kom nou Katryntjie, gaan was nou die
traantjies af en weet dat dit nie jou skuld is dat die nare omies en tannies
altyd agter maskertjies wegkruip nie.

Magtag, nou voel ek ook sommer beter :-))))))
Re: 'n Verskoning aan Norbert - was www.afrikaans.nu [boodskap #60815 is 'n antwoord op boodskap #60810] Ma, 22 April 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek het jou al laaaankal gelede vertel dat as jy twyfel, raadpleeg die
orakel:))))
Annette

Katryn skryf in boodskap news:n5v7cukc36mv7ijj3jl3ib7gehuoifg9nu@4ax.com...
> On Mon, 22 Apr 2002 09:37:22 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>
>> Q, hier gaan ek met Katryn verskil. In Norbert se opvolg pos het hy baie
>> duidelik en sonder enige misverstande presies gesê wat die twee van ons van
>> die begin af gelees het. Jy hoef nie om verskoning te vra nie.
>
> Ek het dit gesien, Sakkie. :-( Ek was dus verkeerd oor die man. My
> fout. Die afgelope ruk het ek nogal soortgelyke dinge oorgekom - dat
> ek mense vertrou, en selfs as "vriende" beskou - net om agter te kom
> dat hulle eintlik maar net tweegesigte en agteraf is.
> Elkgeval...:such is life I guess...-(
>
> My verskoning aan Q en almal hier wat Norbert reg verstaan het van
> die begin af. My "oordeel" van mense volgense wat hulle skryf, laat
> duidelik veel te wense oor.
>
Re: Norbert se naai [boodskap #60855 is 'n antwoord op boodskap #60778] Ma, 22 April 2002 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" skryf in boodskap news:3cc33049.0@news1.mweb.co.za...

> PS: Nog iets. Almal sal nog die kêrel onthou wat so 'n ruk gelede hier op
> die nuusgroep 'n debat gevoer het met 'n sekere respektabele dame, en toe
> dit duidelik word dat hy glad nie opgewasse was teen haar argumente nie, vir
> haar vertel het dat sy na die naaste sex shop moet gaan en 'n vibrator koop,
> en sy sal weet waar om dit in te steek. Hoekom is daar toe nie so 'n bohaai
> gemaak nie? Dubbele standaarde volgens my.
>
Ek onthou dit nog goed, en het dit selfs uiters onsmaaklik gevind. En het
kommentaar gelewer.
Vir Sakkie [boodskap #60857 is 'n antwoord op boodskap #60813] Di, 23 April 2002 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Apr 2002 14:50:20 +0200, "Sakkie" wrote:

> Ek dink jou uitgangspunt is die regte een.

Dankie Sakkie. Alles wat jy gesê het is baie waar.

> Jy's mos nou al 'n mooi groot dogter.

Behalwe vir die sin. Wat presies bedoel jy hier?
Ek is nie juis so "groot" as wat jy mag dink nie, hoor.
:-))))

> Magtag, nou voel ek ook sommer beter :-))))))

Ek ook!
:-))
Re: Vir Sakkie [boodskap #60866 is 'n antwoord op boodskap #60857] Di, 23 April 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:feh9cuclqkv2d96vg2gtn6945ub84vfer8@4ax.com...
> On Mon, 22 Apr 2002 14:50:20 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>> Ek dink jou uitgangspunt is die regte een.
>
> Dankie Sakkie. Alles wat jy gesê het is baie waar.
>
>> Jy's mos nou al 'n mooi groot dogter.
>
> Behalwe vir die sin. Wat presies bedoel jy hier?
> Ek is nie juis so "groot" as wat jy mag dink nie, hoor.
> :-))))

>>.......tussen die ore man, nie om die middellyf nie!! Hou
nou op om so paranoïes te wees. Nou-nou kom haal die omies met die
witjassies jou ook en kom plak jou hier langs my neer op die bankie tussen
die groot bome waar die voëltjies saggies fluit.
Re: Vir Sakkie [boodskap #60877 is 'n antwoord op boodskap #60866] Di, 23 April 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie aan Katryn
>> Hou nou op om so paranoïes te wees.
Nou-nou kom haal die omies met die witjassies jou

Wouter
En as daardie omies jou nie kry nie, gaan die wit omies
op die ng jou kry! ;-))
Re: Vir Sakkie [boodskap #60897 is 'n antwoord op boodskap #60866] Di, 23 April 2002 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Apr 2002 08:42:48 +0200, "Sakkie" wrote:

> .......tussen die ore man, nie om die middellyf nie!! Hou
> nou op om so paranoïes te wees. Nou-nou kom haal die omies met die
> witjassies jou ook en kom plak jou hier langs my neer op die bankie tussen
> die groot bome waar die voëltjies saggies fluit.

RODVEL! Ek onthou nou - jy ken van...

