Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Malvasnoepies
Malvasnoepies [boodskap #36] So, 20 Mei 2018 09:29
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 0
Volle Lid
MALVASNOEPIES

100 g wit en pienk malvalekkers
100 g kooksjokolade
50 g fyn gekapte neute (1/2 k)

Steek 'n peuselstokkie in 'n plat sy van elke malvalekker. Breek die sjokolade in stukkies en smelt dit in 'n bakkie oor warm water. Hou elke malvalekker aan sy peuselstokkie vas en rol dit in die sjokolade totdat dit rondom daarmee bedek is, maar nie aan die plat kante nie. Rol dit dadelik in die neute. Plaas die snoepies op 'n vel waspapier om hard te word.

Lewer ongeveer 15 snoepies.
Vorige onderwerp: Worsie & Kaasrol
Volgende onderwerp: Piesangskons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:01:12 MGT 2024