Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drukgroep
drukgroep [boodskap #145268] Sa, 18 Mei 2024 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drukgroep
Afbreking: druk•groep
Samestelling: druk + groep


Selfstandige naamwoord: drukgroep
Meervoud: drukgroepe
Verkleinwoord: drukgroepie
Meervoud van verkleining: drukgroepies

Betekenis:
• 'n Organisasie of groep mense wat politieke druk uitoefen.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Studenteunie was 'n belangrike drukgroep vir liberalisme en later radikalisme in die politiek.

Sinoniem:
• faksie
• pressiegroep

Vertaling:
Engels: pressure group
Nederlands: pressiegroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdadig
Volgende onderwerp: draaipunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 02:19:56 MGT 2024