Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse Radio
Afrikaanse Radio [boodskap #110164] Vr, 05 Mei 2006 05:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deur by www.kraaipromosies.co.za uit te kom, kan jy inskakel op die
kraairadio.
Dis 'n radiopotgooi waar slegs Afrikaans gepraat word, en slegs Afrikaanse
musiek gespeel word.
Anders as RSG, waar Afrikaanse musiek aan die agterspeen suig, en omroepers
met vreemde aksente in woorde praat.

--
Groetnis
Annette
Re: Afrikaanse Radio [boodskap #110408 is 'n antwoord op boodskap #110164] Vr, 26 Mei 2006 09:03 Na vorige boodskap
Mon  is tans af-lyn  Mon
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" schreef in bericht news:zq-dnQhyD6iJecfZnZ2dnUVZ_sKdnZ2d@is.co.za...
> Deur by www.kraaipromosies.co.za uit te kom, kan jy inskakel op die
> kraairadio.
> Dis 'n radiopotgooi waar slegs Afrikaans gepraat word, en slegs Afrikaanse
> musiek gespeel word.
> Anders as RSG, waar Afrikaanse musiek aan die agterspeen suig, en
> omroepers
> met vreemde aksente in woorde praat.
>
> --
> Groetnis
> Annette

Hoi Anette, baie dankie vir die link, ek ontvang hier in Vlaandere die radio
uiters perfekt en vir ons Vlaminge baie goed verstaanbaar, ek het die link by
my favorite geset.
Ps.hier in Vlaandere sleg weer, reen en wind, amper 14°C

--
----------------------------------------
Mijn Postvak In wordt beschermd door SPAMfighter.
34 spam-mails zijn er tot op heden geblokkeerd.
Download de gratis SPAMfighter via deze link: http://www.spamfighter.com/lnl
Vorige onderwerp: Afrikaanse Musiek
Volgende onderwerp: Vir Soois
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:14:50 MGT 2024