''But misery and happiness are one taste.'' (Ginsberg)
Re: www.afrikaans.nu [boodskap #61103 is 'n antwoord op boodskap #60659] Vr, 26 April 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Apr 2002 23:31:08 +0200, "Arthur" wrote:

> "Hilda" schreef...
>> Die Vlaamse en Nederlandse sistaksis en grammatika is dieselfde.
>> Dis net 'n kwessie van woordeskat (enkele woorde, baie min),
>> sommige uitdrukkings en aksent. Ons het altyd Nederlands geskryf
>> soos die Nederlanders. Ons het altyd een woordeboek gehad.
>
> 'Altyd' is 'n relatiewe begrip. Vroër was die spelling nie gereguleer nie en
> enig ieder het volgens sy eie interpretasie woorde gespel. Ek is amper seker
> Vlaminge het toe seker voorkeure vir spellinge wat Hollanders nie het nie.
> Dit sou interessant wees om ou aktes te vergelyk.
>
> Groete,
> Arthur
>

Ons het 'altyd' Nederlands 'ge'skryf en 'altyd' een
woordeboek 'ge'had, maak dit beslis relatief in die
geval Arthur, maar altyd behoort nie relatief te wees
indien reg gebruik nie. Maar reg gebruik moet dit
dan ALTYD beteken so ons sal dit dan nie in
verhouding met slegs die teenswoordige kan
gebruik nie.

DD
Re: www.afrikaans.nu [boodskap #61110 is 'n antwoord op boodskap #61103] Vr, 26 April 2002 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "Arthur" wrote:
>> "Hilda" schreef...
>>> Die Vlaamse en Nederlandse sistaksis en grammatika is dieselfde.
>>> Dis net 'n kwessie van woordeskat (enkele woorde, baie min),
>>> sommige uitdrukkings en aksent. Ons het altyd Nederlands geskryf
>>> soos die Nederlanders. Ons het altyd een woordeboek gehad.
>>
>> 'Altyd' is 'n relatiewe begrip. Vroeër was die spelling nie gereguleer nie en
>> enig ieder het volgens sy eie interpretasie woorde gespel. Ek is amper seker
>> Vlaminge het toe seker voorkeure vir spellinge wat Hollanders nie het nie.
>> Dit sou interessant wees om ou aktes te vergelyk.
>
> Ons het 'altyd' Nederlands 'ge'skryf en 'altyd' een
> woordeboek 'ge'had, maak dit beslis relatief in die
> geval Arthur, maar altyd behoort nie relatief te wees
> indien reg gebruik nie. Maar reg gebruik moet dit
> dan ALTYD beteken so ons sal dit dan nie in
> verhouding met slegs die teenswoordige kan
> gebruik nie.

Verskoning, Dawie, maar ek begryp nie rerig nie wat jy wil sê ... ek sien
'altyd' nie as 'n relatiewe begrip nie. Altyd is altyd, nie net meestal nie
of die laaste driehonderd jaar nie.

1000 jaar geleë het 'ons' geen Nederlands geskryf nie ... Die eerste
Nederlandse sin stam uit die tweede helf van die 11e eeu: hebban olla vogala
nestas hagunnan, hinase hic anda thu. En dis waarskynlik geskryf deur 'n
Vlaming :)

Groete,
Arthur
Re: www.afrikaans.nu [boodskap #61121 is 'n antwoord op boodskap #61110] Sa, 27 April 2002 03:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik, Arthur - toe ek daardie sinnetjie lees, toe sit ek weer in
Afrikaans-Nederlands 1!
Snaaks hoe sulke goed in die brein weggebêre word - en net weer opgehaal
word met die lees van die eerste drie woorde.
Annette

Arthur skryf in boodskap news:aacf1e$169p$1@news.kabelfoon.nl...
> "Davie Davis" schreef...
>> "Arthur" wrote:
>>> "Hilda" schreef...
>>>> Die Vlaamse en Nederlandse sistaksis en grammatika is dieselfde.
>>>> Dis net 'n kwessie van woordeskat (enkele woorde, baie min),
>>>> sommige uitdrukkings en aksent. Ons het altyd Nederlands geskryf
>>>> soos die Nederlanders. Ons het altyd een woordeboek gehad.
>>>
>>> 'Altyd' is 'n relatiewe begrip. Vroeër was die spelling nie gereguleer nie en
>>> enig ieder het volgens sy eie interpretasie woorde gespel. Ek is amper seker
>>> Vlaminge het toe seker voorkeure vir spellinge wat Hollanders nie het nie.
>>> Dit sou interessant wees om ou aktes te vergelyk.
>>
>> Ons het 'altyd' Nederlands 'ge'skryf en 'altyd' een
>> woordeboek 'ge'had, maak dit beslis relatief in die
>> geval Arthur, maar altyd behoort nie relatief te wees
>> indien reg gebruik nie. Maar reg gebruik moet dit
>> dan ALTYD beteken so ons sal dit dan nie in
>> verhouding met slegs die teenswoordige kan
>> gebruik nie.
>
> Verskoning, Dawie, maar ek begryp nie rerig nie wat jy wil sê ... ek sien
> 'altyd' nie as 'n relatiewe begrip nie. Altyd is altyd, nie net meestal nie
> of die laaste driehonderd jaar nie.
>
> 1000 jaar geleë het 'ons' geen Nederlands geskryf nie ... Die eerste
> Nederlandse sin stam uit die tweede helf van die 11e eeu: hebban olla vogala
> nestas hagunnan, hinase hic anda thu. En dis waarskynlik geskryf deur 'n
> Vlaming :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Vorige onderwerp: " Villanelle " deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: De Afrikaanse Wikipedia heeft hulp nodig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:32:04 MGT 2024