Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Bakkie rol in Nigel
Bakkie rol in Nigel [boodskap #112500] So, 28 Januarie 2007 06:32 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Vanmôre oor die nuus gewees van 'n ongeluk in Nigel.
'n Bakkie met 'n vrag viagra het gerol in die hoofstraat.
Die hele dorp is op horings.
Re: Bakkie rol in Nigel [boodskap #112520 is 'n antwoord op boodskap #112500] Ma, 29 Januarie 2007 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> Vanmôre oor die nuus gewees van 'n ongeluk in Nigel.
> 'n Bakkie met 'n vrag viagra het gerol in die hoofstraat.
> Die hele dorp is op horings.

Ek wou hierdie aangrypende en prikkelende verhaal aanstuur vir 'n
vriend, toe sê hulle dis "blocked because of profanity". Nou wonder ek
wat is 'profane' : Nigel, viagra of horing?
Re: Bakkie rol in Nigel [boodskap #112521 is 'n antwoord op boodskap #112520] Ma, 29 Januarie 2007 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Jan 2007 01:41:49 -0800, "Koot" wrote:

>
> Dave wrote:
>> Vanmôre oor die nuus gewees van 'n ongeluk in Nigel.
>> 'n Bakkie met 'n vrag viagra het gerol in die hoofstraat.
>> Die hele dorp is op horings.
>
> Ek wou hierdie aangrypende en prikkelende verhaal aanstuur vir 'n
> vriend, toe sê hulle dis "blocked because of profanity". Nou wonder ek
> wat is 'profane' : Nigel, viagra of horing?

Koot, hierdie is uit die jare van handsentrales. Daar's seker nog
plaaslyne (ons kode was 4 kortes en Oupa s'n was 2 kortes en 'n lange,
met die heel beskrywende nommers van 3840 en 3821) maar ek praat van
die tyd toe mense die dorp se sentrale geskakel het, en dié dan weer
die versoekte dorp gekontak het, wat op hulle beurt die huurders
gekontak het, en so is kommunikasie bewerkstellig deur koorde in gate
te prop.

Wanneer Outshoorn sentrale Potchefstroom sentrale gekontak het,
en Potchefstroom het geantwoord sou Outshoorn vir bevestiging gevra
het "Potch daar?" of "Orkney daar?"

Ewenwel dit was in daardie jare wat 'n buurdorp Nigel geskakel het en
toe die operatrise antwoord is daar gevra "Nigel daar?" en die
antwoord was "dja, en djulle?"
Re: Bakkie rol in Nigel [boodskap #112528 is 'n antwoord op boodskap #112521] Di, 30 Januarie 2007 06:17 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> On 29 Jan 2007 01:41:49 -0800, "Koot" wrote:
>
>>
>> Ek wou hierdie aangrypende en prikkelende verhaal aanstuur vir 'n
>> vriend, toe sê hulle dis "blocked because of profanity". Nou wonder ek
>> wat is 'profane' : Nigel, viagra of horing?
>
>
> Ewenwel dit was in daardie jare wat 'n buurdorp Nigel geskakel het en
> toe die operatrise antwoord is daar gevra "Nigel daar?" en die
> antwoord was "dja, en djulle?"

Nou weet ons - dit was Nigel wat hulle gepla het.

'n Eks-baas van my het altyd van sy jeug in die Vrystaat gepraat as
die dae toe Ladybrand nog Virginia was. Ek wonder of die server nou
daai name ook gaan keer?
Vorige onderwerp: Poep is darem ma 'n ou grappie
Volgende onderwerp: Generaal De La Rey.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:00:02 MGT 2024