Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Re: V se "permanent residence"
Re: V se "permanent residence" [boodskap #11802] Do, 11 Desember 1997 00:00
Du Toit Lambrechts  is tans af-lyn  Du Toit Lambrechts
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
En so terloops Vira: Lyk my nie jy weet lekker hoe werk die 'system' nie.
Hoekom 'n werkspermit uitneem vir R500 as jy vir jou 'n RSA ID-boek kan
koop, met 'n nuwe naam, geboortedatum en die werke vir R300?
Maar gelukkig is ek een van daai varke wat dit nie laaik om te staan en kyk
nie. Die gat waarvan ek weet gaan toe gestop word. Dis seker onnodig om
die kleur van die gat te spesifiseer nie.

Du Toit
Vorige onderwerp: Voortbestaan van Afrikaans in die buiteland
Volgende onderwerp: Stel belang in Australie??????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:26:56 MGT 2024