Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Looking for information about writer Lettie Viljoen
Looking for information about writer Lettie Viljoen [boodskap #5125] Ma, 01 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Christel Terwiel[2]  is tans af-lyn  Christel Terwiel[2]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
I just read a beautifull story in a book called 'Kort Afrikaans':
Karolina Ferreira. Some of the Afrikaanse authors in the book are
quite well-known in The Netherlands, but Lettie Viljoen is not.
Can anyone tell me more about her? What did she write before? Is her
work translated in English or Dutch? If not, it should be, in my
humble opinion!!
+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
Christel Terwiel, Women's Reproductive Health Consultancy
Utrecht, The Netherlands
Phone: *31 30 2769201 (office) | *31 30 2730130 (home)
Re: Looking for information about writer Lettie Viljoen [boodskap #113342 is 'n antwoord op boodskap #5125] So, 03 Junie 2018 06:02 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Lettie Viljoen is die skuilnaam van Ingrid Winterbach (gebore 14 Februarie 1948, Johannesburg).

Sy het talle pryse vir haar skryfwerk verower, insluitende die Hertzogprys, die M-Net-prys, die W.A. Hofmeyr-prys en die Universiteit van Johannesburg-prys. Van haar boeke is wel in ander tale (insluitende Nederlands) vertaal.

Vir meer inligting, sien https://af.wikipedia.org/wiki/Ingrid_Winterbach
Vorige onderwerp: What means the following word?
Volgende onderwerp: Learning Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:51:03 MGT 2024