Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bloubulle - ware kleure
Bloubulle - ware kleure [boodskap #4692] Sa, 06 Mei 2006 04:45 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."

Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4693 is 'n antwoord op boodskap #4692] So, 07 Mei 2006 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....

"Jonas" wrote in message news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>
> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4694 is 'n antwoord op boodskap #4693] So, 07 Mei 2006 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat Suidwester - die scoreboard praat. Die Sharks is bo-aan die
punteleer - vuilspel en tuisveldvoordeel ten spyt. Natal se rekords in
die Super 12 spreek vanself.
Dom rugby is die handelsmerk van die Bloubulle. Soos die ingelse seg: "
brute force & ignorance..."
Fourie du Preez het op Pienaar se ouderdom nie eens geweet watter kant
van die bal is bo nie - hou hom gerus maar dop.
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4695 is 'n antwoord op boodskap #4693] Ma, 08 Mei 2006 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink, in die lig van Saterdag se vertoning, dat die bulondersteuners die
horings op hul pette moet omdraai sodat dit af hang:))

Eintlik is dit genade - dis al erg genoeg in die gewone kompetisie - ek dink
nie ek het 'n maag vir die slagting wat in 'n halfeindstyd sal gebeur nie.
--
Groetnis
Annette

> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
> "Jonas" wrote in message
> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>
>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>
>
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4696 is 'n antwoord op boodskap #4693] Ma, 08 Mei 2006 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die naweek gekyk?


On Sun, 7 May 2006 10:34:35 -0000, "Suidwester" wrote:

> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
> "Jonas" wrote in message
> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>
>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>
>
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4697 is 'n antwoord op boodskap #4694] Ma, 08 Mei 2006 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak 'n fout. Weet jy hoe oud Fourie Du Preez is? Hy's nou maar 23 en
speel reeds twee jaar Springbok. Daar is nie 'n enkele span in SA wat slim
rugby speel nie en met 'n ou Butch James op losskakel kan jy nie aanspraak
maak op breinselle nie! Miskien moet jy beter kyk? Beide die Sharks en
die Bulle het 33 punte.... en wie het vir wie geklop hierdie jaar? Jou
passie is duidelik jou helder denke 10 myl voor!
"Jonas" wrote in message
news:1147020789.946462.251720@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
> Nee wat Suidwester - die scoreboard praat. Die Sharks is bo-aan die
> punteleer - vuilspel en tuisveldvoordeel ten spyt. Natal se rekords in
> die Super 12 spreek vanself.
> Dom rugby is die handelsmerk van die Bloubulle. Soos die ingelse seg: "
> brute force & ignorance..."
> Fourie du Preez het op Pienaar se ouderdom nie eens geweet watter kant
> van die bal is bo nie - hou hom gerus maar dop.
>
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4698 is 'n antwoord op boodskap #4695] Ma, 08 Mei 2006 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ons gee die Crusaders nie genoeg krediet nie. Hulle is die beste
span in S14 en gaan amper 95% seker dit weer wen vanjaar. As hulle die
Bulle so looi, wat gaan met die ander SA spanne wat teen die Bulle verloor
het, gebeur as die Crusaders hulle met woede tref? 'n Ernstige
Crusader-span sal die Bokke looi.

"Annette" skryf in boodskap news:FPGdndukXu1sQsPZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
> Ek dink, in die lig van Saterdag se vertoning, dat die bulondersteuners
> die
> horings op hul pette moet omdraai sodat dit af hang:))
>
> Eintlik is dit genade - dis al erg genoeg in die gewone kompetisie - ek
> dink
> nie ek het 'n maag vir die slagting wat in 'n halfeindstyd sal gebeur nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
>> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
>> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez hom
>> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse! beste!
>> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
>> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld, die
>> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers die
>> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan haal,
>> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
>> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
>> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op die
>> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
>> "Jonas" wrote in message
>> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>>
>>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>>
>>
>
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4699 is 'n antwoord op boodskap #4697] Ma, 08 Mei 2006 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Suidwester - jy maak 'n fout. Butch het vir 'n vollejaar nie aan
rugby deelgeneem nie -so ek weet nie lekker waarom jy op Butch haper
nie.
Hopelik bly my passie hoog - maar aan helder denke ontbreek dit nie.
Die Sharks is bo-aan die puntelys - ongeag hoe jy daarna kyk.
Die Sharks het met 'n spul onbekende spelers begin, en, hulle het saam
met die Cats die slegste skedule gehad. As jy dit in ag neem sal jy
besef hulle het bepaald slimmer rugby gespeel as die res van die SA
spanne wat met "sterre" belaai was. (Vir Pienaar se eerste jaar in die
Super 14 het hy konsekwent beter gespeel as die ander skrumskakels.)
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4700 is 'n antwoord op boodskap #4699] Di, 09 Mei 2006 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is die een wat die Bulle beskuldig van vuil spel...duidelik sien jy nie
al die Sharks wedstryde nie! Butch James is wêreldberug vir sy vuil spel.
Net soos AJ Venter ook. Moenie maak of die Sharks begin het met onbekende
spelers nie. Sê liewers Dick Muir het sy afrigtingslesse in Pretoria goed
geleer en toe koop hy sy swak punte goed. Tony Brown, Percy Montgomery,
Ackers, ens. Almal sleutelspelers in die span. Praat nou nie eers van
Campese nie! Wonderlike, slim strategie, maar 'n gekoopte een hoofsaaklik.
Ek het niks daarteen nie, maar jy moet nie met 'n rosige gesiggie van
genoegdoening teen die seelug staan en vir jouself vertel dis die Natallers
wat nou weer self opgestaan het nie...............
"Jonas" wrote in message
news:1147098142.719322.72190@g10g2000cwb.googlegroups.com...
> Nee Suidwester - jy maak 'n fout. Butch het vir 'n vollejaar nie aan
> rugby deelgeneem nie -so ek weet nie lekker waarom jy op Butch haper
> nie.
> Hopelik bly my passie hoog - maar aan helder denke ontbreek dit nie.
> Die Sharks is bo-aan die puntelys - ongeag hoe jy daarna kyk.
> Die Sharks het met 'n spul onbekende spelers begin, en, hulle het saam
> met die Cats die slegste skedule gehad. As jy dit in ag neem sal jy
> besef hulle het bepaald slimmer rugby gespeel as die res van die SA
> spanne wat met "sterre" belaai was. (Vir Pienaar se eerste jaar in die
> Super 14 het hy konsekwent beter gespeel as die ander skrumskakels.)
>
Re: Bloubulle - ware kleure [boodskap #4731 is 'n antwoord op boodskap #4696] Ma, 15 Mei 2006 05:22 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja en toe eindig die bulle bo in SA en gaan deur semi toe. Jonas,
jammer maat , ons verbeelding was toe beter as julle sin.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4cut52l8dl80prvgdcsr1um95t5pa2foam@4ax.com...
>
> Die naweek gekyk?
>
>
> On Sun, 7 May 2006 10:34:35 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
>> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
>> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez
>> hom
>> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse!
>> beste!
>> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
>> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld,
>> die
>> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers
>> die
>> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan
>> haal,
>> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
>> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
>> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op
>> die
>> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
>> "Jonas" wrote in message
>> news:1146890751.725509.271920@e56g2000cwe.googlegroups.com.. .
>>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>>> when the boys came out to play, Georgie Porgie ran away ..."
>>>
>>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>>
>>
Vorige onderwerp: Katte val uit die boom uit ...
Volgende onderwerp: Bulle kraai koning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:07:07 MGT 2024