Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Lekker lang naweek vir almal !
Lekker lang naweek vir almal ! [boodskap #26730] Do, 23 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoop julle is almal nog volgende week hier !

Geniet julle "Heritage Day" , het vandag eers uitgevind van sy
bestaan......waaroor dit gaan weet ek nie.......ons sal maar mo^re 'n
braaivleis, boerewors en bier dag moet hou aangesien dit nou te laat is om
iets te reel.

Drink by die huis en ry veilig met jou " layzee boy"

Francois
Re: Lekker lang naweek vir almal ! [boodskap #26731 is 'n antwoord op boodskap #26730] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gaan more bietjie by Waterkloof Lugmagbasis inloer vir die "homeowner" skou.
Ek is besig met 'n bou-projek en wil 'n paar bargains gaan soek.

Die res van die naweek ongelukkig hard besig met nuwe stelsel voorbereiding.
Maandag begin die installsie en moet nog 'n paar dinge doen.

Lekker naweek
Krokkie

Leendert van Oostrum wrote in message
...
> In article , "Francois de Wet" wrote:
>> Hoop julle is almal nog volgende week hier !
>> Geniet julle "Heritage Day" , het vandag eers
>> uitgevind van sy
>> bestaan......waaroor dit gaan weet ek nie.......ons
>> sal maar mo^re 'n
>> braaivleis, boerewors en bier dag moet hou aangesien
>> dit nou te laat is om
>> iets te reel.
>> Drink by die huis en ry veilig met jou " layzee boy"
>
> Nah!.....
>
> Ek bied more werkswinkels aan vir mense wat hul kinders by
> die huis wil leer pleks van skooltoe te stuur.
>
> Daarna is ek en die gesin te moeg vir braaivleis - bestel
> maar 'n wegneem-pizza.
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Lekker lang naweek vir almal ! [boodskap #26732 is 'n antwoord op boodskap #26730] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Francois de Wet" wrote:
> Hoop julle is almal nog volgende week hier !
> Geniet julle "Heritage Day" , het vandag eers
> uitgevind van sy
> bestaan......waaroor dit gaan weet ek nie.......ons
> sal maar mo^re 'n
> braaivleis, boerewors en bier dag moet hou aangesien
> dit nou te laat is om
> iets te reel.
> Drink by die huis en ry veilig met jou " layzee boy"

Nah!.....

Ek bied more werkswinkels aan vir mense wat hul kinders by
die huis wil leer pleks van skooltoe te stuur.

Daarna is ek en die gesin te moeg vir braaivleis - bestel
maar 'n wegneem-pizza.
Re: Lekker lang naweek vir almal ! [boodskap #26796 is 'n antwoord op boodskap #26730] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sal daar wees met my Jack Russel, dit is nou as hulle haar daar toelaat,
moes sukkel met die vorige lugskou.

Francois

Krokkie wrote in message ...
>
> Gaan more bietjie by Waterkloof Lugmagbasis inloer vir die "homeowner" skou.
> Ek is besig met 'n bou-projek en wil 'n paar bargains gaan soek.
>
> Die res van die naweek ongelukkig hard besig met nuwe stelsel voorbereiding.
> Maandag begin die installsie en moet nog 'n paar dinge doen.
>
> Lekker naweek
> Krokkie
>
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>> In article , "Francois de Wet" wrote:
>>> Hoop julle is almal nog volgende week hier !
>>> Geniet julle "Heritage Day" , het vandag eers
>>> uitgevind van sy
>>> bestaan......waaroor dit gaan weet ek nie.......ons
>>> sal maar mo^re 'n
>>> braaivleis, boerewors en bier dag moet hou aangesien
>>> dit nou te laat is om
>>> iets te reel.
>>> Drink by die huis en ry veilig met jou " layzee boy"
>>
>> Nah!.....
>>
>> Ek bied more werkswinkels aan vir mense wat hul kinders by
>> die huis wil leer pleks van skooltoe te stuur.
>>
>> Daarna is ek en die gesin te moeg vir braaivleis - bestel
>> maar 'n wegneem-pizza.
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
> *
>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>>
>
Vorige onderwerp: travel agents
Volgende onderwerp: VAKANSIE IN HARTENBOS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:21:47 MGT 2024