Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Weer in die Ark" deur TOTIUS
" Weer in die Ark" deur TOTIUS [boodskap #118407] Sa, 25 Oktober 2008 20:05
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
WEER IN DIE ARK
Totius

Stormwaters van die Wêreldvloed
het eindelik skuimend uitgewoed.
‘n Duif het Noag uit laat vlieg,
die’t oor die golwe heengevlieg.

Maar bo dié ongestuime vloed,
was daar geen rusplek vir sy voet.

Uit koue wêreld, wind en weer,
het dit na Noag teruggekeer.

Hy’t met sy hand die swerweling,
weer in die ark teruggebring.
Vorige onderwerp: " Die grond van die voorvaders " deur CHARL-PIERRE NAUDÉ
Volgende onderwerp: " Die Môrester " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:19:48 MGT 2024