Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Vakansie
Vakansie [boodskap #44993] Ma, 25 Junie 2001 08:59 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan julle ouens 'n paar dae verlaat. Die kinders se skool maak Vrydag
toe en ek het 'n breek nodig. Ek hoop as ek terugkom is die burgeroorloë
verby. Ek los julle met die een. Ek het die laaste twee weke met verskeie
oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.

Groetnis
Sakkie
Re: Vakansie [boodskap #45001 is 'n antwoord op boodskap #44993] Ma, 25 Junie 2001 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou vir wat vertel jy ons van die vakansie 5 dae voor die tyd?:))))
Ons verwag insette van jou tot Vrydag ten minste.
DAN sal ek jou 'n lekker rus toewens:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b36fcfb$0$224@hades.is.co.za...
> Ek gaan julle ouens 'n paar dae verlaat. Die kinders se skool maak Vrydag
> toe en ek het 'n breek nodig. Ek hoop as ek terugkom is die burgeroorloë
> verby. Ek los julle met die een. Ek het die laaste twee weke met verskeie
> oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
> velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
> Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
> geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
> siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.
>
> Groetnis
> Sakkie
>
Re: Vakansie [boodskap #45004 is 'n antwoord op boodskap #45001] Ma, 25 Junie 2001 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 12:28:49 +0200, "Annette" wrote:

> Nou vir wat vertel jy ons van die vakansie 5 dae voor die tyd?:))))
> Ons verwag insette van jou tot Vrydag ten minste.
> DAN sal ek jou 'n lekker rus toewens:)))
> Annette

En ek sien ook nêrens dat jy toestemming gevra het nie - jy gebruik
nou eie reg

DD
Re: Vakansie [boodskap #45014 is 'n antwoord op boodskap #45004] Ma, 25 Junie 2001 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OKOKOK!!! Davie, mag ek maar vir Sakkie 'n rustige vakansie Vrydag
toewens?:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:gv5ejtc74r5nbah4h3aq4shjnaa12luitj@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 12:28:49 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nou vir wat vertel jy ons van die vakansie 5 dae voor die tyd?:))))
>> Ons verwag insette van jou tot Vrydag ten minste.
>> DAN sal ek jou 'n lekker rus toewens:)))
>> Annette
>
> En ek sien ook nêrens dat jy toestemming gevra het nie - jy gebruik
> nou eie reg
>
> DD
Re: Vakansie [boodskap #45022 is 'n antwoord op boodskap #45014] Ma, 25 Junie 2001 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 13:55:42 +0200, "Annette" wrote:

> OKOKOK!!! Davie, mag ek maar vir Sakkie 'n rustige vakansie Vrydag
> toewens?:)))
> Annette
>

>> En ek sien ook nêrens dat jy toestemming gevra het nie - jy gebruik
>> nou eie reg

>> DD
>

Annette, ek praat van toestemming om te gaan vakansie hou - Hy het nie
aansoek om verlof gedoen nie Annette, dis waarvan ek praat.

Sakkie, voorspoed met jou vakansie vanaf Annette Danielle Davie Emmy
Gloudina en die res. Jy moet mooi ry.

DD
Re: Vakansie [boodskap #45045 is 'n antwoord op boodskap #44993] Ma, 25 Junie 2001 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Ek het die laaste twee weke met verskeie
> oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
> velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
> Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
> geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
> siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.
>

So, in jou baie kosbare tyd, gaan jy nou uit jou pad om
"navorsing" te doen oor my. Figures. En dan die innuendo's.
Also figures. Hoekom kontak jy nie vir Pius Langa, jou land
se hoofregter van die konstitusionele hof nie, en vra hom wat
hy van my onthou. Ek is amper seker dat hy my nog sal
onthou. Of jy nog enigiemand anders daar in Amanzimtoti,
wit of swart, sal vind wat my kan onthou, twyfel ek. Maar as
jy 'n man is, vertel wat mense jou van my vertel. AS JY "N
MAN IS.

Gloudina
Re: Vakansie [boodskap #45078 is 'n antwoord op boodskap #44993] Ma, 25 Junie 2001 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Mens, wil jy ons nou in spanning laat - ek sal mos nooit kan slaap nie...
Vertel tog gou, man, voor jy met vakansie gaan! Terloops, ons is ook hier
nou met vakansie, van die 22ste af maar net vir twee weke - begin weer 10
Julie. Nie veel rus hier vir arme onderwysers nie.

"Sakkie" wrote in message
news:3b36fcfb$0$224@hades.is.co.za...> Ek gaan julle ouens 'n paar dae
verlaat. Die kinders se skool maak Vrydag
> toe en ek het 'n breek nodig. Ek hoop as ek terugkom is die burgeroorloë
> verby. Ek los julle met die een. Ek het die laaste twee weke met verskeie
> oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
> velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
> Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
> geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
> siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.
>
> Groetnis
> Sakkie
>
Re: Vakansie [boodskap #45162 is 'n antwoord op boodskap #44993] Di, 26 Junie 2001 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:mj1ejtkifds7c808bf8s6milqbhlgn8pv7@4ax.com...

No offence, but no thanks. Ek weet alles is bigger en better in die good
ol' US of A, maar ons kan darem daarop aanspraak maak dat ons 'n hele
kontinent vir onsself het!

En die kindertjies sal mos laaang trane huil as ek nou ook wil weghol...

