Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Reis Vertellinge oor SA
Reis Vertellinge oor SA [boodskap #21519] Do, 04 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die vertellinge van 'n ene John, 'n Griek, baie interesant gevind. Gaan
kyk gerus by

http://www.scroll.demon.co.uk/za.htm

Na sy wedervaringe. Sy ander Tuisblad is by

http://www.scroll.demon.co.uk/spaver.htm

Dis nou weer SA uit 'n heel ander perspektief - ek het nog net die deel oor St
Lucia gelees.

Johan - die ewige realis/optimis
Re: Reis Vertellinge oor SA [boodskap #21533 is 'n antwoord op boodskap #21519] Vr, 05 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Mar 1999 20:03:27 GMT, wrote:
| Johan, van 'n heel ander perspektief.
| Ek het net die gedeelte oor Pretoria
| gelees - oor die gay B&B.
|
| Tant Alie (Tant Miena se gesel.)
|
O hel ou tante! Dan het jy nou 'n heel skewe beeld van die hele storie.

Nietemin, die ou se skrywe was vir my goed en baie interessant. Het jy darem
geniet wat jy gelees het? Moet nou net nie 'n skewe beeld van Pretoria kry
nie!!

Jy weet, baie van daardie seuns kom uit Waterkloof snob huise....
Re: Reis Vertellinge oor SA [boodskap #21534 is 'n antwoord op boodskap #21519] Vr, 05 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) writes:

> Ek het die vertellinge van 'n ene John, 'n Griek, baie interesant gevind. Gaan
> kyk gerus by
>
> http://www.scroll.demon.co.uk/za.htm
>
> Na sy wedervaringe. Sy ander Tuisblad is by
>
> http://www.scroll.demon.co.uk/spaver.htm
>
> Dis nou weer SA uit 'n heel ander perspektief - ek het nog net die deel oor St
> Lucia gelees.

Johan, van 'n heel ander perspektief.
Ek het net die gedeelte oor Pretoria
gelees - oor die gay B&B.

Tant Alie (Tant Miena se gesel.)
Vorige onderwerp: Wanneer om die Kersboom af te slaan?
Volgende onderwerp: travel agents
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:16:48 MGT 2024