Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Nuwe embleem vir die Springbokke
Nuwe embleem vir die Springbokke [boodskap #118393] Do, 09 Oktober 2008 17:21
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
As die Springbok uitgedien is as embleem
sou ek voorstel dat dit vervang word
met 'n tokkelossie. Beslis sal dìt aanklank
vind by die teenstanders van die oorspronklike.
Oorweeg om dit voor te stel by jou blog, Ferdi.
Vorige onderwerp: Olimpiese Spele
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:14:58 MGT 2024