Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » SPOOK TOER
SPOOK TOER [boodskap #105888] Di, 13 September 2005 08:45 na volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vroeër die maand op 'n "Spook Toer" gegaan wat 'n plaaslike
"Spirituele" winkel aangebied het. Ek het oorspronklik gegaan vir die
nuuskierigheid en sports, maar was beindruk later, aangesien 'n hele
paar mense fotos met hul digitale kameras geneem het en ek werklik die
"images" van die spoke (of is dit geeste) gesien het. Miskien kan
julle, julle ondervinding van so iets met ons almal deel.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105895 is 'n antwoord op boodskap #105888] Di, 13 September 2005 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sal interessant wees as jy sê waar die toer was... Het die mense met flitse
(flash) afgeneem? 'n Weerkaatsing kan die mooiste spoke maak...

"friend" wrote in message
news:1126601152.420888.78080@g44g2000cwa.googlegroups.com...
Ek het vroeër die maand op 'n "Spook Toer" gegaan wat 'n plaaslike
"Spirituele" winkel aangebied het. Ek het oorspronklik gegaan vir die
nuuskierigheid en sports, maar was beindruk later, aangesien 'n hele
paar mense fotos met hul digitale kameras geneem het en ek werklik die
"images" van die spoke (of is dit geeste) gesien het. Miskien kan
julle, julle ondervinding van so iets met ons almal deel.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105896 is 'n antwoord op boodskap #105895] Di, 13 September 2005 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die toer was na verskeie plekke in Bloemfonein, oa. die ou Britse
hospitaal van toentertyd wat in die weermag opgerig was toe en wat nou
'n museum is, die vroue monument, ou Eunice skool, ens. Ja. die mense
het met digitale kameras afgeneem, maar direk nadat die fotos geneem
was, het ek daarna gekyk en kon jy baie duidelik die mens figure sien
en/of kole of spikkels waar die "energie" klaarblyklik is. Op die een
foto kon jy duidelik die mens figuur sien wat eers gesit het (wasige
wit) en op 'n tweede foto waar die figuur gestaan het. Ek sal vir jou
'n foto mail.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105897 is 'n antwoord op boodskap #105895] Di, 13 September 2005 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
mail vir my jou adres, dan stuur ek vir jou 'n foto wat ek op rekenaar
het van die spesifieke toer. my adres = jom...@satb.co.za
Re: SPOOK TOER [boodskap #105898 is 'n antwoord op boodskap #105897] Di, 13 September 2005 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"friend"
> mail vir my jou adres, dan stuur ek vir jou 'n foto wat ek op rekenaar
> het van die spesifieke toer. my adres =

Jy moet oppas om jou adres op die nuusgroepe bekend te maak. Jy sal oorval
word met spam en virusse.

Ek kommunikeer ongelukkig nie privaat nie. As jy wil, kan jy jou foto pos op
http://tinypic.com (dis baie maklik om te doen). Jy kan dan die link na die
foto hier pos. Sodoende kan ons almal dit sien.

Ek wil dit baie graag sien.

(Ek het nie geweet dat daar deesdae so baie in Bloemfontein aangaan nie!)
Re: SPOOK TOER [boodskap #105899 is 'n antwoord op boodskap #105898] Di, 13 September 2005 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit was 'n fout nê, hoop maar die spams en virusse oorval my nie.
Ek het nie toegang
tot die internet self nie, so ek sal nie die foto vir julle kan stuur
nie.

Bloemfontein het nogal baie interessanthede!!
Re: SPOOK TOER [boodskap #105900 is 'n antwoord op boodskap #105899] Di, 13 September 2005 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Attach die foto aan n boodskap en pos dit op die NG.

On 13 Sep 2005 06:05:11 -0700, "friend" wrote:

> Ja, dit was 'n fout nê, hoop maar die spams en virusse oorval my nie.
> Ek het nie toegang
> tot die internet self nie, so ek sal nie die foto vir julle kan stuur
> nie.
>
> Bloemfontein het nogal baie interessanthede!!
Re: SPOOK TOER [boodskap #105901 is 'n antwoord op boodskap #105900] Di, 13 September 2005 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:oaldi1tos01tusacba4v5rp4o5ngpngu97@4ax.com...
>
> Attach die foto aan n boodskap en pos dit op die NG.

