Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Tipe mans in 'n publieke manstoilet  () 1 stem
Tipe mans in 'n publieke manstoilet [boodskap #120415] Do, 21 Augustus 1997 00:00
Hester Roos  is tans af-lyn  Hester Roos
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Opgewonde tipe: Sy broek is verdraai, hy sukkel om die opening te kry en
skeur sy broek uit woede.

Skeel-oog tipe: Kyk in die regterkantste bak en pis in die linker een.

Beskeie tipe: Kan nie pis as iemand vir hom kyk nie, laat spoel die bak
asof hy klaar is en sluip dan later stilletjies terug.

Luidrugtige tipe: Fluit kliphard terwyl hy oor die afskorting kyk om te
sien hoe die ou langs hom bedeeld is.

Ongeërgde tipe: As al die bakke beset is, pis hy in die wasbak.

Bekommerde tipe: Hy is nie seker oor waar hy dit laas ingehad het nie en
doen 'n intensiewe ondersoek na die toestand van sy lat.

Verstrooide tipe: Haal sy das uit en pis in sy broek.

Slordige tipe: Nat spatsels op sy gulp, pis sy skoene raak, loop gewoonlik
uit met 'n halfoop gulp en skuif sy knaters eers so half-uur later mooi in
posisie.

Verleë tipe: Kyk skaam rond of iemand vir hom kyk en pis dan per ongeluk
teen sy been af.

Sexy tipe: Haal sy lat uit, besluit dit het oefening nodig en stap dan
haastig uit.

Onnosele tipe: Pis klaar, knyp sy knaters in sy rits vas en bekak hom op
die plek!

Verwaande tipe: Maak al sy gulpknope los al sou een voldoende gewees het.

Verfynde tipe: Trippel fyntjies in, sit op sy hurke om te pis en trippel
dan weer verleidelik uit.

Obskure tipe: Hoes en poep kliphard terwyl hy pis, krap in sy neus en
smeer dit aan die muur af, slenter dan traag uit.

Selfversekerde tipe: Gesels ywerig terwyl hy pis en het deurgaans 'n sterk
beheer oor sy poepe, skud dan die druppels pronkerig af.
Vorige onderwerp: Stront/NTvl
Volgende onderwerp: Mike-, Kallie- en Koos-hulle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:40:23 MGT 2024