Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intensiteit
intensiteit [boodskap #135984] Do, 18 Maart 2021 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intensiteit
Afbreking: in•ten•si•teit


Selfstandige naamwoord: intensiteit
Meervoud: intensiteite

Betekenis:
• Die mate waarin iets intens (hewig of erg) is.

Gebruik:
• Die frekwensies en die intensiteit van plaasmoord is besig om drasties toe te neem.

Wisselvorm:
• intensheid
• intensieteit

Sinoniem:
• hewigheid
• kragtigheid

Afgelei:
• geluidsintensiteit

Vertaling:
Engels: intensity
Nederlands: intensiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dolomiet
Volgende onderwerp: kompetering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 00:10:32 MGT 2024