Dis ook 'n idee, maar my provider haal al die attachments weg. Ek kry hulle
nie gesien nie.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105902 is 'n antwoord op boodskap #105901] Di, 13 September 2005 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer ook, maar kry dit ook nie reg nie. Ek het die foto vir
daneille gestuur - dalk kan hy dit regkry.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105903 is 'n antwoord op boodskap #105901] Di, 13 September 2005 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dan kan ek dit aflaai en na die site toe pos wat jy genoem het.

On Tue, 13 Sep 2005 16:03:10 +0200, "Max" wrote:

>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:oaldi1tos01tusacba4v5rp4o5ngpngu97@4ax.com...

>> Attach die foto aan n boodskap en pos dit op die NG.
>
> Dis ook 'n idee, maar my provider haal al die attachments weg. Ek kry hulle
> nie gesien nie.
>
Re: SPOOK TOER [boodskap #105908 is 'n antwoord op boodskap #105896] Di, 13 September 2005 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar is die nuwe Eunice?
--
Groetnis
Annette
"friend" wrote in message
news:1126609526.583905.296990@g49g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Die toer was na verskeie plekke in Bloemfonein, oa. die ou Britse
> hospitaal van toentertyd wat in die weermag opgerig was toe en wat nou
> 'n museum is, die vroue monument, ou Eunice skool, ens. Ja. die mense
> het met digitale kameras afgeneem, maar direk nadat die fotos geneem
> was, het ek daarna gekyk en kon jy baie duidelik die mens figure sien
> en/of kole of spikkels waar die "energie" klaarblyklik is. Op die een
> foto kon jy duidelik die mens figuur sien wat eers gesit het (wasige
> wit) en op 'n tweede foto waar die figuur gestaan het. Ek sal vir jou
> 'n foto mail.
>
Re: SPOOK TOER [boodskap #105910 is 'n antwoord op boodskap #105896] Wo, 14 September 2005 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
was jy nie bang dit was een van daai bOERE van jou nie, hulle sal jou hard
moer as
hulle jou postings lees

"friend" wrote in message
news:1126609526.583905.296990@g49g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Die toer was na verskeie plekke in Bloemfonein, oa. die ou Britse
> hospitaal van toentertyd wat in die weermag opgerig was toe en wat nou
> 'n museum is, die vroue monument, ou Eunice skool, ens. Ja. die mense
> het met digitale kameras afgeneem, maar direk nadat die fotos geneem
> was, het ek daarna gekyk en kon jy baie duidelik die mens figure sien
> en/of kole of spikkels waar die "energie" klaarblyklik is. Op die een
> foto kon jy duidelik die mens figuur sien wat eers gesit het (wasige
> wit) en op 'n tweede foto waar die figuur gestaan het. Ek sal vir jou
> 'n foto mail.
>
Re: SPOOK TOER [boodskap #105911 is 'n antwoord op boodskap #105908] Wo, 14 September 2005 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Annette, die nuwe Eunice is reg oorkant die Parkweg
Polisiestasie, net agter die nuwe
technicon. Ek dink amper die ou Eunice koshuis was ook daar. Ek is
ook maar redelik nuut
in Bloemfontein, maar het gehoor dat die ou Eunice iewers buite
Bloemfontein was.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105912 is 'n antwoord op boodskap #105910] Wo, 14 September 2005 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Toevallig was ek nie bang nie, en as dit een van die BOERE was, sou
hulle in elk
geval "opgevoede" spoke gewees het. Dink jy nie so nie?
Re: SPOOK TOER [boodskap #105914 is 'n antwoord op boodskap #105912] Wo, 14 September 2005 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
natuurlik dink ek so dis omdat ek vir jou vra ?

