Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby onthaal
Rugby onthaal [boodskap #17441] Do, 10 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my dalk help:

Ek is op soek na die woorde van Rugby onthaal.

Dankie
Nico
Re: Rugby onthaal [boodskap #120678 is 'n antwoord op boodskap #17441] Wo, 18 Julie 2018 07:23 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hier is die woorde van Leon Schuster se "Rugby onthaal":

In 'n kring teen die mure
In 'n opskopsaal
Sit die vrouens droog en kyk
Hoe die manne stry
Op die groot onthaal
Oor 'n glas geleë eik
Hulle raas en rumoer
Dis 'n groot gedruis
Al die manne by die rugby onthaal
En die dop en die dam is op die huis
Almal drink en die Unie betaal

En die mammies teen die mure
Hou 'n telling van die biere
Wat geknak word in die opskopsaal
En die manne van die spanne
Met die kanne in die hande
Is die manne van die rugby onthaal

Hulle speel al die punte
Weer oor en oor
Van 'n drop tot 'n pleis
En 'n score
En die baas van die plaas
Oom Jannie van Schoor
Vee die skuim van sy weglêsnor
En die hakers haak af
Met 'n halfglas rum
In die middel van die groot dansbaan
En beduie weer van 'n foot-up skrum
En die ref met die oogklappe aan

Ag man, moenie moan nie
Jy't jou kaas en jou polony
Doop jou wors in die mostertsous
Op die veld waai die velle
Hier's ons almal goeie pêlle
Vat 'n sherry vir jou ou klakous

Vorige onderwerp: 2018 FIFA Sokker-Wêreldbekerbeker
Volgende onderwerp: Ashwin Willemse storm uit SuperSport-ateljee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:38:07 MGT 2024