Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkerbeen
linkerbeen [boodskap #142648] Sa, 22 Julie 2023 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkerbeen
Afbreking: lin•ker•been
Samestelling: linker + been


Selfstandige naamwoord: linkerbeen
Meervoud: linkerbene
Verkleinwoord: linkerbeentjie
Meervoud van verkleining: linkerbeentjies

Betekenis:
• Die been aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Die seun het sy linkerbeen tydens 'n sokkerwedstryd gebreek.

Antoniem:
• regterbeen

Hiperoniem:
• ledemaat

Vertaling:
Engels: left leg
Nederlands: linkerbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkerarm
Volgende onderwerp: regterbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 01:22:32 MGT 2024