"friend" wrote in message
news:1126674129.231057.32500@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Toevallig was ek nie bang nie, en as dit een van die BOERE was, sou
> hulle in elk
> geval "opgevoede" spoke gewees het. Dink jy nie so nie?
>
Re: SPOOK TOER [boodskap #105915 is 'n antwoord op boodskap #105911] Wo, 14 September 2005 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
friend, ek was van 1965 - 1979 in Bloemfontein, en toe was dit al in die
stad. Miskien het die polisiestasie gekuif:)))
--
Groetnis
Annette
"friend" wrote in message
news:1126674042.726499.256450@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Hallo Annette, die nuwe Eunice is reg oorkant die Parkweg
> Polisiestasie, net agter die nuwe
> technicon. Ek dink amper die ou Eunice koshuis was ook daar. Ek is
> ook maar redelik nuut
> in Bloemfontein, maar het gehoor dat die ou Eunice iewers buite
> Bloemfontein was.
>
Re: SPOOK TOER [boodskap #105918 is 'n antwoord op boodskap #105915] Wo, 14 September 2005 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Nee, die polisiestasie is al jare daar, regoor is die nuwe technicon,
jy gaan deur die tech.
na die nuwe Eunice toe. Ek verstaan dit is herbou en hernu, so dit kan
dalk dieselfde
Eunice wees waar jy was. Dan sal jy ook weet van Me. Cunningham (daar
is 'n lokaal na
haar vernoem). Nou sy is volgens legendes een van die spoke!!. Sy was
blykbaar die
heel eerste skoolhoof van Eunice.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105920 is 'n antwoord op boodskap #105888] Wo, 14 September 2005 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Sep 2005 16:26:55 +0200, "Deneile" wrote:

> Ek het die foto 'n bietjie ge-resize, dit was omtrent1.3mb! Ek kan nie die
> vabond van 'n spook sien nie, dit lyk soos 'n weerkaatsing...

Sien ook niks, behalwe as dit een van die "mense" op die voorgrond is
EINTLIK 'n spook is....

Max, laat weet of ek dit op daai webblad moet sit.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105921 is 'n antwoord op boodskap #105920] Wo, 14 September 2005 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:qqsfi19pu6bf6i227uvqihajcgj52lepgl@4ax.com...
>
>> Ek het die foto 'n bietjie ge-resize, dit was omtrent1.3mb! Ek kan nie die
>> vabond van 'n spook sien nie, dit lyk soos 'n weerkaatsing...
>
>
> Sien ook niks, behalwe as dit een van die "mense" op die voorgrond is
> EINTLIK 'n spook is....
>
>
> Max, laat weet of ek dit op daai webblad moet sit.
>

Ja, asseblief. Ek vrek van nuuskierigheid. (Ek sien glad nie eers die pos
van Deneile nie)
Re: SPOOK TOER [boodskap #105922 is 'n antwoord op boodskap #105920] Wo, 14 September 2005 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Kyk julle na die kas op die linkerkant waar die mense staan? As jy
mooi kyk, sal jy sien dat hulle
reguit kyk na iets wat in die kas "display" is. Die "spoke" is
boontoe, die een se helfte kan jy sien (wit)
en die ander een is geel, met 'n kappie of iets op. Daar is geen sulke
figure op die uitstalling in daardie
saal nie. Ek moet sê dit is bietjie onverklaarbaar, laat weet wat
julle dink.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105923 is 'n antwoord op boodskap #105922] Wo, 14 September 2005 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
GEE ADDRESS VAN PIC

"friend" wrote in message
news:1126698717.670251.165940@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
Kyk julle na die kas op die linkerkant waar die mense staan? As jy
mooi kyk, sal jy sien dat hulle
reguit kyk na iets wat in die kas "display" is. Die "spoke" is
boontoe, die een se helfte kan jy sien (wit)
en die ander een is geel, met 'n kappie of iets op. Daar is geen sulke
figure op die uitstalling in daardie
saal nie. Ek moet sê dit is bietjie onverklaarbaar, laat weet wat
julle dink.
Re: SPOOK TOER [boodskap #105924 is 'n antwoord op boodskap #105923] Wo, 14 September 2005 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Prentjie is by:
http://tinypic.com/view/?pic=dom9ee

On Wed, 14 Sep 2005 14:04:26 +0200, "Otterkop" wrote:

> GEE ADDRESS VAN PIC
>
> "friend" wrote in message
> news:1126698717.670251.165940@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Kyk julle na die kas op die linkerkant waar die mense staan? As jy
> mooi kyk, sal jy sien dat hulle
> reguit kyk na iets wat in die kas "display" is. Die "spoke" is
> boontoe, die een se helfte kan jy sien (wit)
> en die ander een is geel, met 'n kappie of iets op. Daar is geen sulke
> figure op die uitstalling in daardie
> saal nie. Ek moet sê dit is bietjie onverklaarbaar, laat weet wat
> julle dink.
>
Re: SPOOK TOER [boodskap #105925 is 'n antwoord op boodskap #105921] Wo, 14 September 2005 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Sep 2005 13:24:15 +0200, "Max" wrote:

>> Max, laat weet of ek dit op daai webblad moet sit.

