Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Stokperdjies & kunsvlyt » TUISBLAD ONTWERP
TUISBLAD ONTWERP [boodskap #11044] Do, 16 Oktober 1997 00:00
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hallo,

Indien jy dit ooit oorweeg om met 'n eie tuisblad te begin en jy wil graag
inligting bekom OF jy soek iemand om sommer alles vir jou te doen, dan sal
ek baie graag help. Ek is selfs bereid om dit GRATIS te doen. Tuisbladsye
is my stokperdjie.

Jy kan vir my skryf by: dm...@global.co.za

OF

Eers vir myne gaan kuier by: http://www.global.co.za/~pretblad

Laat jy vandag net lekker wees,

Groete

Danie
Volgende onderwerp: ` Kursus: Inleiding tot Fotografie `
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:35:35 MGT 2024