Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN
" Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN [boodskap #118111] Wo, 09 Julie 2008 14:44
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
               Vraag aan die Boogskutter
                     Ernst van Heerden

Wat is die verste  wat die boog kan span,
hoeveel  kan  hierdie taai pees verdra…?
sal die vering van geloof
nou nog ‘n laaste pyl
laat spring en stort,
(waar konsentries-swart die sirkels van die brein
‘n klein heelal omspan),
en feilloos tot die kern dring….?
Vorige onderwerp: " Die Kalksteengroef " deur CHARL-PIERRE NAUDE
Volgende onderwerp: " Naweekpas" deur ANTJIE KROG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:09:50 MGT 2024