Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo uit Skotland. Blerrie ver en gewoonlik blerrie koud!
Re: Oulik? [boodskap #48240 is 'n antwoord op boodskap #48167] Wo, 15 Augustus 2001 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Daar is mos nie meer 'n Afrikaanse poslys nie.:)))
> Annette
>
> --

Ag nee , dan het dit ook gesneuwel - was 'n paar interesante karakters
op.

Renoster onner annere.
Re: Oulik? [boodskap #48252 is 'n antwoord op boodskap #48240] Wo, 15 Augustus 2001 06:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die moderator het moed opgegee.
Die lede het nou blykbaar hergroepeer ( redeployed?:))) na 'n ander plek -
en die lys is baie besig.
Annette

--

Lou skryf in boodskap news:3B7A0A53.ADBE5A3C@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Daar is mos nie meer 'n Afrikaanse poslys nie.:)))
>> Annette
>>
>> --
>
> Ag nee , dan het dit ook gesneuwel - was 'n paar interesante karakters
> op.
>
> Renoster onner annere.
Vorige onderwerp: Ode aan Danielle©
Volgende onderwerp: Onsmaaklike artikels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 22:05:24 MGT 2024