Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Amok in Vereeniging?
Amok in Vereeniging? [boodskap #119768] Ma, 16 Augustus 2010 08:13
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou net die sms gekry,Ek laat name uit vir obvious reasons.
"Bid asseblief vir M se veiligheid . . . . daai wonderlike swart nasie v wie
ons moet lief wees is besig om alle wit skole in Vereeniging te verwoes en
die wit onderwysers aan te rand en met klippe te gooi . . . Hulle is oppad
na na haar skool toe. H."

Sou dit wees omdat wit skole nie aan die stakings deelgeneem het nie? In my
dorp het net die bruin skole gestaak. Maar sover ek weet was daar geen
intimidasie hier nie.

__________ Information from ESET NOD32 Antivirus, version of virus signature database 5365 (20100813) __________

The message was checked by ESET NOD32 Antivirus.

http://www.eset.com
Vorige onderwerp: Inwoners mag nou boewe uit hul buurt hou
Volgende onderwerp: Plaasmoordondersoeker geteiken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 08:19:00 MGT 2024