Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Met klippe dood gegooi
Met klippe dood gegooi [boodskap #120053] Ma, 23 Januarie 2012 14:54
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Two men stoned to death after allegedly stealing mobile phones from
two girls (Minitown informal settlement)

===

Mans gestenig ná hul glo meisies beroof
2012-01-23 13:00

Durban Twee mans is gestenig nadat hulle twee meisies glo van hul
selfone in die informele nedersetting Minitown naby Georgedale beroof
het, het die polisie in KwaZulu-Natal Maandag gesê.

"Twee mans is Sondagoggend in Minitown met klippe doodgegooi," het lt.
kol. Vincent Mdunge gesê.

Die meisies het om hulp geroep en plaaslike inwoners het hulle te hulp
gesnel.

"Die inwoners het hulle agternagesit en hulle met klippe doodgegooi."

Twee sake van moord word ondersoek. Niemand is nog in hegtenis geneem
nie.

http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Mans-gestenig-n a-hul-glo-meisies-beroof-20120123
Vorige onderwerp: Ongoing Farm Attacks - 71 year-old severely wounded
Volgende onderwerp: 62-jarige se keel met 'n lemmetjie gesny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 02:47:37 MGT 2024