Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verswyg
verswyg [boodskap #145266] Sa, 18 Mei 2024 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verswyg
Afbreking: ver•swyg
Samestelling: ver- + swyg


Werkwoord: verswyg
Verlede tyd: het verswyg

Betekenis:
• Om iets met opset stil te hou en nie daaroor te praat nie.

Gebruik:
• Die polisie het die skokkende misdaadsyfers voor die verkiesing verswyg.

Sinoniem:
• agterhou
• geheimhou
• stilbly
• stilhou
• terughou
• verberg
• verbloem
• wegsteek

Afgelei:
• verswygde
• verswyging

Vertaling:
Engels: to keep quiet, withhold, suppress, conceal
Nederlands: verzwijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onregeerbaar
Volgende onderwerp: misdadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:13:49 MGT 2024