Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Soek ou snaakse storie
Soek ou snaakse storie [boodskap #111555] Wo, 15 November 2006 09:22
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Lank terug het 'n skreeusnaakse storie die rondte op die nuusgroepe
gedoen oor 'n ontmoeting in die skrywer se kamer tussen 'n luislang en
'n dwerg-'mongoose', of so iets.

Ek sou dit graag weer wou kry. Ek het soekes op die nuusgroepe probeer
doen maar kry net rekenaarspeletjies.

Is daar iemand wat dit onthou, en vir my kan aanstuur?

Koot
Vorige onderwerp: Die Krokodil
Volgende onderwerp: Poep is darem ma 'n ou grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:09:06 MGT 2024