Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby / Krieket
Rugby / Krieket [boodskap #115457] Ma, 12 November 2007 10:02
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier is 'n vragie heeltemal weg van die normale politiek en godsdiens.

As ek reg kan onthou was daar in 1992 'n wereldbeker krieket kampioenskap
gehou, in Australiƫ. Die rugby wereldbeker was 3 jaar daarna in 1995.

Hoe het dit dan gebeur dat in 2007 die krieket en rugby in dieselfde jaar
plaasgevind het.
Vorige onderwerp: Rugby toekoms
Volgende onderwerp: Fifa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:11:05 MGT 2024