Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker
Sokker [boodskap #108387] Di, 31 Januarie 2006 06:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Diegene wat dink ons sokkerspan het 'n laagtepunt bereik deur nie 'n enkele
punt te kry of enkele doel aan te teken tydens die Afrikabekerkompetisie
nie, het dit effe mis.
Die volgende mikpunt behoort te wees om nie te kwalifiseer vir deelname in
die kompetisie nie.

Mens moet nooit net die slegte sien in 'n saak nie.
As ons weer nie vir die wêreldbeker kwalifiseer in 2010 nie, is die een
wonderlike ligpunt dat ons van die onaardse geraas van die Vuvuzela gespaar
gaan word.

Die probleem is dat spelers vreeslik opgehemel word in die plaaslike
kompetisie, en op grond van die ophemeling 'n grootheidswaan kry. Selfde het
gebeur met rugby en atletiek toe ons mense nie in kompetisie was met ander
deelnemers in die buiteland nie.

Is daar enige van ons sokkerspelers wat vir 'n ander klub buite SA in Afrika
speel?
Miskien moet iemand die leisels neem om te sorg dat die "
leerkurwe"-verskoning nooit weer gebruik hoef te word nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Sokker [boodskap #108388 is 'n antwoord op boodskap #108387] Di, 31 Januarie 2006 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Moet hulle nie blameer nie dit is apartheid se skuld

"Annette" skryf in boodskap news:p7CdnWXoEd-InkLenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Diegene wat dink ons sokkerspan het 'n laagtepunt bereik deur nie 'n
> enkele
> punt te kry of enkele doel aan te teken tydens die Afrikabekerkompetisie
> nie, het dit effe mis.
> Die volgende mikpunt behoort te wees om nie te kwalifiseer vir deelname in
> die kompetisie nie.
>
> Mens moet nooit net die slegte sien in 'n saak nie.
> As ons weer nie vir die wêreldbeker kwalifiseer in 2010 nie, is die een
> wonderlike ligpunt dat ons van die onaardse geraas van die Vuvuzela
> gespaar
> gaan word.
>
> Die probleem is dat spelers vreeslik opgehemel word in die plaaslike
> kompetisie, en op grond van die ophemeling 'n grootheidswaan kry. Selfde
> het
> gebeur met rugby en atletiek toe ons mense nie in kompetisie was met ander
> deelnemers in die buiteland nie.
>
> Is daar enige van ons sokkerspelers wat vir 'n ander klub buite SA in
> Afrika speel?
> Miskien moet iemand die leisels neem om te sorg dat die "
> leerkurwe"-verskoning nooit weer gebruik hoef te word nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Sokker [boodskap #108401 is 'n antwoord op boodskap #108387] Di, 31 Januarie 2006 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Diegene wat dink ons sokkerspan het 'n laagtepunt bereik deur nie 'n enkele
> punt te kry of enkele doel aan te teken tydens die Afrikabekerkompetisie
> nie, het dit effe mis.
> Die volgende mikpunt behoort te wees om nie te kwalifiseer vir deelname in
> die kompetisie nie.
>
> Mens moet nooit net die slegte sien in 'n saak nie.
> As ons weer nie vir die wêreldbeker kwalifiseer in 2010 nie, is die een
> wonderlike ligpunt dat ons van die onaardse geraas van die Vuvuzela gespaar
> gaan word.
>
> Die probleem is dat spelers vreeslik opgehemel word in die plaaslike
> kompetisie, en op grond van die ophemeling 'n grootheidswaan kry. Selfde het
> gebeur met rugby en atletiek toe ons mense nie in kompetisie was met ander
> deelnemers in die buiteland nie.
>
> Is daar enige van ons sokkerspelers wat vir 'n ander klub buite SA in Afrika
> speel?
> Miskien moet iemand die leisels neem om te sorg dat die "
> leerkurwe"-verskoning nooit weer gebruik hoef te word nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>

Die grootse ligpunt volgens my is dat almal feitlik swartes is en
daardeur word die Afrikaner volk darem nie by die gemors betrek nie.
Re: Sokker [boodskap #108403 is 'n antwoord op boodskap #108388] Di, 31 Januarie 2006 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Otterkop wrote:
> Moet hulle nie blameer nie dit is apartheid se skuld
>
> "Annette" wrote in message
> news:p7CdnWXoEd-InkLenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
>
>> Diegene wat dink ons sokkerspan het 'n laagtepunt bereik deur nie 'n
>> enkele
>> punt te kry of enkele doel aan te teken tydens die Afrikabekerkompetisie
>> nie, het dit effe mis.
>> Die volgende mikpunt behoort te wees om nie te kwalifiseer vir deelname in
>> die kompetisie nie.

>> Mens moet nooit net die slegte sien in 'n saak nie.
>> As ons weer nie vir die wêreldbeker kwalifiseer in 2010 nie, is die een
>> wonderlike ligpunt dat ons van die onaardse geraas van die Vuvuzela
>> gespaar
>> gaan word.

>> Die probleem is dat spelers vreeslik opgehemel word in die plaaslike
>> kompetisie, en op grond van die ophemeling 'n grootheidswaan kry. Selfde
>> het
>> gebeur met rugby en atletiek toe ons mense nie in kompetisie was met ander
>> deelnemers in die buiteland nie.

>> Is daar enige van ons sokkerspelers wat vir 'n ander klub buite SA in
>> Afrika
>> speel?
>> Miskien moet iemand die leisels neem om te sorg dat die "
>> leerkurwe"-verskoning nooit weer gebruik hoef te word nie.

>> --
>> Groetnis
>> Annette

Gelukkig is die Afrikaners darem nie belangrik geag in die sport
nie. Ek is so bly dat dit feitlik net swartes is wat die kak speel.
Re: Sokker [boodskap #108515 is 'n antwoord op boodskap #108387] Vr, 03 Februarie 2006 11:19 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie maar die ou storie van die SA pers nie? As iemand net effe goed
lyk, dan is hy die 'beste in die wêreld'...sonder dat die speler werklik
getoets is teen die heel bestes.

"Annette" skryf in boodskap news:p7CdnWXoEd-InkLenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Diegene wat dink ons sokkerspan het 'n laagtepunt bereik deur nie 'n
> enkele
> punt te kry of enkele doel aan te teken tydens die Afrikabekerkompetisie
> nie, het dit effe mis.
> Die volgende mikpunt behoort te wees om nie te kwalifiseer vir deelname in
> die kompetisie nie.
>
> Mens moet nooit net die slegte sien in 'n saak nie.
> As ons weer nie vir die wêreldbeker kwalifiseer in 2010 nie, is die een
> wonderlike ligpunt dat ons van die onaardse geraas van die Vuvuzela
> gespaar
> gaan word.
>
> Die probleem is dat spelers vreeslik opgehemel word in die plaaslike
> kompetisie, en op grond van die ophemeling 'n grootheidswaan kry. Selfde
> het
> gebeur met rugby en atletiek toe ons mense nie in kompetisie was met ander
> deelnemers in die buiteland nie.
>
> Is daar enige van ons sokkerspelers wat vir 'n ander klub buite SA in
> Afrika
> speel?
> Miskien moet iemand die leisels neem om te sorg dat die "
> leerkurwe"-verskoning nooit weer gebruik hoef te word nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
Vorige onderwerp: Rugby - Suidwester
Volgende onderwerp: Sokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 22:42:38 MGT 2024