Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Dis al...  () 1 stem
Dis al... [boodskap #120435] Di, 03 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Marius Ferreira  is tans af-lyn  Marius Ferreira
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 1
Junior Lid
Onthou julle nog? Ek weet nie wie was die oorspronklike skrywer nie,
maar ek verbeel my daar was nog gewees, maar kan dit nie meer onthou
nie.

DIS AL


Dis die blond dis die blou,
dis die Brooklax wat ek kou.

Dis die pyn op my maag,
wat my lavetry toe jaag.

Die die toilet se deur,
wat my dolle vaart keer.

Dis die zip in my broek,
wat alweer alles laat koek.

Die die spinnekop teen die dak,
wat my vinniger laat kak.

Dis 'n drol wat val,
DIS AL!

Re: Dis al... [boodskap #120436 is 'n antwoord op boodskap #120435] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Dawid van der Merwe  is tans af-lyn  Dawid van der Merwe
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Marius Ferreira wrote:
> Onthou julle nog? Ek weet nie wie was die oorspronklike skrywer nie,
> maar ek verbeel my daar was nog gewees, maar kan dit nie meer onthou
> nie.
>
> DIS AL
> ======
>
> Dis die blond dis die blou,
> dis die Brooklax wat ek kou.
>
> Dis die pyn op my maag,
> wat my lavetry toe jaag.
>
> Die die toilet se deur,
> wat my dolle vaart keer.
>
> Dis die zip in my broek,
> wat alweer alles laat koek.
>
> Die die spinnekop teen die dak,
> wat my vinniger laat kak.
>
> Dis 'n drol wat val,
> DIS AL!

Dis die kots op die bak
wat my knieë laat knak.
Vorige onderwerp: Re: Nederlandstalige moppen
Volgende onderwerp: Ek wonder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:41:16 MGT 2024