>
> Ja, asseblief. Ek vrek van nuuskierigheid. (Ek sien glad nie eers die pos
> van Deneile nie)

Foto is by:

http://tinypic.com/view/?pic=dom9ee
Re: SPOOK TOER [boodskap #105926 is 'n antwoord op boodskap #105924] Wo, 14 September 2005 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n baie interessante foto.

Kyk aan die regterkant, by die oom met die uniform, is 'n kas met medaljes.
In die glas voor hierdie kas sien jy 'n weerkaatsing van die joggie met die
wit hemp. Skuins agter hom sien jy die weerkaatsing van die oom daar heel
agter, met die dop in sy hand.

Wat snaaks is, is dat die oom met die dop se agtergrond wit is (lyk) in die
weerkaatsing en swart is (lyk) in die foto...

...en is dit nou 'n spook wat daar so oor sy skouer loer?

Mens sou self daar moet rondsnuffel om regtig te weet of dit nou spoke was,
of mense in die kamer se weerkaatsing in die doolhof van glas.

Ek sou graag hierdie presiese foto weer wil sien, maar sonder al die mense
in die middel.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5r9gi1lcr67fmkoh74bsqak1506rhlkvqf@4ax.com...
>
> Prentjie is by:
> http://tinypic.com/view/?pic=dom9ee
>
>
>
> On Wed, 14 Sep 2005 14:04:26 +0200, "Otterkop"
> wrote:
>
>> GEE ADDRESS VAN PIC
>>
>> "friend" wrote in message
>> news:1126698717.670251.165940@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> Kyk julle na die kas op die linkerkant waar die mense staan? As jy
>> mooi kyk, sal jy sien dat hulle
>> reguit kyk na iets wat in die kas "display" is. Die "spoke" is
>> boontoe, die een se helfte kan jy sien (wit)
>> en die ander een is geel, met 'n kappie of iets op. Daar is geen sulke
>> figure op die uitstalling in daardie
>> saal nie. Ek moet sê dit is bietjie onverklaarbaar, laat weet wat
>> julle dink.
>>
>
Re: SPOOK TOER [boodskap #105952 is 'n antwoord op boodskap #105888] Sa, 17 September 2005 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
friend wrote:
> Ek het vroeër die maand op 'n "Spook Toer" gegaan wat 'n plaaslike
> "Spirituele" winkel aangebied het. Ek het oorspronklik gegaan vir die
> nuuskierigheid en sports, maar was beindruk later, aangesien 'n hele
> paar mense fotos met hul digitale kameras geneem het en ek werklik die
> "images" van die spoke (of is dit geeste)

Het jy misskien nog geesryk vog gedrink voordat jy die geeste het gesien?

;-)

Gerard van Wilgen

www.majstro.com - Multilingual translation dictionary
www.erotikejo.com - International sex portal
Re: SPOOK TOER [boodskap #105976 is 'n antwoord op boodskap #105952] Ma, 19 September 2005 06:06 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Gerard van Wilgen wrote:
> friend wrote:
>> Ek het vroeër die maand op 'n "Spook Toer" gegaan wat 'n plaaslike
>> "Spirituele" winkel aangebied het. Ek het oorspronklik gegaan vir die
>> nuuskierigheid en sports, maar was beindruk later, aangesien 'n hele
>> paar mense fotos met hul digitale kameras geneem het en ek werklik die
>> "images" van die spoke (of is dit geeste)
>
> Het jy misskien nog geesryk vog gedrink voordat jy die geeste het gesien?
>
> ;-)
> Gladnie! alhoewel ek daarna gevoel het na die tyd! ha-ha
>
> Gerard van Wilgen
>
> www.majstro.com - Multilingual translation dictionary
> www.erotikejo.com - International sex portal
Vorige onderwerp: Kom stap saam ...
Volgende onderwerp: Das Rollende Hotel: Namibië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:46:03 MGT 2024