Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Privaat wynversameling van 1200 bottels rooiwyn te koop
Privaat wynversameling van 1200 bottels rooiwyn te koop [boodskap #23662] Sa, 05 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Privaat wynversameling van ongeveer 1200 bottels rooiwyn van 1939 tot
1990 (baie KWV) te koop. Kies wat jy wil uit die versameling of neem
die lot.
Tel 021-9885815
of 083 2830798
Eben
Re: Privaat wynversameling van 1200 bottels rooiwyn te koop [boodskap #23791 is 'n antwoord op boodskap #23662] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Joachim D Abrahams  is tans af-lyn  Joachim D Abrahams
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
hoeveel kos dit?
kan dit besigtig word?
is dit in die Kaap streek?

joachim

mtar...@global.co.za

Herman wrote in message ...
> Privaat wynversameling van ongeveer 1200 bottels rooiwyn van 1939 tot
> 1990 (baie KWV) te koop. Kies wat jy wil uit die versameling of neem
> die lot.
> Tel 021-9885815
> of 083 2830798
> Eben
Vorige onderwerp: Sit jou besigheid op die internet
Volgende onderwerp: Een Afrikaanse olifantentand te koop !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:38:28 MGT 2024