Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Woorde van Steve Hofmeyer se Bloubul lied
Woorde van Steve Hofmeyer se Bloubul lied [boodskap #15625] So, 07 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Andries van Greunen  is tans af-lyn  Andries van Greunen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is dringend op soek na die woorde van Steve Hofmeyer so Bloubul lied. As
iemand kan help, email my by wi...@yahoo.com

Dankie

Willem van Greunen
Re: Woorde van Steve Hofmeyer se Bloubul lied [boodskap #120791 is 'n antwoord op boodskap #15625] So, 23 September 2018 10:10 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
BLOU BUL

Die blou bul eet nie van die vloer af nie.
Die blou bul weet nie van verloor af nie.
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie.
Nou vra jy my vir wie ek skree.

Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul.
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul.
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul.
Laat staan die Sharks en die Leeus,
en die hele blêrrie spul.

Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie.
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie.
Die blou bul tjank nie by die pale nie.
Nou vra jy my vir wie ek skree.

Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie.
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie.
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie.
Nou vra jy my vir wie ek skree.

Ek roep vir Frik du Preez, hy sal my hoor.
Ek vra vir Thys Lourens, bly op my spoor.
En gee vir Naas Botha, hy stop hom oor.
Nou vra jy my vir wie ek skree.

Ek sit vir Fanie voor, kan jy hom vang.
Ek het vir Rubin ook, maak hy jou bang.
Vat Uli Schmidt jou vas, los hy jou mank.
Nou vra jy my vir wie ek skree.

Ek pass vir Moaner uit kan jy hom vat.
Na Hansie Brewis toe, hy's gans te glad.
Ek pass vir Josie uit, jy maak jou nat.
Nou vra jy my vir wie ek skree.
Vorige onderwerp: Lentedag
Volgende onderwerp: Afrikaanse musiek ... Waar soek jy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:26:11 MGT 2024