Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Windows error
Windows error [boodskap #762] Wo, 11 Junie 2003 19:57 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Keyboard not found...

Press "del" to enter setup or "F1" to continue
--
Powered by Window$$XP
Re: Windows error [boodskap #766 is 'n antwoord op boodskap #762] Wo, 11 Junie 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bc813f$jgq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Keyboard not found...
>
> Press "del" to enter setup or "F1" to continue
> --
> Powered by Window$$XP

Hou op om te spog met die Linux.......:-). Het jy al begin pak?

Lorinda
Re: Windows error [boodskap #770 is 'n antwoord op boodskap #766] Do, 12 Junie 2003 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het op die sleutelbord gehammer:

> Het jy al begin pak?

Nee, nog nie..sal sien hoe voel ek die aand voor ek trek..ek hou van chaos
jy sien.. ;-0 LOL


--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Windows error ver1.1 [boodskap #771 is 'n antwoord op boodskap #766] Do, 12 Junie 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het op die sleutelbord gehammer:
> Hou op om te spog met die Linux.......:-)

''Windows started without crashing...please reboot to compensate...If the
problem presist, please contact your program vendor for technical support''

''Windows'98 is called windows'98 becouse it's 98% slower than Linux.''

''WindowsNT does'nt like new hardware, old software or games.''

''Pease insert your windows'98 CD for useless files to be copied..again..''

''Starting windows'98 for the first time.............again.''

;-0

--
Powered by Linux Mandrake 9.0
Re: Windows error [boodskap #773 is 'n antwoord op boodskap #770] Do, 12 Junie 2003 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcahc3$ncd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het op die sleutelbord gehammer:
>
>> Het jy al begin pak?
>
> Nee, nog nie..sal sien hoe voel ek die aand voor ek trek..ek hou van chaos
> jy sien.. ;-0 LOL


AHa, die ou chaos teorie ne? Onthou waar dit eindig....

Lorinda
Re: Windows error ver1.1 [boodskap #774 is 'n antwoord op boodskap #771] Do, 12 Junie 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcai3n$nm7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda het op die sleutelbord gehammer:
> --
> Powered by Linux Mandrake 9.0

Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou Linux
t-shirts, elke bietjie help.

Lorinda
Re: Windows error ver1.1 [boodskap #778 is 'n antwoord op boodskap #774] Vr, 13 Junie 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ee8d645$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou Linux
> t-shirts, elke bietjie help.

Het ek jou omgekrap??
Re: Windows error ver1.1 [boodskap #782 is 'n antwoord op boodskap #778] Sa, 14 Junie 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Jun 2003 00:07:57 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3ee8d645$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou
> Linux
>> t-shirts, elke bietjie help.
>
> Het ek jou omgekrap??
>


Snaaks dat jy dit slegte nuus noem, Andries
en die manier waarop jy Linux adverteer hier
op die 'Gates' bladsye gee gaan eerder vir jou slegte
nuus wees.
Ek dink jy moet weer 'n rum drink
want ek gaan jou bloots ry.

Billl
lekker die moer in
Re: Windows error ver1.1 [boodskap #783 is 'n antwoord op boodskap #778] Sa, 14 Junie 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Moerige Bill wrote:
> On Sat, 14 Jun 2003 00:07:57 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>>
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:3ee8d645$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>
>>> Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou
>> Linux
>>> t-shirts, elke bietjie help.
>>
>> Het ek jou omgekrap??
>>
>
>
> Snaaks dat jy dit slegte nuus noem, Andries
> en die manier waarop jy Linux adverteer hier
> op die 'Gates' bladsye gee gaan eerder vir jou slegte
> nuus wees.
> Ek dink jy moet weer 'n rum drink
> want ek gaan jou bloots ry.
>
> Billl
> lekker die moer in

LOL. Linux rules wê, wê, wê!

Lorinda
Re: Windows error ver1.1 [boodskap #785 is 'n antwoord op boodskap #783] Sa, 14 Junie 2003 16:25 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Jun 2003 08:58:13 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>> Ek dink jy moet weer 'n rum drink
>> want ek gaan jou bloots ry.
>>
>> Billl
>> lekker die moer in
>
> LOL. Linux rules wê, wê, wê!
>
> Lorinda

Moet nie vergeet dat die kardinaal hierdie naweek
by my kuier nie

Speedy - op spoed
Vorige onderwerp: Andries en Linux teenstand
Volgende onderwerp: --o0o--
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 12:12:09 MGT 2024