Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Een Afrikaanse olifantentand te koop !
Een Afrikaanse olifantentand te koop ! [boodskap #24211] Vr, 25 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Manuel Udovc  is tans af-lyn  Manuel Udovc
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Mijn meter heeft een grote Afrikaanse olifantentand te koop !
Onderaan is hij bewerkt tot een hoofd van een of ander inboorling ( stam ?)
Het is een uniek exemplaar .
Voor inlichtingen kunt u mij coctacteren op volgende wijze:

Manuel Udovc
Burg.Vinckenlaan 44 Bus 5
3630 Leut-Maasmechelen
Belgium
Tel : 089/75.39.85
E-mail : Manuel...@ping.be

Moet wegens financiele problemen !!!
Re: Een Afrikaanse olifantentand te koop ! [boodskap #24212 is 'n antwoord op boodskap #24211] Vr, 25 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
rosenveer  is tans af-lyn  rosenveer
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Manuel Udovc wrote in article
...
> Mijn meter heeft een grote Afrikaanse olifantentand te koop !

Dis nou wat die engelsman sal noem "selling coals to newcastle"

Probeer eerder die Duitse of Amerikaanse ng , hulle
hou van hulle trofeë.

Wat is 'n meter??
Re: Een Afrikaanse olifantentand te koop ! [boodskap #24230 is 'n antwoord op boodskap #24211] Sa, 26 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Is 'n peter ook 'n peetpa?

Ja :-).

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com
Re: Een Afrikaanse olifantentand te koop ! [boodskap #24231 is 'n antwoord op boodskap #24211] Sa, 26 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jun 1999 07:28:39 +0200, "Gervaas Hellin"
wrote:

|>Wat is n meter??
|
|"Een meter" is 'n peetma.

Is 'n peter ook 'n peetpa?
Re: Een Afrikaanse olifantentand te koop ! [boodskap #24232 is 'n antwoord op boodskap #24211] Sa, 26 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Wat is n meter??

"Een meter" is 'n peetma. In hierdie konteks :-) - kan ook 100 sentimeter
wees.

Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com
Re: Een Afrikaanse olifantentand te koop ! [boodskap #24243 is 'n antwoord op boodskap #24211] So, 27 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Net dat die Olifant darem Afrikaans moet kan trompetter!!!
>
> Watter wette is daar in Suid-Afrika wat die verkoop en koop van ivoor reguleer?
>
Re: Een Afrikaanse olifantentand te koop ! [boodskap #24263 is 'n antwoord op boodskap #24211] Ma, 28 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lilam  is tans af-lyn  lilam
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Thys de Wet wrote in message ...
> Net dat die Olifant darem Afrikaans moet kan trompetter!!!
>>
>> Watter wette is daar in Suid-Afrika wat die verkoop en koop van ivoor reguleer?
>> is daar nog WETTE in Suid-Afrika? ek wonder laat my maar weet
>>
>
Vorige onderwerp: Privaat wynversameling van 1200 bottels rooiwyn te koop
Volgende onderwerp: nie te hot op the lot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:35:06 MGT 2024