Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Gratis Afrikaanse speltoetser
Gratis Afrikaanse speltoetser [boodskap #106204] Do, 29 September 2005 23:55 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
www.wspel.co.za - geniet dit.... (uiteindelik iets verniet).
Re: Gratis Afrikaanse speltoetser [boodskap #106218 is 'n antwoord op boodskap #106204] Vr, 30 September 2005 18:16 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit so 'n week of wat gelede begin gebruik. So ver werk dit baie
goed. Dit sukkel net met al die saamgestelde selfstandige naamwoorde wat
ons in Afrikaans gebruik.

"Jonas" skryf in boodskap news:dhgv9l$16s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.wspel.co.za - geniet dit.... (uiteindelik iets verniet).
>
Vorige onderwerp: Afrikaans Klip!
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Engels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 12:43:33 MGT 2024