Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Calendergirls
Calendergirls [boodskap #3768] Wo, 21 Januarie 2004 22:53 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
We komen net uit de mooiste bioscoop van AMsterdam, waar we The
Calendergirls hebben gezien. We hebben lange tijd niet zo gelachen als bij
deze film! Kennen jullie hem?

Roely
Re: Calendergirls [boodskap #3774 is 'n antwoord op boodskap #3768] Do, 22 Januarie 2004 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> We komen net uit de mooiste bioscoop van AMsterdam, waar we The
> Calendergirls hebben gezien. We hebben lange tijd niet zo gelachen als bij
> deze film! Kennen jullie hem?
>
> Roely

Ek het ook baie daarvan gehou. Julie Walters (Annie) is een van my
gunsteling aktrises - ek dink sy is een van Brittanje se beste. Dir
Britte maak oor die algemeen goeie flieks (my opinie).

Lorinda
Re: Calendergirls en ander flieks [boodskap #3775 is 'n antwoord op boodskap #3774] Do, 22 Januarie 2004 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> "Roely" ...
>> We komen net uit de mooiste bioscoop van AMsterdam, waar we The
>> Calendergirls hebben gezien. We hebben lange tijd niet zo gelachen als bij
>> deze film! Kennen jullie hem?
>>
>> Roely
>
> Ek het ook baie daarvan gehou. Julie Walters (Annie) is een van my
> gunsteling aktrises - ek dink sy is een van Brittanje se beste. Dir
> Britte maak oor die algemeen goeie flieks (my opinie).
>
> Lorinda

Ek het dit OOK vreeslik baie geniet!! ;-) Daardie scene met die koek
wat sy nie self gebak het nie, maar toe 'n prys gewen het met 'n
gekoopte koek van Marks&Spencer het die koek gevat. (Kyk hoe lekker
werk Afrikaans nou!) ;-))

Ek het ook nou die dag 'n Ozzie fliek gesien wat nogal interessant
was. Alhoewel dit definitief nie 'n "crowd pleaser" tipe van fliek was
nie. Japanese Story, met Toni Collette van The Hours en Dinner with
Friends o.a, het die hoofrol vertolk. Die fliek het hoofsaaklik
afgespeel in die Pilbara woestyn van Wes Australiƫ. Dit was baie
interessant gewees om daardie deel van die wereld te sien, en die hele
fliek het eintlik oor emosies gehandel. Seker daarom wat hulle dit in
die outback moes skiet om te sinspeel op landskappe - van emosies en
ander.
'n Ander Britse fliek wat ek ook so ruk gelede gesien het, wat mens
eerder dalk sal kan beskryf as "shocking" was The Mother met Roger
Michell as direkteur. Anne Reid speel die hoofrol. Ek dink ek moet
nou ophou om hierdie obskure flieks te gaan kyk. ;-))

Maar 'n fliek wat nogal vir my uitgestaan het, wat ek ook die afgelope
maand gesien het, was House of Sand and Fog. Baie ontstellend en
hartseer gewees.
Re: Calendergirls [boodskap #3780 is 'n antwoord op boodskap #3774] Do, 22 Januarie 2004 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401220641.42cd5d8a@posting.google.com...

> Ek het ook baie daarvan gehou. Julie Walters (Annie) is een van my
> gunsteling aktrises - ek dink sy is een van Brittanje se beste. Dir
> Britte maak oor die algemeen goeie flieks (my opinie).
>
Ik vond Helen Mirren (Chris) ook heel goed. Ik ken haar van een Engelse
politieserie, maar van welke...?

Roely
Re: Calendergirls en ander flieks [boodskap #3781 is 'n antwoord op boodskap #3775] Do, 22 Januarie 2004 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:6oov00t22umbtg1dmuudj2qspsggj6rlei@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>

> Ek dink ek moet
> nou ophou om hierdie obskure flieks te gaan kyk. ;-))

Ja, je duistere kanten komen heel duidelijk naar voren :-))

>
> Maar 'n fliek wat nogal vir my uitgestaan het, wat ek ook die afgelope
> maand gesien het, was House of Sand and Fog. Baie ontstellend en
> hartseer gewees.
>
Even de trailer bekeken, dreigende muziek op de achtergrond. Ik denk niet
dat de film hier zal verschijnen, ik heb er nog niet van gehoord.

Roely
Re: Calendergirls en ander flieks [boodskap #3782 is 'n antwoord op boodskap #3775] Vr, 23 Januarie 2004 00:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:6oov00t22umbtg1dmuudj2qspsggj6rlei@4ax.com...
>
> Ek het dit OOK vreeslik baie geniet!! ;-) Daardie scene met die koek
> wat sy nie self gebak het nie, maar toe 'n prys gewen het met 'n
> gekoopte koek van Marks&Spencer het die koek gevat. (Kyk hoe lekker
> werk Afrikaans nou!) ;-))

LOL!

> 'n Ander Britse fliek wat ek ook so ruk gelede gesien het, wat mens
> eerder dalk sal kan beskryf as "shocking" was The Mother met Roger
> Michell as direkteur. Anne Reid speel die hoofrol.

Dit was 'n interessante fliek, ook omdat dit oor een van die groot taboos
gaan. Hanif Kureishi skryf altyd oor dinge waaroor gewoonlik nie gepraat
word nie. Het jy "My beautiful Laundrette" gesien? Ek hou ook van sy boeke,
veral van "The Buddha of Suburbia".


> Ek dink ek moet
> nou ophou om hierdie obskure flieks te gaan kyk. ;-))

NEE! Hulle is gewoonlik die flieks wat die moeite werd is....

> Maar 'n fliek wat nogal vir my uitgestaan het, wat ek ook die afgelope
> maand gesien het, was House of Sand and Fog. Baie ontstellend en
> hartseer gewees.

Ek het daarvan gelees, maar dit nog nie gesien nie.


Lorinda
Re: Calendergirls [boodskap #3783 is 'n antwoord op boodskap #3780] Vr, 23 Januarie 2004 00:37 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bupg81$koint$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Ik vond Helen Mirren (Chris) ook heel goed. Ik ken haar van een Engelse
> politieserie, maar van welke...?
>
> Roely
>

Dit was in Prime Suspect. Sy was ook baie goed in "The Madness of King
George".

Lorinda
Vorige onderwerp: film
Volgende onderwerp: Kort film. (4 minute)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:56:21 MGT 2024