Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sport neem oor!!!
Sport neem oor!!! [boodskap #108517] Vr, 03 Februarie 2006 11:30 na volgende boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek sit vandag en wonder of dit net ek is wat so voel en dat ek
abnormaal is.
Sal graag wil sien wat ander mense se opinie is.

Hierdie is my gevoel: Ek raak regtig gatvol om die Televisie aan te sit
en daar is sport op elke kanaal (Sabc1, 2, 3 en E-TV).Solank mense
sport kan kyk, is dit mos ok om ons cool programme, die bietjie wat ons
het, weg te gooi.Dit sal nooit verplaas word met die regte gemors goed
op die TV nie.

My opinie is: As jy regtig so sports beheb is, sal jy n plan maak om
maar dstv te kry.Daar is spesiaal sulke kanale.En dit is nie dat ek
jaloers is op die mense met dstv nie, ek het self dstv!

Ek is ook bly om te sien(Sarkasme) dat kinders op skool leierskap
behaal en bevorder word na hoer grade toe omdat hulle dalk goed sport
kan speel, akademies was mos nog nooit so belangrik nie.

En in elk geval, niemand kyk sport, dit is net weer a verskoning om te
suip vir al die suip lappe.

Ek hou van sport, maar die Suid afrikaanse tradiesie voeter dit vir my
op.

Ek is amper meer gatvol vir sport as die geweld in ons land

Ek weet ek is seker die enigste een wat so voel, but let it be

Groete
Re: Sport neem oor!!! [boodskap #108519 is 'n antwoord op boodskap #108517] Vr, 03 Februarie 2006 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk net die games van die spanne vir wie ek skree soos die Bulle en die
Bokke. En as ek moet meet in tyd hoeveel ure ek dan nou voor die TV moet
deurbring om daarna te kyk, kom dit nogsteeds neer op minder as my vrou wat
elke aand Egoli en 7 de laan kyk regdeur die jaar.

"Wolf" wrote in message
news:1138966206.825035.17940@g44g2000cwa.googlegroups.com...

> Ek weet ek is seker die enigste een wat so voel, but let it be
>
> Groete
>
Re: Sport neem oor!!! [boodskap #108521 is 'n antwoord op boodskap #108519] Vr, 03 Februarie 2006 17:42 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wolf - ek dink ons moet TV's ruil. Op my kanale is daar deurlopend net
sepies. Egoli, Sewende Laan, Binnelanders, Villa Rosa - ek dink ons het
'n nasie van snertsepies geword.
Al wat nog sin maak is die sport. Jy kan in elk geval nie oor politiek
praat nie - die hofnarre is nou aan bewind. Die een probeer meer en
groter bedrog pleeg as die ander. En die wat nog nie as bedrieers
ontbloot is nie is wer hard aan wanadministrasie.
Vorige onderwerp: Sokker
Volgende onderwerp: Bulle! Bulle!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 04:10:25 MGT 2024