> Ek sê mos vir jou jy moet Amerika toe kom! Hier is die Somer vakansie
> amper 3 maande lank. Dit maak ons ouers gek. :-))
>
Re: Vakansie [boodskap #45163 is 'n antwoord op boodskap #45022] Di, 26 Junie 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:2daejtk3slr7r9at3p9ie6unnk8qj9heen@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 13:55:42 +0200, "Annette"
> wrote:

Demmit!!!! Jy het ALWEER my naam uitgelaat!!!! En ek was saam met Sakkie op
skool!!!! Nou sal ek my voete stamp net soos 'n moedswillige kind daar
anderkant in Amerika!!!!

> Sakkie, voorspoed met jou vakansie vanaf Annette Danielle Davie Emmy
> Gloudina en die res. Jy moet mooi ry.
>
> DD
Re: Vakansie [boodskap #45184 is 'n antwoord op boodskap #44993] Di, 26 Junie 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 18:41:46 GMT, Danielle© wrote:

> On Tue, 26 Jun 2001 23:19:34 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>
>> Demmit!!!! Jy het ALWEER my naam uitgelaat!!!! En ek was saam met Sakkie op
>> skool!!!! Nou sal ek my voete stamp net soos 'n moedswillige kind daar
>> anderkant in Amerika!!!!
>
> LOL! Ja nee, ons sal vir Didi moet regsien.
> DAAAAAWWWWWIIIIIIDDDDDDD, ons eis dat jy 'n amptelike verkoning IN
> HIERDIE NUUSGROEP aan Bobby rig!!!!
> On the double maat!!!
> :-))))

Dié nota dien as 'n verskoning aan Bobby omdat ek heel inpulsief
aanvaar het dat Sakkie sál besef dat Bobby se goeie wense vergesel hom
met sy verlof én terug. Ek het in my domheid net die name genoem wat
weens ons afwesigheid in die skool toe Bobby en Sakkie daar was,
gevoel het dat ons òòk aan Sakkie moet bekend maak dat òns goeie wense
ook deel is van Bobby se seënsprekinge.

ns.
Ek dink steeds dat ek reg geoordeel het toe ek aanvaar het dat
Sakkie besef dat ou vriendskap nie roes nie en Bobby se vreugdewense
dis outomaties is. (ons s'n ook ek weet ek weet!)

Ek hoop dat die nederige verskoning die lesers sal wel geval en ek
verskoning in julle oë sal vind.
Vir my (selfgekose starf) sal ek vir vyf minute net tande tel en niks
sê nie.

DD
Re: Vakansie [boodskap #45193 is 'n antwoord op boodskap #44993] Di, 26 Junie 2001 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 19:13:01 GMT, Danielle© wrote:

> On Tue, 26 Jun 2001 20:49:55 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>> Vir my (selfgekose starf) sal ek vir vyf minute net tande tel en niks
>> sê nie.
>
> Ek sien 'n groot Freudian glipsie, maar sal maar NIKS sê nie!!!
> :-))))))

Bly stil daaroor asseblief toeeee...!

DD
Re: Vakansie [boodskap #45297 is 'n antwoord op boodskap #45184] Wo, 27 Junie 2001 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:amlhjtc97tlrjjfvidijoqm9tgm0kd3231@4ax.com...

Lyk my jy volg nou my raad - probeer maak asof dit 'n vooraf beplande
foutjie was... Dit werk nie hier nie, Boetman! Jy kan stry tot jy blou in
die gesig is - ek het self daardie metode ontwikkel. Ek het jou nommer,
Seunie, trap nou mooitjies in jou spore!

> Dié nota dien as 'n verskoning aan Bobby omdat ek heel inpulsief
> aanvaar het dat Sakkie sál besef dat Bobby se goeie wense vergesel hom
> met sy verlof 'n terug. Ek het in my domheid net die name genoem wat
> weens ons afwesigheid in die skool toe Bobby en Sakkie daar was,
> gevoel het dat ons óók aan Sakkie moet bekend maak dat óns goeie wense
> ook deel is van Bobby se seënsprekinge.
>
> ns.
> Ek dink steeds dat ek reg geoordeel het toe ek aanvaar het dat
> Sakkie besef dat ou vriendskap nie roes nie en Bobby se vreugdewense
> dis outomaties is. (ons s'n ook ek weet ek weet!)
>
> Ek hoop dat die nederige verskoning die lesers sal wel geval en ek
> verskoning in julle oë sal vind.
> Vir my (selfgekose starf) sal ek vir vyf minute net tande tel en niks
> sê nie.
>
> DD
>
Re: Vakansie [boodskap #45317 is 'n antwoord op boodskap #44993] Wo, 27 Junie 2001 19:02 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie
KLink vir my jy vertel nie jou volle storie nie. Laat die tabernakel se voorhangsel skeur
my maat...
Die karakter Rijkheer klink na 'n ongure ene - vertel meer.....
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b36fcfb$0$224@hades.is.co.za...
Ek gaan julle ouens 'n paar dae verlaat. Die kinders se skool maak Vrydag
toe en ek het 'n breek nodig. Ek hoop as ek terugkom is die burgeroorloë
verby. Ek los julle met die een. Ek het die laaste twee weke met verskeie
oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.

Groetnis
Sakkie
Vorige onderwerp: WAAROM EK KOM !
Volgende onderwerp: Bagasie by lughawens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:56:41 MGT 2024